Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Marike L
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2021

Ons het by familie gaan kuier. Ons was baie beïndruk met Feathers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
More Marike, Baie dankie vir die resensie. Lekker dag verder. Groete, Chane

Chantelle N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Baie netjies en gasvry! Ons het net 1 nag oornag, maar ons is baie welkom laat voel, als was netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
Goeie middag Chantelle , Baie dankie vir die mooi resensie . Groete Chane

Dirk B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Fantasties. Goeie kliëntediens, almal is vriendelik en behulpsaam. Die kamer was presies wat ek nodig gehad het en nog meer. Die kos was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannine M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Was baie gasvry en die ontbyt was heerlik. Was baie netjies en skoon, en het lekker geslaap en 'n heerlike ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Wonderful. Had a wonderful stay - will definitely recommend Feathers to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
Thank you for the review, John. Regards, Feathers Guesthouse

Trevor C
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2018

Enjoyed our stay at Feathers Guesthouse. Our host at Feathers was great and our stay was also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Feathers Guesthouse
Thank you Trevor for the review. Regards Feathers

Elmarie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie aangename verblyf, waarde vir jou geld. Baie aangename verblyf, skoon, vriendelik, heerlike ontbyt - waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige boodskap.

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Heerlik rustig! Die kamer is netjies en die eetkamer pragtig! Ons het heerlik geslaap en gesmul aan 'n liplekker ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
Dankie vir die pragtige boodskap.

Carlien K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2017

Heerlik, gemaklik, gerieflik, gasvry. Goeie waarde vir geld. Ontbyt was voortreflik. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Pragtige skoon en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige boodskap .

Bertus V
1 nag
4.6
Nov 2017

Netjies, skoon en gemaklik. Alles was soos ek verwag het, skoon, netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Feathers Guesthouse
Baie dankie vir die pragtige boodskap.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 16, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MjMyMWRmLTBmMjctNDE4Zi04YWNhLWFjNDc4Y2JhZTZkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 16 Maritz Street Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.963484974643 26.737112402916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang