Feathers Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marike L - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het by familie gaan kuier.
Feathers Guesthouse se terugvoer
More Marike,
Baie dankie vir die resensie.
Lekker dag verder.
Groete,
Chane
Chantelle N - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry!
Feathers Guesthouse se terugvoer
Goeie middag Chantelle ,
Baie dankie vir die mooi resensie .
Groete
Chane
Dirk B - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Jeannine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie gasvry en die ontbyt was heerlik.
John O - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Thank you for the review, John.
Regards,
Feathers Guesthouse
Trevor C - Mrt 2018
Algehele gradering
Enjoyed our stay at Feathers Guesthouse.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Thank you Trevor for the review.
Regards
Feathers
Elmarie E - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, waarde vir jou geld.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige boodskap.
Gerda V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig!
Feathers Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die pragtige boodskap.
Carlien K - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik, gerieflik, gasvry.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige boodskap .
Bertus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige boodskap.
Elaine S - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende kamers, diens uit die boonste rakke en ontbyt was heerlik!
Feathers Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige boodskap.
Janene S - Mrt 2017
Algehele gradering
Beslis nie waarde vir geld nie.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Middag Janene
Dankie vir jou terugvoering, dis al hoe ons kan verbeter. Ek was nie bewus van die toiletsitplek se hakkie wat los was nie, hy is nou herstel. In verband met reuk in die kamer, dit was as gevolg van gaste wat die vorige aand Ocean basket geëet het in my kamer wat ek eintlik nie toelaat nie. En die oorskiet kos in die yskas gebêre het. En oor die vrugte ek vra om verskoning voor, ek was in vir 'n operasie en kon nie bestuur nie. Vrugte is iets wat ons bedien saam ontbyt.
Nadia H - Nov 2017
Algehele gradering
Baie teleurgesteld.
Feathers Guesthouse se terugvoer
Hi Nadia
Baie jammer jy het nie jou verblyf by ons geniet nie. Ons maak gebruik van Cremora in die kamers en nie melk nie, maar ons gee graag vars melk as gaste ons vra. Die koffie is moeilik want nie almal hou van dieselfde koffie nie ek het reeds 2 ander in my eetsaal vir gaste om hulself te help as hul sterker soek. Ek raai aan dat jy uitvind oor 'n stort of bad by die gastehuise voor jy bespreek om teleurstelling te vermy.
Vriendelike Groete
Mel
Juanita V - Mei 2016
Algehele gradering
Ons het net een aand oorgeslaap en dit was voldoende vir die doel.
Leonie P - Jan 2016
Algehele gradering
Alles was perfek!
Chantel O - Des 2015
Algehele gradering
Gasvry, netjies en gemaklik.
Ilze J - Mei 2015
Algehele gradering
Sal dit vir enigiemand aanbeveel!
Danie N - Nov 2015
Algehele gradering
Goeie plek.
Riaan B - Jul 2015
Algehele gradering
Gasvry, puik diens, netjiese, skoon en gerieflike kamers en lekker ontbyt.
Louvaine C - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike diens en 2-ster akkommodasie.
Ilze J - Mei 2014
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gasvry. Het heerlik gebly!
Elsabe B - Mei 2014
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel.
Jessica V - Nov 2014
Algehele gradering
Was baie lekker!
Willie V - Okt 2013
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en vriendelik ... met 'n baie lekker ontbyt!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritz-straat 16, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang