Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feel @ home

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 107 resensies vir Feel @ home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Clayton V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton V

Amazing stay.

The host was very friendly and accommodating. I appreciate how she was flexible to cater for our stay as we had some challenges with our luggage. Thank you so much for a wonderful experience. We will definitely be back! Stay blessed!

Renée B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renée B

Very comfortable and homely.

Our stay was great, the host is very helpful and accommodating. The unit is clean, neat and tidy, with great views of the lagoon and mountains from the deck.

Susan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Wonderlik.

Was baie lekker gewees. Mooi skoon plekkie. Tannie was baie oulik. Baie lekker gebly.

Lenie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie B

Baie aangenaam en vriendelike gasvrou.

Dit was baie lekker. Dit was naby genoeg om uit te ry en Knysna en omgewing te geniet. Johanna, die gasvrou, was vriendelik. Dit was amper loadshedding toe ons daar aankom, en sy het dadelik vir ons warm water in 'n vles gemaak. Die uitsig was ook baie mooi, en toe my man sê hy het nou nie sy verkyker nie, het sy binne oomblikke vir hom 'n verkyker in die hand gestop. Fantastiese verblyf gewees.

Denise M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise M

Fun fun fun.

Stay was fun, accommodation was neat and had everything we needed.

Geoffrey P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P

Kom weer 'n keer.

Feel @ home het gevoel soos tuis, baie vriendelike tannie, alles is perfek.

Adriaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Baie lekker gebly.

Baie gemaklik gebly. Die gasvrou was 'n plesier en het verseker gemaak ons het alles wat ons nodig het.

Brendon K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendon K

Excellent hospitality and will definitely stay there again!

See stars.

Pierre G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre G

Lekker vakansie selfsorg verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Sentrale ligging naby Knysna dorpsgebied en geskik vir 4 mense.

Rudi D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi D

Safe and sound.

Great view on lake. 9.

Veinece M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veinece M

Ongelooflik lekker.

Ons het lekker gewoon.

Ellen P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen P

Ons het lekker en gemaklik gekuier.

Dit was net wat ons nodig gehad het vir ons vakansie doeleindes. Veilige en gemaklike plek.

Lizay B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizay B

Uitstekkend!

Baie rustig. Goed vir wegbreek. Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld.

Morne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Great.

I would go again with my family.

Maret L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maret L

Gerieflik en gemaklik.

Die eenheid is goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Dit is skoon, netjies, en die bed slaap heerlik. Die dek met die lieflike uitsig was 'n hoogtepunt. Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kan Feel@home beslis aanbeveel en sal weer daar bly.

Johan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Pragtige kothuisie met al die nodige geriewe.

Die eienaar het waarlik uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Alles is netjies en skoon en gerieflik. Ook die vol DStv-pakket is beskikbaar en kon ons rugby kyk. Sal definitief weer gaan.

Celeste J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J

Feel @ home dien sy naam.

Feel @ home is 'n snoesige woonstel met die dierbaarste en vriendelikste tannie. Ons gaan definitief weer.

Jouleen L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jouleen L

A beautiful setting. Premises in quiet neighbourhood.

Our hosts were very friendly and helpful. The establishment was fully equipped. We will book again in the future. Close to amenities.

Denvor M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denvor M

Die plek was lekker en baie spasie agter vir die kinders om te speel.

Die gasheer was baie vriendelik en verwelkomend. Die plek was skoon en sal dit aanbeveel vir my vriende en familie.

Mariana B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Bale lekker.

Baie netjies en skoon. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar tuisgaan en beveel dit vir enige een aan.

Karika M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karika M

Rustig.

Die mooiste uitsig oor die Knysna lagoon. Ideaal gelesal naby verskillende besienswaardighede. Tannie Johanna baie gaaf en die huis is so reg aan sy naam Feel @ home.

Chantel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Netjies en pragtige uitsig.

Ons het 'n base verwelkoming van tannie Johanna ontvang. Sy is regtig 'n dierbare mens. Die woonstel is goed toegerus met 'n asemrowende uitsig.

Adrian J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian J

Ek het my kuier terdeë geniet en so ook my familie wat saam met my by Feel @ home tuisgegaan het.

Ek het my tyd by Feel @ home terdeë geniet. Tannie Johanna wat ons ontvang het, is baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer by Feel @ home tuisgaan in die toekoms.

F J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F J

Host was exceptionally welcoming and helpful.

The host Johanna went out of her way to make us comfortable. The place was exceptionally clean and spotless. The view was stunning and will definitely stay there again.

Keith B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Value for money. Great view.

Johanna was friendly and accommodating, Relaxing view and sunset from the deck. Dstv.

Conrad B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad B

Skoon met als wat mens benodig.

Bekostigbare plek vir gesin wat korter as 'n week Knysna wil verken.

Carlynne K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlynne K

Sentraal geleë. Skoon en netjies.

Die kinders kon op die grasperk speel terwyl ons braai. Mooiste uitsig vanaf die deck oor Thesen eiland. Skoon beddegoed en handdoeke.

Riaan J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Wat 'n rustige en ongelooflike plekkie. Stil omgewing, mooi uitsig en rustige wegbreekplekkie.

Vriendelike mense wat ons ontvang het. Rustige plekkie wat so in ' rustige gedeelte van Knysna is. Sal dit definitief weer benut. Mens rus daar en lekker ontspanne vakansie.

Trudie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie M

Uitmuntend!!

Tannie Johanna en Ruchell, ons wil net baie, baie dankie sê vir die héérlike wegbreek die afgelope naweek by Feel @ home. Dit was werklik huis weg van die huis. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf. Die grasperk was 'n bonus waar ons 2 seuntjies heerlik kon speel. Ons is met groot vriendelikheid ontvang, die huis was silwerskoon, die beddegoed en handdoeke kraakvars. Wanneer die geleentheid hom weer voordoen, sal ons nie eers wonder waar om weer oor te bly in Knysna nie! En ons sal beslis Feel @ home aanbeveel vir vriende en familie. Ruchell, baie dankie vir die flink diens.

Riana B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Lovely, cosy, clean and neat.

Spent 2 nights with my teenage nephew and grandson. View from balcony is beautiful. Lots of species of wild birds in the garden. Beds are super comfy, bathroom spotless. Kitchen was well equipped. Johanna made us feel welcome from the moment we arrived. Can recommend this establishment to anyone.

Cathy B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy B

Gerieflike, aangename verblyf.

Ons was baie vriendelik verwelkom deur Johanna. Die woonstel is ruim, netjies en gerieflik. Lieflike uitsig vanaf die dek. Goeie ligging en naby alles. Ek kan die plek beslis met vrymoedigheid aanbeveel.

Marcia B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B

Dit was vir ons goeie basis vanwaar ons al die dagstappe kon doen.

Ons het gesoek vir basis verblyf om die woude te besoek en Feel @home se beskrywing het voldoen aan ons behoeftes.

Sue L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

We had a lovely comfortable stay.

We were 3 mature ladies and the cottage suited us perfectly for 4 nights. Johanna was a gracious and welcoming host. Lovely stay.

Matthew V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew V

Pleasant stay.

Myself, my girlfriend and friends had an amazing stay. The host is super friendly and really welcoming - will definitely be back soon.

Tanya G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G

Die vriendelikste tannie en die plekkie voel rêrig soos huis.

Ons ken die tannie, sy is goeie mens en haar plekkie met daai mooi view is uit die boeke. Ons was daar nou met 'n begrafnis maar sal volgende keur langer kuier en bly.

Kobus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B

Gerieflik en genotvol.

Ons het baie lekker by Feel @ home gebly en is vriendelik deur die gasvrou verwelkom. Die eenheid is privaat, ruim en netjies. Vanaf die onderdak-stoep het jy 'n pragtige uitsig oor die Knysna-meer en Thesen-eiland. Die braaiplek word elke dag skoongemaak en is gerieflik naby die eenheid. Hoewel jou voertuig van die straat af reg voor die eenheid se deur geparkeer is, is dit nie agter 'n heining of hek wat toesluit nie. Die eenheid is gerieflik baie naby die N2-hoofroete deur Knysna geleë met 'n vulstasie en supermark naby. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Belinda G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda G

Verblyf was goed en is vriendelik ontvang deur gasvrou.

Baie skoon en netjies, gerieflik geleë naby alles.

Yolande P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande P

Baie gerieflik.

Die eenheid was gerieflik en skoon. Dit het soos die huis gevoel.

Theo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theo M

Rustig en netjies.

Die ontvangs by Feel @ home het jou sommer laat tuis voel. Dit is 'n rustige area vir paartjies of 'n gesin wat net wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die stad. Daar is 'n groot tuin met ruim speelplek vir kinders. My enigste probleem was die braai-area wat in die son is met geen skadu en die talle goggas wat rondvlieg en jou byt op die sitarea by die agterstoep. Ek sal voorstel dat hulle miskien goggavangers of iets daar hang.

Astrid A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid A

Ons het heerlik gebly by Feel@Home.

Alles was skoon en netjies, en die dek met die pragtige uitsig is beslis 'n bonus. Die gasvrou was so behulpsaam en baie vriendelik. Die ligging is naby genoeg aan alles maar ver genoeg om rustig te wees. Ons sal beslis weer by Feel@Home tuis gaan.

Jeffrey L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey L

Rustig, skoon. veilig.

Avontuur, rustig. lekker ligging.

Francois J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Baie lekker.

Rustig veilig. Baie spasie.

Juanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Skoon, gemaklik.

Pragtige woonstel, en die uitsig is so mooi. Baie mooi skoon en voel net soos huis. Tannie is baie vriendelik. Beddens is ongelooflik, dit is altyd vir my ’n bonus.

Anneline J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J

Gerieflik.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Gerieflike, skoon en netjiese plekkie.

Vinette K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette K

Warm reception, convenient, quiet, covered onsite parking.

Beautiful garden setting. From the deck you can see Thesen's Island, the lake and Knysna Heads.

Callie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie L

Vrendelik, behulpsaam en rustig.

Baie lekker gekuier op die stoep. Mooi uitkyk op die lagoon en heads! Tannie Johanna baie vriendelik en hulpvaardig. Sy weet alles van Knysna en sy geskiedenis! Vra haar gerus om n paar staaltjies te vertel van vroeër jare. Baie dankie Tannie!

Charmaine P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P

Rustige huislike atmosfeer.

100% netheid en baie gerieflik ideaal vir gesinne. Net koud in die winter, maar daar was verwarmers in elke vertrek. Uitstekende en vriendelike diens, selfs die bure was baie vriendelik.

Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker.

Het baie lekker gebly.

Marietjie G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Baie gerieflik.

Dis ruim akkommodasie en Johanna is 'n baie behulpsame gasvrou. Woonstel is ruim met stoep en mooi uitsig. Die woonstel is toe gerus met alles wat nodig is.

John V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John V

Ok.

Geskik vir oorslaap, nie vir 'n week of twee nie.

Junaid D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Junaid D

Uncomfortable stay.

The location of the place is ideal but the bathroom was not clean and there was a smell in the place when we entered we had to use baby powder to get rid of the smell. We got a far better place for the same price. The outside light was flickering and could not use the deck at night and that was the best place to be.

Gerhard P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Very pleasent, excellent value for money

Great place, excellent value for money, extremely friendly and helpful host. Not really an appropriate place to stay if you need to work, no wifi or desk....but excellent place to just stay under other circumstances

Mariana V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Baie netjiese huis met heerlike balkon.

Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly in die baie netjiese huis.

Aubrey L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey L

Baie goed, ontvangs, behulpsaamheid, vriendelik.

Plek rustig, geen lawaai, op jou eie, vriendelike omgewing, binne bereik van besienswaardighede, sal dit beslis aanbeveel.

John Henry S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Uitstekend.

Het die plek baie geniet, die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was netjies met 'n lekker dek om op te kuier. Sal graag weer daar oorbly. Dankie.

Hans M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

Baie skoon en netjies in n stil area

Gasvrou was baie vreindelik en behulpsaam ons het lekker gebly en sal beslis weer gaan, kan dit aanbeveel

Roxanne H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

Ons het die verblyf baie geniet.

Vriendelike gasvrou en verwelkoming. Fantastiese uitsig en mooi omgewing.

Feel @ home se terugvoer

Bly julle het dit geniet.

Feel @ home
Anonieme gas - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Alan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan D

Centrally located with great views from the patio deck.

The unit and fittings are in very good condition. Johanna goes out of her way to make you feel at home. The highlight is the excellent view of the river from the patio deck. This is ideal accommodation for 2 couples, one with small kids. Thank Johanna!

Feel @ home se terugvoer

Thank you Alan! Was great to meet you all.

Feel @ home
Helmien B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helmien B

Heerlik!

Baie lekker gekuier, vriendelike gasvrou en gasheer.

Charl O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl O

Heerlik gebly.

Baie oulike eienaar. Alles wat 'n mens nodig het om 'n heerlike naweek weg te geniet.

Steve B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Comfortable, secure and ideal for 2 gholfers!

My son and I spent 4 nights here and we were very comfortable and everything worked well. Our hosts were friendly and helpful and we had everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, veilig en ideaal vir 2 gholfspelers!

Ek en my seun het 4 nagte hier gebly en ons was baie gemaklik en alles het goed gewerk. Ons gashere was vriendelik en behulpsaam en ons het alles wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tarryn F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn F

Super amazing family accommodation.

Johanna and husband was so lovely during our stay. They made us feel welcome - very accommodating. You leave there feeling like you visited your family. My son enjoyed the backyard space, my dad and husband had a wonderful time braaiing out back and the rooms were so homely and spacious. I am definitely planning my next trip and I know without a doubt where I will be staying next time I come to Knysna.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Superwonderlike familie-verblyf..

Johanna en man was so lieflik tydens ons verblyf. Hulle het ons welkom laat voel - baie akkommoderend. Jy voel asof jy jou familie besoek. My seun het die agterplaasspasie geniet, my pa en man het 'n wonderlike tyd gehad en gebraai en die kamers was so huislik en ruim. Ek beplan beslis my volgende reis en ek weet sonder twyfel waar ek die volgende keer sal bly as ek na Knysna kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Roderick J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick J

Baie netjies, gerieflik en veilig.

Baie dankie Johanna vir u gasvryheid. Ons het onmiddellik welkom gevoel en die kinders het tuis gevoel. U oproep om te hoor of ons veilig by ons bestemming gekom het word waardeer.

Joan B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan B

Vriendelike verwelkoming en gemaklike, skoon akkommodasie

Ideale selfsorg verblyf op tuinroete.

Harald L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harald L

Aangenaam en geskik vir ons behoeftes.

Dit was 'n aangename en gemaklike verblyf en het aan die minimum verwagting voldoen gesien die billike tarief. Johanna (eienaar) was ongelooflik gasvry en ten alle tye beskikbaar indien nodig.

Annette K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

'n Heerlike ruim woning weg van die huis.

Ons het heerlik gebly en dit baie geniet. Die eenheid is besonder goed toegerus met kwaliteit linne en meer as genoeg breekware asook kookware.

Eloise L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise L

Dit het die nodige rus vir die siel verskaf.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die eenheid was perfek vir ons gesin. Ons sal definitief weer gaan.

Dirk M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Uitstekende uitsig.

Ons sal weer terugkom.

Karin V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Viendelike eienaar.

Uitsig was baie mooi. Eienaar was baie tegemoetkomend. Huis gerieflik en alle geriewe was beskikbaar.

Adil R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adil R

Fantasmagories.

Ons het die vervlyf baie geniet. Johanna was 'n volwaardige en baie behulpsame gasvrou en waarlike ambassadeur vir Knysna, ook uitsig baie geniet. Plek was netjies, rustig en het al die geriewe gehad wat ons benodig het. Gaan weer terug in September.

Feel @ home se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Baie dankie.

Feel @ home
Amanda E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Ruim en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Beveel beslis aan.

Esmaralda N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Perfek vir gesin met mooiste uitsig.

Heerlike netjies verblyf met pratige uitsig. Ons het lekker gebly met ons baba seuntjie en alles gehad wat ons nodig het. Baie dankie!

Feel @ home se terugvoer

Baie dankie Esmaralda.

Feel @ home
Elsureen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsureen S

Sentraal, natuur, skoon, uitsig en baie rustig.

Ons het baie lekker gewoon.

Aubrey L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey L

Dit was heerlik.

Plek was rustig, weg van alledaagse gewoel en gejaag. Binne bereik van winkels en geriewe.

Marna N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna N

Heerlike rustige verblyf.

Ons het so heerlik gekuier. Johanna was die perfekte gasvrou. Dit het gevoel asof ons by ons ouma kuier. Alles was beskikbaar in die kombuis. Heerlike beddens. Baie veilig.

Feel @ home se terugvoer

Baie dankie Marna. Ek is bly om te hoor julle het dit geniet.

Feel @ home
Lizette P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette P

Ons was gul ontvang, alles wat nodig is is beskikbaar. Netjies en skoon!

Het die plek maklik gevind. Baie gerieflik. Gasheer is baie behulpsaam. Veilige parkering. Sal hulle weer besoek.

Eugene C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Heerlike skoon kamers met 'n mooi stoepuitsig.

So skoon dat jy van die vloer af kan eet! Pragtige beddegoed en handdoeke was beskikbaar wat vir ons 'n groot pluspunt is. Kombuis is goed toegerus en die TV in werkende toestand. Wat ons ook van gehou het, is dat die plek lyk asof daar mense woon, so alhoewel ons motor buite moes staan, was dit steeds veilig. Die tuin is ook netjies versorg.

Feel @ home se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Feel @ home
Michel L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel L

Top top top!

Heel mooi plekje, pragtige view, vriendelijke gastvrouw, grote frigo, goede stort.

Feel @ home se terugvoer

Vielen dank.

Feel @ home
Rudi R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi R

Bekostigbaar, netjies, privaat.

Ons het een nag in Knysna oornag op pad PE toe. Feel@home was die ideale verblyf vir ons familie van vier vir die nag. Die uitsig vanaf die balkon is baie mooi en die huis was baie netjies en skoon.

Feel @ home se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Feel @ home
Stef S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stef S

Lekker geslaap.

Sien sterre.

Madelain A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelain A

Gemaklik

Die eienaars het ons toegelaat om ons hondjie saam te neem.

Philip V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Rustig en aangenaam.

Ons het 'n bietjie laat aangekom, maar die gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Neil O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil O

Beslis huis weg van huis!

Die eenheid was regtig baie netjies en baie huislik. Die ontvangs prima. Sal beslis weer daar wil bly. Die verblyf was wonderlik, dankie aan die eienaars!

Hilda O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda O

Dit was gemaklik, baie netjies en skoon en ons het 'n pragtige uitsig oor die Knysna lagoon gehad.

My eerste indruk was hoe netjies en skoon die plekkie was. Ons was op ons gemak met die intreeslag en alles wat ons sou nodig kry was daar, beskikbaar en in goeie kondisie. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly en sal dit ook aan my vriende en familie aanbeveel.

Malene C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malene C

Skoon en netjies.

Sien gerus die sterre.

Brenda P - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P

Ons was regtig baie tevrede en het ons tydjie daar geniet.

Die dierbare eienaars van Feel@home het dit beslis die regte naam gegee. Die woonstel is goed ingerig, mooi en modern gemeubileer en die beddens was van goeie kwaliteit. Die waterdruk in die stort was lekker sterk en alles waaraan jy kon dink was in die kombuis. Die DStv se ontvangs was perfek en die plek se ligging was baie sentraal. Alles het lekker geruik en die plek was baie skoon. Daar was regtig niks waaroor ons kon kla nie en kan die plekkie beslis aanbeveel.

Sare V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sare V

Goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gebly, wonderlike gasvryheid. Pragtig skoon. Alles wat jy nodig het. Mooi stil omgewing.

Pikkie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie V

Heerlike week geniet. Baie mooi, skoon en vriendelike ontvangs.

Baie rustige en skoon eenheid. Johanna se ontvangs was baie vriendelik. Ons het die week daar geniet, veral in die aande die uitsig oor Knysna en die meer. Sal verseker weer daar wil tuisgaan.

Bianca G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G

Baie lekker gebly. Eienaars is vreeslik aangenaam en tegemoetkomend.

Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal geleë en in 'n rustige omgewing. Baie skoon en netjies. Die oom en tannie wie se plek dit is was dierbaar en het ons baie tuis laat voel.

Lize B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Loved it.

We really felt at home. We will definitely make use of their accommodation again.

Jan-louis C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis C

Dit is baie rustig en netjies sal enige tyd weer daar bly.

Ons het baie lekker daar gebly die tannie en oom is baie vriendelik en pragtig die plekkie is baie skoon en netjies en het 'n baie mooi uitsig van die balkon af. Ons het ons verblyf baie geniet daar.

Johan & Alta C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Alta C

Heerlik gebly!

Baie skoon en netjies en 'n wonderlike gasvrou. Dit was baie warm, kort dalk dakwaaiers of enige ander tipe waaier. Sal dit beslis aanbeveel. Dit bied waarde vir geld.

Jannie R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie R

Netjiese, veilige en skoon verblyfplek.

Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Ligging is ideaal. Sal beslis aanbeveel aan vriende en familie.

Jeaun F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeaun F

Vriendelike mense!

Was baie verbaas met die plek se netheid en selfs die spasie was meer as wat ek gedink het dit sou wees.

Rozanne B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Woonstel baie netjies en goed toegerus.

Ons het die 21 km Knysna Forest Marathon kom hardloop en kon die registrasiepunt en oplaaipunt te voet bereik - baie gerieflik.

Estelle A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Net lekker verblyf!

Baie rustig en net lekker sonder enige probleme.

Pieter B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Alles wat ons wou hê, en nog meer!

Feel@home het aan al my verwagtinge voldoen. Die woonstel is netjies, privaat en baie goed geleë om in Knysna vakansie te hou. Johanna doen ekstra moeite om mens tuis te laat voel.

Madeleine V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Ons het heerlik gebly.

Goed ingerigte, gerieflike en netjiese huis. Baie dankie!

Cecilia G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia G

Really feel at home, had a great stay.

Johanna, Frans and their daughter are great people to know.

Amanda L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Gasvry, skoon, netjies, veilig, stil, vriendelike mense, naby aan die Spar.

Baie lekker gebly by 'n veilige plek. Sal dit definitief aanbeveel!

Jurie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie V

Snoesig en goed geleë in Knysna. Verblyf is netjies uitgelê en gereiflik. Die uitsig is wonderlik in die rigting van Die Koppe.

Die verblyf is gerieflik en voel sommer warm. Dit is ook in 'n Goeie ligging wat dit maklik maak om die area te verken sonder om ver te hoef te ry. Ideaal vir paartjies asook klein gesinne.

Lisa J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa J

Heerlik gebly!

Ons het baie lekker en gerieflik gebly by Feel@home. Ons was daar vir die Oesterfees en om fiets te ry. Die woonstel was goed uitgerus, skoon en netjies. Die manne het DStv geniet (om die sokker en rugby te kan kyk), terwyl die dames heerlik op die stoep gesit het in die sonnetjie. Die woonstel is naby die dorp en geriewe en het 'n onderdak-parkering reg voor die huis. Dit was 'n goeie naweek weg, baie dankie vir julle goeie diens!

Corinus D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinus D

Het so tuis gevoel soos by my huis.

Baie vriendelike ontvangs, alles skoon en netjies, stapafstand vanaf Spar, oulike dek (wat nie gebruik kon word nie weens reën)en onderdakparkering reg voor die deur. Vir 'n toekomstige Knysna-besoek, sal ek weer hier probeer bespreek.

Jan H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Ligging ideaal. Sal beslis aanbeveel aan vriende en familie.

Shani H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani H

Baie lekker gebly vir Knysna Oesterfees - net koud.

Baie lekker akkommodasie en perfek geleë vir die Knysna-halfmarathon. Dit is stapafstand van die begin en beslis waarde vir geld. Daar is 'n mooi dek en braai-area. Die beddens en beddegoed is baie lekker en genoeg komberse word voorsien vir die winter. Daar is 'n verwarmer, maar geen "lead", so ons moes die TV se "lead" gebruik. Die plekkie is redelik koud en ek sal voorstel dat beter verwarmers uitgesit word. Die trapdeur in die badkamerdak was oop en dit het ook bygedra tot die koue. Nadat ons dit amper toe gekry het, was dit baie beter. Ons sal beslis weer na die plekkie kyk vir volgende jaar.

Gail S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gail S

Asemrowende vakansie

Ons het by n fantstiese plek gewoon. Dstv was daar vir die kleintjies n grootes ht bietjie rond gestap. Vir my was dit a ruskaans,blaaskans weg van die gejaag van heelweek se gewerk. Lieflike plek wat ons by was. Volgende keer net bietjie langer

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tolpad 21, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZTZmZTM4LThmYzMtNGI5NS1iYTFhLTgyNjEwOTRmZjYyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 107 5 1 5 21 Old Toll Road Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038742408242 23.069808483124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang