Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feel@Home

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sandra S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

It was ecstatic. It was one of the best places I stayed at. Much appreciated welcome by the hostess. Feels like home away from home. The interior is beautifully good. No words can describe the goodness of Feel@Home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desirèe V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Gevoel soos huis. Gevoel soos huis. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het baie lekker oor gebly en beplan om weer te doen. Awesome lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Cozy cottage which offers you everything you need to make your stay pleasant. We had a wonderful stay, you definitely do get the feeling of "feeling at home". We have visited twice and each of our visits has been pleasant and cozy. Definitely would recommend this to anyone who enjoys peaceful settings. Whether it's a solo trip or with a friend/partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy-lee G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Vreedsaam, rustig, asemrowend. Tweede keer hier en ek kan sê ek het my hart verloor. Nie net is die gasvrou 'n engel nie, die naam is presies wat dit sê. Jy voel dadelik tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Feel@Home
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer opreg. Jy is 'n vriendelike gas en altyd welkom by ons plek. Skoon, netjies en bedagdaam.

Crystal J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Just as the name says "Feel@home". We had a wonderful stay, a very cosy place. It's home away from home. Will definitely go back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Feel@Home
Thank you so much, Liziwe. Your appreciation is very much appreciated. You're always welcome at our place. Thank you for being a great guest, clean, tidy, and very friendly.

Tracy-lee G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Fantasties, rustig, waarde vir geld. Stukkie hemel op aarde. Die stilte was iets besonders. Was daar vir besigheid en al wat ek kan sê is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Feel@Home
Baie dankie vir die terugvoering, Tracy-lee. Wardeer opreg. Jy is altyd welkom by ons plek. Vriendelike gas, baie netjies en plek skoon gelaat.

Lwazi M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Enjoyed. I would be lying if I said something needs to be done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Feel@Home
Thanks, Lwazi, your feedback is much appreciated. Please do visit us again in the future. You're always welcome at our place. You were a tidy and considerate guest.

Schalk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Hulle het my verskriklik baie gehelp vir iemand wat skuif vanaf Bloemfontein. Uitstekend en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Feel@Home
Baie dankie, Schalk. Ons help graag ons gaste indien nodig! Dit is ons grootste plesier, met gaste soos jy maak dit alles die moeite werd. Sterkte met jou nuwe toekoms in die Kaap. Jy is enige tyd welkom by Feel@Home.

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

N Tuiste weg van jou huis. Die akkommodasiegeriewe is eenvoudig en gemaklik. Vanweë die ligging van die slaapgeriewe is dit stil met geen steurnis vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24544545655dc1dce753ee45ba900f1cd883c12db26fe6b7260d504526b29d3a7a42547dbe09ee488eb7c4aab86a0324910a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 71 Ronelle Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8957461 18.7097366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang