Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Keith R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike mense en voortreflike diens. Soos die vorige keer wat ons daar gebly het was dit voortreflik! Baie dankie dat jy jou huis vir ons oop gehou het. Baie dankie vir die vriendelike diens en skoon kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Feathers Guest House
Keith, Dit was 'n voorreg dat julle julle vakansietyd by ons spandeer het. Hoop julle het lekker gekuier saam met die familie, en julle is welkom om weer te kom!

Anel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik, spesiaal! Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie rustig. Baie lekker en baie netjies. Die tuin is ook goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Feathers Guest House
Baie dankie Cecil, ons het jul kuier geniet. Kom ry weer fiets en ryg die pryse in. Feathers Groete

Adele J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Gerieflike verblyf. Kamer pragtig met goeie uitleg. Kon ongelukkig nie goeie nagrus kry nie agv grasdak-houtbalke wat onlangs behandel is. Moes met al die vensters en oop deur slaap on te kon asem haal en albei volgende dag gesukkel met sinus en hoofpyn. Spesifiseer ook asb. dat daar net 'n bad is en nie 'n stort nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tania S
1 nag Saam met vriende
3.4
Des 2023

Comfortable and relaxing. Beautiful and very serene and calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Attie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Dis baie netjies en voel tuis om daar te bly. Vriendelike personeel en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

A beautiful quaint little cottage. Perfect for a stay over on the way to the Kruger Park. We stayed over night in the cottage and had a pleasant surprise with how beautiful the gardens and decor was. Close to all necessary amenities and a perfect stop over on the way to the Kruger park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Uitstekend. Dankie vir die gasvryheid. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie lekker rustige omgewing. Die gastehuis is baie netjies en baie goed geleë in 'n baie rustige omgewing. Ons kan die gastehuis enige tyd aanbeveel vir almal wat oornaggeriewe benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Feathers Guest House
Casper! Baie dankie vir al die kere wat jy by ons kom oornag het. Dit is vir ons aangenaam om harlike mense hier te ontvang en jul verblyf aangenaam te maak. Ons sien uit na volgende besoek.

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2019

Dit was 'n rustige, netjiese plekkie. Ons is hartlik verwelkom deur ons gasvrou. Vriendelik. Netjies. Rustig. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
Feathers Guest House
Linda, dit was aangenaam om julle te huisves! Kom kuier asb weer! Feathers groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMjU2ZjhjLWVlNWUtNDkxNy1iMzFlLTQ5M2MwYzBkNGMxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 51 Leipoldt Street Gholfsig 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775534081523 29.437427621182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang