Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Feathers Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Keith R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith R

Vriendelike mense en voortreflike diens.

Soos die vorige keer wat ons daar gebly het was dit voortreflik! Baie dankie dat jy jou huis vir ons oop gehou het. Baie dankie vir die vriendelike diens en skoon kamers.

Feathers Guest House se terugvoer

Keith,
Dit was 'n voorreg dat julle julle vakansietyd by ons spandeer het. Hoop julle het lekker gekuier saam met die familie, en julle is welkom om weer te kom!

Feathers Guest House
Anel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D

Heerlik, spesiaal!

Baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel!

Cecil N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Baie rustig.

Baie lekker en baie netjies. Die tuin is ook goed versorg.

Feathers Guest House se terugvoer

Baie dankie Cecil, ons het jul kuier geniet. Kom ry weer fiets en ryg die pryse in. Feathers Groete

Feathers Guest House
Adele J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J

Gerieflike verblyf.

Kamer pragtig met goeie uitleg. Kon ongelukkig nie goeie nagrus kry nie agv grasdak-houtbalke wat onlangs behandel is. Moes met al die vensters en oop deur slaap on te kon asem haal en albei volgende dag gesukkel met sinus en hoofpyn. Spesifiseer ook asb. dat daar net 'n bad is en nie 'n stort nie.

Tania S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania S

Comfortable and relaxing.

Beautiful and very serene and calm.

Attie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie V

Dis baie netjies en voel tuis om daar te bly.

Vriendelike personeel en goeie diens.

Liesl K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K

A beautiful quaint little cottage. Perfect for a stay over on the way to the Kruger Park.

We stayed over night in the cottage and had a pleasant surprise with how beautiful the gardens and decor was. Close to all necessary amenities and a perfect stop over on the way to the Kruger park.

Chantelle V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Uitstekend.

Dankie vir die gasvryheid. Ons sien julle beslis weer.

Casper B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper B

Baie lekker rustige omgewing.

Die gastehuis is baie netjies en baie goed geleë in 'n baie rustige omgewing. Ons kan die gastehuis enige tyd aanbeveel vir almal wat oornaggeriewe benodig.

Feathers Guest House se terugvoer

Casper! Baie dankie vir al die kere wat jy by ons kom oornag het. Dit is vir ons aangenaam om harlike mense hier te ontvang en jul verblyf aangenaam te maak. Ons sien uit na volgende besoek.

Feathers Guest House
Linda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Dit was 'n rustige, netjiese plekkie.

Ons is hartlik verwelkom deur ons gasvrou. Vriendelik. Netjies. Rustig. Sal dit vir seker aanbeveel.

Feathers Guest House se terugvoer

Linda, dit was aangenaam om julle te huisves! Kom kuier asb weer!
Feathers groete!

Feathers Guest House
Sophia I - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia I

Vriendelik ontvang, en op 'n ysige dag heerlik warm geslaap.

Vriendelik ontvangs. Pragtige, netjiese kamers met heerlike, groot beddens. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Chris H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Ontvangs, verblyf, netheid het alle verwagtinge oortref.

Ons was baie vriendelik ontvang en baie beïndruk met ons netjiese verblyf en pragtige tuin. Alles was daar wat ons benodig het en die ontbyt voortreflik. Ek kan dalk net aanbeveel dat die dubbelbedmatras in die nabye toekoms vervang kan word.

Vernita M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernita M

Pragtige, netjiese kamer met goeie diens en geriewe. Geen klagtes nie.

My dogter en haar vriend het daar gaan slaap nadat ek die bespreking gedoen het en hulle laat weet dit is PRAGTIG! Het baie geniet.

Sylvia M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia M

Friendly staff members, the place is beautiful and very peaceful.

If you need some peace and quiet, then this is a place to visit. Elsa, thanks for a warm welcoming on our arrival. We enjoyed our stay.

Jo V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo V

Ons kothuisie was netjies met genoeg vuurwarm badwater vir 'n heerlike bad op 'n ysige aand.

Die matras is gemaklik en beddegoed is van goeie kwaliteit. Vir die prys sou ons navraag oor ontbyt waardeer het.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldt-straat 51, Gholfsig, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwMjU2ZjhjLWVlNWUtNDkxNy1iMzFlLTQ5M2MwYzBkNGMxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 51 Leipoldt Street Gholfsig 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775534081523 29.437427621182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang