Feel@Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Okt 2024
Algehele gradering
Sandra S - Aug 2024
Algehele gradering
It was ecstatic.
Desirèe V - Aug 2024
Algehele gradering
Gevoel soos huis.
Wayne S - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker oor gebly en beplan om weer te doen.
Caitlin L - Aug 2024
Algehele gradering
Cozy cottage which offers you everything you need to make your stay pleasant.
Tracy-lee G - Jul 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig, asemrowend.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons waardeer opreg. Jy is 'n vriendelike gas en altyd welkom by ons plek. Skoon, netjies en bedagdaam.
Crystal J - Apr 2024
Algehele gradering
Just as the name says "Feel@home".
Feel@Home se terugvoer
Thank you so much, Liziwe. Your appreciation is very much appreciated. You're always welcome at our place. Thank you for being a great guest, clean, tidy, and very friendly.
Tracy-lee G - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties, rustig, waarde vir geld.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Tracy-lee. Wardeer opreg. Jy is altyd welkom by ons plek. Vriendelike gas, baie netjies en plek skoon gelaat.
Lwazi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed.
Feel@Home se terugvoer
Thanks, Lwazi, your feedback is much appreciated. Please do visit us again in the future. You're always welcome at our place. You were a tidy and considerate guest.
Schalk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Hulle het my verskriklik baie gehelp vir iemand wat skuif vanaf Bloemfontein.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie, Schalk. Ons help graag ons gaste indien nodig! Dit is ons grootste plesier, met gaste soos jy maak dit alles die moeite werd. Sterkte met jou nuwe toekoms in die Kaap. Jy is enige tyd welkom by Feel@Home.
Marius P - Aug 2024
Algehele gradering
N Tuiste weg van jou huis.
Tanel B - Apr 2024
Algehele gradering
Verwelkomend, netjies, cosy!
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie, Tanel, waardeer opreg. Julle is altyd welkom by ons plek. Gaste was skoon, netjies en baie vriendelik.
Sibongiseni Z - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing, we didn't want to go home.
Feel@Home se terugvoer
Thank you Sibongiseni we are beyond grateful for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome.
Herbie L - Jun 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer van hul dienste gebruik maak.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie Herbie. Dit is ons grootste plesier, met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
Virgil M - Mei 2023
Algehele gradering
The accommodation was perfect ,beautiful house we felt at home the moment we stepped into the place and the owners are very nice people so friendly and kind.
Feel@Home se terugvoer
Thank you, Virgil we are beyond grateful, for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome.
Grace N - Mei 2023
Algehele gradering
Ons as 'n bejaarde egpaar het ons hierdie plekkie baie spesiaal gevind en sal dit defnitief weer gebruik.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie Grace. Dit is ons grootste plesier, met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
Grace N - Mei 2023
Algehele gradering
Ons as 'n bejaarde egpaar het hierdie plekkie baie spesiaal gevind en sal dit definitief weer gebruik!
Lindie A - Mrt 2023
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at Feel@Home and wished I could stay longer. The area is nice, quiet, safe and clean.
Feel@Home se terugvoer
Thank you for the kind words. We are beyond grateful for guests who enjoy their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again. Your always welcome.
Jade S - Jan 2023
Algehele gradering
Everything was just perfect!
Feel@Home se terugvoer
Thank you Jade we are beyond grateful for guests who enjoys their stay at Feel@Home. It's a pleasure, please visit again, you are always welcome!
Sade H - Mrt 2023
Algehele gradering
Huismense was baie vriendelike en plek is baie netjies.
Feel@Home se terugvoer
Ongelooflik dankie vir julle en dis ons grootste plesier; met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
Almae M - Des 2022
Algehele gradering
Plekkie is pragtig en baie vriendelike hosts.
Feel@Home se terugvoer
Baie dankie Almae. Dit is ons grootste plesier; met gaste soos julle maak dit alles die moeite werd. Julle is enige tyd welkom by Feel@Home.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang