Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Featherhouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Featherhouse is 'n bekoorlike gastehuis wat in die hartjie van Colesberg geleë is. Dit is naby restaurante.

Gaste kan tussen 5 privaat kamers kies. Elke kamer het sy eie ingang, is individueel gemeubileer en het slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet en sommige kamers het ook 'n bad. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie of yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV in.

Die gastehuis is in 'n veilige area geleë en bied veilige parkeerplek op die perseel agter 'n hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Engela S
5.0
Silwer skoon, beste sedert 2013. Ek sal altyd in die toekoms by Featherhouse. Ek wou sommer nog 'n maand bly. Beste sedert 2013 van alle gasteplekke i...
Sien meer
Jan 2025
Myrtle A
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Featherhouse is the perfect stay over when travelling between CT and Johannesburg. It had everything we needed for our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service. Very good, room clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johan D
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, my hond ingesluit.
Jan 2025
Linda D
Gesin met tieners
5.0
Netjies, perfek vir oornag. Baie mooi, skoon, veilige plek. Gasheer ook baie vriendelik. Perfek vir ons gewees. Dankie.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 201

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Featherhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rhyneveldstraat 4, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0340b478939a1757fc5366be4c7f69ee496347dad67f214fc4739dc1ab72a753b3f4b247b97f5b9562babc984ce562cdfa43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang