Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feel @ Home

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 316 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Werner P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjies en gemaklik. Ons het 'n troue bygewoon en ons verblyf was perfek vir die 3 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilna R
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly! Mooi omgewing, stil en rustig, naby die middel dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmarie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We really enjoyed our stay, thank you! The units were beautifully decorated and so comfortable. The hostess was friendly and helpful. We really enjoyed our stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina Coetze C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie rustige area, het dit geniet daar. Baie dankie vir jou gasvryheid, en dat ons regtig tuis gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf en geriewe. Soos altyd, as ek hier bly, was dit weereens gerieflike, rustige, gasvrye verblyf - eienaars baie vriendelik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Voel regtig soos huis! Puik. Soos altyd! Geen klagtes nie. Jy bly lekker en die eenheid is super ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Beautiful, rustig en die pragtigste uitsig! Baie dankie vir die lekkerste verblyf ooit. Die plekkie is netjies, skoon en het alles in wat jy mag nodig kry. Tannie Petra en die oom is dierbaar! Ons kan Feel @ Home beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Fantasties. Die verblyf sal ek aan enige iemand aanbeveel! Dit is op die beste plek geleë met die beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Warm, welcome, safe. Absolutely pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Asemrowend mooi! Ons het so lekker gebly! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 316

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Linnestraat 15, Brandwacht, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e67563da7865ad66b2e6251aa2aa9f696c3a98d563cc36208bc822d0d29343c730fc4734275d941dcb3dd73cbbeba78e1b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 316 5 1 5 15 Linnes Street Brandwacht 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958976726957 18.87116163969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang