Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feathers Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 24 resensies vir Feathers Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marike L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike L

Ons het by familie gaan kuier.

Ons was baie beïndruk met Feathers.

Feathers Guesthouse se terugvoer

More Marike,

Baie dankie vir die resensie.

Lekker dag verder.

Groete,
Chane

Feathers Guesthouse
Chantelle N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N

Baie netjies en gasvry!

Ons het net 1 nag oornag, maar ons is baie welkom laat voel, als was netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Feathers Guesthouse se terugvoer

Goeie middag Chantelle ,

Baie dankie vir die mooi resensie .

Groete
Chane

Feathers Guesthouse
Dirk B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Fantasties.

Goeie kliëntediens, almal is vriendelik en behulpsaam. Die kamer was presies wat ek nodig gehad het en nog meer. Die kos was uit die boonste rakke.

Jeannine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine M

Was baie gasvry en die ontbyt was heerlik.

Was baie netjies en skoon, en het lekker geslaap en 'n heerlike ontbyt gehad.

John O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John O

Wonderful.

Had a wonderful stay - will definitely recommend Feathers to family and friends.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Thank you for the review, John.

Regards,
Feathers Guesthouse

Feathers Guesthouse
Trevor C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor C

Enjoyed our stay at Feathers Guesthouse.

Our host at Feathers was great and our stay was also great.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Thank you Trevor for the review.

Regards
Feathers

Feathers Guesthouse
Elmarie E - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E

Baie aangename verblyf, waarde vir jou geld.

Baie aangename verblyf, skoon, vriendelik, heerlike ontbyt - waarde vir jou geld.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap.

Feathers Guesthouse
Gerda V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Heerlik rustig!

Die kamer is netjies en die eetkamer pragtig! Ons het heerlik geslaap en gesmul aan 'n liplekker ontbyt!

Feathers Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die pragtige boodskap.

Feathers Guesthouse
Carlien K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien K

Heerlik, gemaklik, gerieflik, gasvry.

Goeie waarde vir geld. Ontbyt was voortreflik. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Pragtige skoon en netjiese verblyf.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap .

Feathers Guesthouse
Bertus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Netjies, skoon en gemaklik.

Alles was soos ek verwag het, skoon, netjies en gemaklik.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap.

Feathers Guesthouse
Elaine S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Uitstekende kamers, diens uit die boonste rakke en ontbyt was heerlik!

Regtig goeie diens, luukse skoon kamers en ek het in besonder gehou van die verwarmer in die badkamer was definitief 'n plus. Personeel vriendelik en hulpvaardig en ontbyt is 'n moet as jy daar bly regtig lekker.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap.

Feathers Guesthouse
Janene S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Janene S

Beslis nie waarde vir geld nie.

Toiletsitplek stukkend, yskas ruik asof skool visse daarin gevrek het. Geen vrugte beskikbaar by ontbyt want "vrou van die gastehuis" het vergeet om te koop. Baie teleurgesteld.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Middag Janene

Dankie vir jou terugvoering, dis al hoe ons kan verbeter. Ek was nie bewus van die toiletsitplek se hakkie wat los was nie, hy is nou herstel. In verband met reuk in die kamer, dit was as gevolg van gaste wat die vorige aand Ocean basket geëet het in my kamer wat ek eintlik nie toelaat nie. En die oorskiet kos in die yskas gebêre het. En oor die vrugte ek vra om verskoning voor, ek was in vir 'n operasie en kon nie bestuur nie. Vrugte is iets wat ons bedien saam ontbyt.

Feathers Guesthouse
Nadia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia H

Baie teleurgesteld.

Daar was nie eers melk in my kamer nie. Geen ordentlike koffie in die kamer nie. Slegs stort, geen bad. Ontbyt - geen botter, net margarine. Hul vrugteslaai - dit het bestaan uit appel en papaja.

Feathers Guesthouse se terugvoer

Hi Nadia

Baie jammer jy het nie jou verblyf by ons geniet nie. Ons maak gebruik van Cremora in die kamers en nie melk nie, maar ons gee graag vars melk as gaste ons vra. Die koffie is moeilik want nie almal hou van dieselfde koffie nie ek het reeds 2 ander in my eetsaal vir gaste om hulself te help as hul sterker soek. Ek raai aan dat jy uitvind oor 'n stort of bad by die gastehuise voor jy bespreek om teleurstelling te vermy.

Vriendelike Groete
Mel

Feathers Guesthouse
Juanita V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Ons het net een aand oorgeslaap en dit was voldoende vir die doel.

Die eienaars is vriendelik en beskikbaar. Die bed is gemaklik en die verwarmers in die badkamer het handig te pas gekom laat in die aand. Die stortkraan lek en die stort kort 'n goeie skoonmaak vir muf waar die kraan lek. Ek sal die plekkie aanbeveel - dit is goeie waarde vir geld.

Leonie P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Alles was perfek!

Die verblyf was vir 'n verandering presies wat die webtuiste beskryf het en ons sal vir seker weer van Feathers gebruik maak as ons weer in die omgewing kom!

Chantel O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel O

Gasvry, netjies en gemaklik.

Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Hulle bied lekker kos, vriendelike diens en gemaklike kamers.

Ilze J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Netjies, skoon, goed toegerus en baie vriendelike diens elke keer!

Danie N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N

Goeie plek.

Skoon.

Riaan B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan B

Gasvry, puik diens, netjiese, skoon en gerieflike kamers en lekker ontbyt.

Sien die sterre.

Louvaine C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louvaine C

Vriendelike diens en 2-ster akkommodasie.

Vriendelike diens, kamers skoon maar basies. Koffiekeuse (kits!) kan verbeter.

Ilze J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J

Baie netjies, skoon en gasvry. Het heerlik gebly!

Ons het heerlik gebly. Kamers is goed toegerus, baie netjies en skoon. Die eienaars se diens en gasvryheid is onverbeterlik. Ons sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak!

Elsabe B - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Sal beslis aanbeveel.

Pragtig, skoon en vriendelike diens.

Jessica V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica V

Was baie lekker!

Ons het lekker oorgeslaap. Die kamers is pragtig ingerig en ons het lekker ontbyt geëet.

Willie V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

Baie netjies, gerieflik en vriendelik ... met 'n baie lekker ontbyt!

Ek was aangenaam verras met fasiliteite en vriendelike ontvangs. Die bespreking deur LekkeSlaap was vinning, foutloos en korrek.

Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 16, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MjMyMWRmLTBmMjctNDE4Zi04YWNhLWFjNDc4Y2JhZTZkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 16 Maritz Street Welkom 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.963484974643 26.737112402916
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang