Feel @ Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 304
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marna H - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Estelle B - Sep 2024
Algehele gradering
Onvergeetlik. Fantasties.
Pieter O - Aug 2024
Algehele gradering
Warm, welcome, safe.
Cailin H - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect space and location; super comfortable.
Mathilda S - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, netjies en soos 'n huis weg van huis.
Adele V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kuier.
Anèl H - Apr 2024
Algehele gradering
Verwelkomend, vriendelik, gemaklik en hulpvaardig.
Mathilda S - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable and quiet.
Claudette D - Apr 2024
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie. Petra is 'n wonderlike gasvrou en baie behulpsaam.
Claudette D - Apr 2024
Algehele gradering
Weer daar bespreek.
Phillip E - Mrt 2024
Algehele gradering
Great.
Andrina Louisa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, ruim en prakties.
Jannie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Leonard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon netjies.
Christopher S - Mrt 2024
Algehele gradering
Clean, safe and comfortable.
Jana S - Feb 2024
Algehele gradering
Stellenbosch sal altyd my hartsplek wees.
Pieter L - Feb 2024
Algehele gradering
Presies wat ons wou hê.
Michelle G - Feb 2024
Algehele gradering
Feels like home.
Nadia S - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was presies soos geadverteer.
Marthie H - Feb 2024
Algehele gradering
Friendly and helpful.
Karen C - Feb 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Johan J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike slaapplek in 'n baie rustige omgewing.
Lee D - Jan 2024
Algehele gradering
The room was clean, neat and spacious in a beautiful setting.
Petro J - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby PRG en universiteit.
Sharon D - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant and stylish.
Celia S - Mei 2024
Algehele gradering
Quiet, spacious.
Simon E - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Petrusa D - Apr 2024
Algehele gradering
Aangenaam. Petra voldoen graag aan alle behoeftes.
Mariet S - Jan 2024
Algehele gradering
Het @ home gevoel.
Anina D - Feb 2024
Algehele gradering
Dankbaar vir 'n skoon, netjiese tuiste - baie dankie.
Lientjie V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het die oorslaap in julle plekkie baie geniet.
Sanet H - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Kimberly M - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Manie P - Des 2023
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld wat ons nog ondervind het by LekkeSlaap.
Victor B - Des 2023
Algehele gradering
Kort kuier vir 'n troue.
Francis B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Babs H - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon, lekker verblyf!
Riaan G - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Danielle V - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely studio appartment/ Grannyflat
Lees meerShannon K - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ubré V - Sep 2023
Algehele gradering
By verre die lekkerste wat ek nog gebly het!
Laura V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie in die perfekte ligging.
Marietjie M - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik, veilig gekuier en kan Feel @ Home sterk aanbeveel.
Etienne V - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jacqueline H - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Jaco E - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker!
Alda S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties lekker!
Le-anne M - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Theo A - Mei 2023
Algehele gradering
Genotvol en baie rustig.
Warren G - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable, stylish, quiet and beautiful!
Ashton K - Apr 2023
Algehele gradering
A clean, well-appointed cottage.
Roelien D - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies.
Nandi V - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons wil weer teruggaan.
Barend S - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike eenheid in 'n lieflike omgewing.
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
'n Gawe plek!
Candy M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties
Annelen K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon verblyf. Lieflike uitsig op berg by braaivleisarea.
Dr Wilton T K - Feb 2023
Algehele gradering
We booked for 3 nights and we extended with two more nights due to the comfortability, the gardening and the location.
Lina N - Feb 2023
Algehele gradering
What a lovely spot. Very appropriate for what I needed this last weekend.
Marley T - Feb 2023
Algehele gradering
Took son to varsity.
Izanne S - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Rodger S - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens en blyplek.
Christa M - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, stil en netjies.
Nosiphiwo M - Des 2023
Algehele gradering
Awesome, I will definitely go back there again.
Marne C - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en netjies.
Ferdi B - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en bekostigbaar.
Ferdi B - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie diens, goeie ligging.
Jaco K - Mei 2023
Algehele gradering
We had a lovely stay. The owners were very accommodating and friendly.
Melissa N - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Carol A - Des 2023
Algehele gradering
Comfortable stay at a good price!
Sebastian V - Okt 2023
Algehele gradering
Bekostigbare en rustige selfsorg in die gewilde woonbuurt van Stellenbosch.
Stefanus C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies!
Monique E - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, pragtig!
Louis Pieter M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies. Waarde vir geld.
Jeanine D - Feb 2023
Algehele gradering
Alles was netjies en ingerig.
Ros K - Feb 2023
Algehele gradering
Lovely quiet area.
Debbie R - Jan 2023
Algehele gradering
Very good.
Chantal S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie netjiese eenheid met vriendelike diens.
Feel @ Home se terugvoer
Hi Chantal, kontroleer dat ek op die webblad sê dat 'n mens enige tyd 'n ekstra skoonmaak ( wat dan skoon handdoeke, ens. insluit) kan kry teen ekstra koste - net 24h vooraf kennis gee. Dankie vir jou andersins gawe resensie. Kom gerus weer.
Elsabe E - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect place for couples or individuals to stay in Stellenbosch.
Sharon T - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable, quiet, clean.
Neve A - Sep 2023
Algehele gradering
Relaxing, quiet and peaceful.
Albert G - Des 2023
Algehele gradering
Average.
Feel @ Home se terugvoer
Goeiemôre Albert, ek is jammer dat jy so voel, maar die webblad verduidelik baie duidelik dat dit selfsorg is en dat dit een keer per week gediens word. Dit sê ook duidelik dat 'n mens ekstra diens teen addisionele betaling kan kry as jy met die gasvrou 24 uur vooraf reël. Dit sê ook duidelik dat daar net 'n waaier is.
Groete
Petra
Celeste B - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte blyplek vir 2, baie rustig en veilig.
Babs H - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Roche S - Nov 2022
Algehele gradering
Was 'n vinnige kuier maar baie genotvol.
Erika C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Charl F - Okt 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Christine K - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Bennie S - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, waarde vir geld en die vriendelikste gasheer en gasvrou.
Sakkie C - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld en wonderlike gasvryheid van Petra.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Die naam, Feel @ Home, sê alles.
Soné G - Aug 2022
Algehele gradering
Was heerlike verblyf en baie bekostigbaar vir 'n familie met volwasse kinders.
Kelly V - Aug 2022
Algehele gradering
Good place and a good host.
Belinda M - Aug 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly. Baie dankie.
Marno S - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie diens, vriendelikheid en netheid.
Cindy S - Jul 2022
Algehele gradering
Most definitely recommended, excellent and stunning location!
Monique S - Jul 2022
Algehele gradering
Very nice.
Christa M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en het heerlik gebraai.
Jadyne P - Apr 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay. Everything clean and lovely braai area.
Alet V - Jan 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Pam W - Mrt 2022
Algehele gradering
Petra and Chris are wonderful hosts.
Lees meerDanie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Prakties, funksioneel en baie gerieflik.
Werner S - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a delightful place to stay, we were 3 siblings so great spot to get together.
Piet Verwey V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by besondere mense.
Anien G - Jan 2022
Algehele gradering
Besig, baie om te doen.
Heidi E - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning place, steep entrance.
Annemarie B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het.
Koos V - Sep 2022
Algehele gradering
Stellenbosch altyd 'n lekker kuierplek.
Karlo S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, stil. Perfek vir ons vakansie.
Attie D - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Bianca M - Mrt 2022
Algehele gradering
Very happy.
Ferdi B - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflike sakpas verblyf.
Max S - Mrt 2022
Algehele gradering
Great quite area, not far from town.
Freda V - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en ligte voorsien vir loadshedding.
Corlia B - Des 2021
Algehele gradering
Veilig met lieflike uitsig.
Beaulah D - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlike verblyf!
Lees meerJames J - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklik en rusting.
Corne V - Okt 2021
Algehele gradering
Veilig en tuis gevoel.
Juanita B - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename mense. Hartsmense.
Tyrese T - Aug 2021
Algehele gradering
Sien onder.
Babs H - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike skoon verblyf.
Shenice B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend goed.
Pendie V - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik tuis gevoel.
Martin V - Des 2021
Algehele gradering
Baie skoon, vriendelik en lekker atmosfeer.
Enid V - Jan 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë naby Universiteit, R44 en Dorpstraat. Vriendelike ontvangs en goed toegeruste eenheid.
Rhys M - Des 2021
Algehele gradering
Great. Private enough and hassle free.
Gerhard W - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Christa M - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig.
Linda C - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker verblyf
Jacomien B - Okt 2020
Algehele gradering
Jy voel regtig tuis.
Suzanne S - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gemaklik!
Wanda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Hartlik ontvang! Netjies en goed toegerus. Sal vir seker weer daar tuisgaan.
Riatha K - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, waarde vir geld.
Talitha W - Nov 2020
Algehele gradering
Skoon, aangename, aantreklike vreedsame verblyf.
Marlene S - Mrt 2020
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies en veilig.
Talitha W - Jan 2020
Algehele gradering
Aangename, mooi, rustige plek.
Malandi B - Sep 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay and felt at home.
Tossie M - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Nikita V - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie warm, sal aanbeveel om 'n aircon te installeer en braairoosters was nie skoon nie. Andersins het ons baie lekker gebly.
Vasti V - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en als wat jy nodig het!
Renier B - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik. Perfek. Fantastiese ligging buite die verkeer en op die grens van dorpsgebied met heerlike uitsig oor aanliggende plase.
Rene T - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig en baie stil in die natuur.
Jolanda P - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Andre S - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Maureen B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Riana W - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige en veilige omgewing met baie netjiese verblyf en sentraal geleë vir 'n groot verskeidenheid besienswaardighede.
Lees meerMariette V - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Tienie L - Apr 2019
Algehele gradering
Besonder lekker gewees.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie Tienie,
So jammer die seep was nie daar nie! Julle moes net gevra het., dit moes my ontglip het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Petra
Anrie S - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig en bekostigbaar.
Johan K - Apr 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies, sal beslis weer by Feel @ Home bly.
Eben N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie stylvol.
Johannes M - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Cusilia S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wow wow wow.
Anzette J - Mrt 2019
Algehele gradering
Lieflike tuis gevoel en kuierarea in pragtige omgewing.
Elsa S - Feb 2019
Algehele gradering
Ek kan Feel @ Home sonder twyfel aanbeveel.
Alichia V - Feb 2019
Algehele gradering
Gemaklik, aandag aan detail.
Lees meerEster V - Feb 2019
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring.
Andre D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marike S - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelike mense.
Cyril N - Jan 2019
Algehele gradering
Baie geniet.
Paul F - Des 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie.
Jetro K - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, rustig en pragtig.
Retha G - Jun 2019
Algehele gradering
Funksionele, keurige verblyfopsie.
Sane N - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly by Feel @ Home.
Tereen F - Jul 2019
Algehele gradering
Huislike gevoel.
Stefanie L - Des 2018
Algehele gradering
Opregte gasvryheid van die Aucamps. Feel @ Home is heeltemal gepas vir hierdie gastehuis.
Sonja J - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies! Goed ingerig! Mooi modern.
Maryke V - Nov 2018
Algehele gradering
Such a pleasant stay. Lovely owners. Beautiful place. Quiet and relaxed.
Adrie V - Nov 2018
Algehele gradering
Stunning plek en mense.
Marie-louise F - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en vriendelike ontvangs.
Caren P - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en ligging.
Linda B - Okt 2018
Algehele gradering
Die lieflikste plek. Skoon en netjies. Die eienaars so vriendelik en absoluut hulle gaste privaatheid. Ons gaan beslis weer terug, want ons oudste seun studeer in Stellenbosh.
Vincent en Teresa S - Okt 2018
Algehele gradering
Goed ingerig met die nodigste.
Tyla I - Sep 2018
Algehele gradering
Very beautiful.
Antoinette L - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, gerieflike kamer met eie kombuis en badkamer.
Anelma R - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Eleché B - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike, skoon en netjiese verblyf.
Lily K - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig parkering.
Jorina V - Jul 2018
Algehele gradering
Regtig heerlike verblyf gehad.
Kobus R - Jul 2018
Algehele gradering
Beste verblyf en uistekende waarde vir geld.
Sanet L - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie geriefllik en baie netjies.
Scott H - Apr 2018
Algehele gradering
Safe, cosy and we felt right at home.
Elmè B - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en ruim.
Debbie M - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie stil.
L N - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Pierre M - Mrt 2018
Algehele gradering
Mooi, netjiese, goedgeleë verblyf met gasvrye en vriendelike eienaars.
Eleanor N - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfect for a short stay.
Karien J - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, veilig en gerieflik.
Adrie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Stunnig plek en omgewing.
Shaun B - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Jacques V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies in ‘n rustige en stil buurt.
Debbie O - Feb 2018
Algehele gradering
Lovely, comfortable, clean and very central.
Willie M - Feb 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Lynette H - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en vriendelike diens.
Gerrit R - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies, waarde vir geld en rustige omgewing.
Kobus V - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties en netjies!
Christel F - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met die mooiste uitsig!
Jannie V - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en billik geprys vir die area en wat jy kry.
Alba D - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Vasti V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons wens ons kon langer bly.
Louis N - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Rozni F - Jan 2018
Algehele gradering
Netjiese oornagplek wat in al jou basiese behoeftes voorsien.
Hannes J - Okt 2018
Algehele gradering
Is baie welkom ontvang en n goed toegeruste en volledige eenheid gekry.
Mariette V - Sep 2018
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Schalk L - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was ’n baie aangename oornagverblyf en ons sal dit in die toekoms graag herhaal.
Lees meerWillem B - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Tiaan V - Des 2018
Algehele gradering
Dis lekker in Stellenbosch.
Jackie B - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik, ontspannend en aangenaam.
Teresa M - Feb 2018
Algehele gradering
We love the view of vineyards.
Cathie L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jacomien B - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Gerhard L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en kan aanbeveel.
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Shanaaz P - Okt 2018
Algehele gradering
Heel wat aangenaam, wens ek kon langer bly.
Ami B - Mrt 2018
Algehele gradering
Cosy.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Johan D - Des 2017
Algehele gradering
Te min tyd gehad om die pragtige ligging te kon waardeer.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie. Kom gerus weer.
Groete
Petra
Marilyn M - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig en ons het tuis gevoel. Regtg @home.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Marilyn, kom gerus weer!
Groete,
Petra
Anneline N - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese geriewe en 'n ongelooflike gasvrou.
Madie E - Sep 2017
Algehele gradering
Die ligging en atmosfeer was baie lekker!
Gerda S - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Andre S - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en mooi.
Feel @ Home se terugvoer
Dankie, André,dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer!
Groete,
Petra
Jm P - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike verblyf.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Mathilda. Was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer!
Groete
Petra
Magdalena O - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Lientjie. Dit was baie lekker om julle weer te sien.
Groete
Petra
Amanda D - Feb 2017
Algehele gradering
Die verblyf en dienste vir ons doeleindes was voldoende en ek sal dit definitief vir enige ouer wat 'n student by Maties het aanbeveel.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Amanda. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Petra
Margie S - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plekkie waar ons besonder hartlik ontvang is en baie bekostigbaar is.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Margie. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Kom gerus weer.
Groete
Petra
Berlinda N - Jan 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing, rustig en stil!
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Berlinde. Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Groete
Petra
Ed V - Jan 2017
Algehele gradering
Mooi plek om te bly.
Johan F - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Monica J - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies en stil.
Celeste M - Apr 2017
Algehele gradering
Warm en rustige omgewing.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Celeste. Kom gerus weer.
Groete
Petra
Schalk S - Mrt 2017
Algehele gradering
Mooi oornag-fasiliteit.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Schalk, was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer..
Groete
Petra
Ananda V - Feb 2017
Algehele gradering
Rustige en skoon verposing.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Ananda. Dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete
Petra
Magda O - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike 3 dae in 'n stil rustige omgewing.
Annelize V - Okt 2017
Algehele gradering
Julle sien ons beslis weer!
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie Annelize, ek waardeer dit. Kom gerus weer.
Groete
Petra
Charlene B - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige woonbuurt en vriendelike gasheer en gasvrou!
Andre E - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ondervinding!
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie André en Melony, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer.
Groetnis
Chris en Petra
Elsa G - Mei 2017
Algehele gradering
Ek het baie welkom gevoel en kamer is toegerus met alles wat mens nodig het vir 1 of 2 aande se oorslaap.
Feel @ Home se terugvoer
Beste Elsa,
Baie dankie vir die positiewe kritiek. Ons skenk aandag daaraan.
Groete,
Petra
Andre S - Mei 2017
Algehele gradering
Gemaklik skoon en veral KykNet-TV. Goed geleë en stil omgewing.
Willie D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ella P - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n baie rustige buurt.
Giel B - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike diens.
Marnus P - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik en huislike warm gevoel.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Marnus. Hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Petra
Jacobus V - Jan 2017
Algehele gradering
Keurige stil verblyf - ietwat afgeleë, maar naby die hoofpad.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Beth G - Des 2016
Algehele gradering
Lieflik en het gevoel asof ons alleen teen die berg en wingerde is.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie Beth. Julle was wonderlike gaste en julle is enige tyd weer welkom. Ek wens vir julle 'n mooi jaar vorentoe.
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Heerlike stil omgewing met pragtige kamer en tuin.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Amanda, dit was 'n groot plesier om jou en Jean hier te ontvang!
Groete,
Petra
Ampie S - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekend, hoogs te aanbeveel!
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Ampie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet! Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms!
Groete
Petra
Wouter D - Okt 2016
Algehele gradering
Uitstekende waarde en vriendelikheid van gasheer en -vrou!
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie Wouter en Anjo, dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete.
Petra
Gerrit M - Sep 2016
Algehele gradering
Naweekverblyf.
Gert V - Jul 2016
Algehele gradering
Was stylvol en bekostigbaar.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Gert. Waardeer jou opmerkings.
Groete
Petra
Anneline N - Jun 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer bespreek. Uitstekend.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Anneline, was heerlik om julle te ontmoet en ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Petra
Anneline N - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies, veilig en baie gerieflik.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Anneline! Dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete uit 'n stil Stellenbosch - die wind het julle amper weggewaai!
Petra
Michiel E - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het 'n gasvrye tuiste gehad sonder enige tekortkomings.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Michiel. Dit was heerlik om jou en Sarie te ontmoet!
Groete
Petra
Karen D - Feb 2016
Algehele gradering
Perfection!
Lees meerFeel @ Home se terugvoer
Thank you, Karen. It was lovely having you!
Kind regards
Petra
Fanie S - Jan 2016
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Fanie.
Groete
Petra
Carolien D - Aug 2016
Algehele gradering
Smaakvol ingerigte eenheid met alles wat jy nodig het vir heerlike oornagverblyf.
Lees meerFeel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Carolien. Kom gerus weer!
Groete,
Petra
Jeanne V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig en goed toegerus.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Jeanne. Ek waardeer jou opmerkings.
Groete
Petra
Henry H - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal weer daarvan gebruik maak.
Margareth G - Feb 2016
Algehele gradering
It was enough for my time in Stellenbosch. The owners Petra and Chris were very welcoming
Feel @ Home se terugvoer
Thank you, Margareth, it was lovely meeting you! Hope to see you again in future!
Kind regards
Petra
Klaus M - Nov 2016
Algehele gradering
Stil omgewing met lekker braaigeriewe. Vriendelike eienaars.
Wayne Y - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en stil.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Wayne. Kom gerus weer!
Groete
Petra
Andre A - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese en bekostigbare verblyf en in 'n mooi en rustige woonbuurt geleë.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, André, ons waardeer jou moeite!
Groete
Petra
Dirk V - Sep 2016
Algehele gradering
Dit was heel gerieflik.
Kaylene D - Nov 2016
Algehele gradering
Teleurstellend.
Feel @ Home se terugvoer
Dear Kaylene
Thank you for taking the time to review my establishment. I am very sorry that you have found it disappointing as we always try to please and respect our clients' privacy.
The description clearly states that the establishment is not a guesthouse, but forms part of our private house. It has got independant entrances and there is no sharing of anything. The swimming pool is available to guests and I would have direct you to it, if been asked - there are no gates or anything preventing you from entering. The TV has in the meantime been changed, but the older one was in full working condition - I wonder if you have not pressed the wrong buttons. If known, we would gladly have helped you.
Kind regards
Petra
Valancia M - Des 2015
Algehele gradering
We had an awesome time.
Feel @ Home se terugvoer
Thank you, Valancia, I'm very glad you enjoyed your stay!
Kind regards,
Petra
Francois M - Sep 2015
Algehele gradering
Sou bly wees om langer te bly.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Francois, waardeer jou opmerking!
Groete
Petra
Marietta H - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Marietta. Wil darem net sê dat daar ook 'n ander kamer met buite-area beskikbaar was. Ek was nie bewus daarvan dat julle graag 'n buite-area sou verkies nie. Die ander kamer is egter 'n bietjie duurder en ook so geadverteer. Miskien moet julle hierdie een vlg. keer eerder oorweeg.
Groete,
Petra
Wynne B - Aug 2015
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful.
Jenette T - Jul 2015
Algehele gradering
Fantastic!
Nicole O - Jun 2015
Algehele gradering
Warm en gasvry!
Chanelle H - Apr 2015
Algehele gradering
Perfekte BeerFest naweek.
Lees meerPieters D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker stil omgewing. Kon uitstekende nagrus kry.
Robyn-lee S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies, baie skoon en voel soos 'n huis weg van die huis.
Lea V - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Skoon netjies en voorsien in al ons behoeftes.
Charmain C - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Andrea V - Nov 2015
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het: skoon, netjies en ruim.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Andrea!
Waardeer die terugvoer.
Hoop ek sien julle in die toekoms weer!
Groete,
Petra
Christine W - Okt 2015
Algehele gradering
Baie vriendelik en gemaklik.
Petrus M - Jul 2015
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n baie mooi voorstad en wonderlike omgewing.
Elzette G - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met pragtige uitsig! Vriendelike diens en gasvryheid.
Werner S - Nov 2015
Algehele gradering
Very good!
Feel @ Home se terugvoer
Thank you Werner, appreciate time taken to write a review.
Kind Regards,
Petra
Sonja J - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies.
Feel @ Home se terugvoer
Baie dankie, Sonja!
Groete
Petra
Hermann V - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het ses aande daar gebly - kan dit net ten sterkste aanbeveel!
Johan & Marietjie B - Feb 2015
Algehele gradering
Aanbeveel!
Belinda E - Jan 2015
Algehele gradering
Plekkie was skoon en gerieflik - die dekor pragtig.
Rayghana O - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n baie rustige plekkie en die eienaars was baie vriendelik.
Mia E - Okt 2014
Algehele gradering
Blyplek op 'n heerlike, rustige omgewing, kamer baie mooi netjies en baie vriendelike ontvangs gekry.
Jayshree N - Aug 2014
Algehele gradering
Excellent value for money . Very caring and accommodating owner.Will stay again.
Elsabe T - Mei 2014
Algehele gradering
Uitstekende en baie gerieflike verblyf.
Elmari R - Apr 2014
Algehele gradering
'n Goed toegeruste kamer en 'n mooi, stil area!
Wendy V - Apr 2014
Algehele gradering
Very comfortable accomodation
Chantel E - Mrt 2014
Algehele gradering
Stil, rustig en 'n heerlike sonskynkamer.
Sandri L - Mrt 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld
Gerhardus D - Sep 2014
Algehele gradering
Goed!
Suzette W - Aug 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Erica D - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Gert D - Nov 2014
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Kellyn D - Feb 2014
Algehele gradering
Very clean
Gideon R - Jan 2014
Algehele gradering
Wonderlike weer en gasvrye mense!
Piet L - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik!
Elize E - Aug 2013
Algehele gradering
Wonderful
Stephanie V - Sep 2013
Algehele gradering
Baie gerieflike oornag-plekkie, kon eie ingang gebruik sonder om die huismense te steur.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linnestraat 15, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang