Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feel@Home

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Feel@Home is 'n kothuis is die middel van Brackenfell, Kaapstad. Dit is naby verskeie restaurante en die Hazendal Wynlandgoed.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met 2 stoele. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n losstaande braai in die agtertuin.

Kaapstad spog met aktiwiteite soos 'n besoek aan Tafelberg, die V&A Waterfront en die Two Oceans Akwarium.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Celeste P
Saam met lewensmaat
5.0
This is home from home. Best service ever. I would recommend this place anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elaine H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, ruim en privaat. Ja, ons het heerlik gebly!
Nov 2024
Gerrie C
5.0
Ontspannend en tuis! Verskriklik lekker plekkie! Netjies en ruim! Niks meer nodig as net om weg te breek en te gaan ontspan nie! Eienaars is vriendeli...
Sien meer
Nov 2024
Sandra S
5.0
It was ecstatic. It was one of the best places I stayed at. Much appreciated welcome by the hostess. Feels like home away from home. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Desirèe V
Besigheidsreis
5.0
Gevoel soos huis. Gevoel soos huis. Baie netjies en skoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Feel@Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 71, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24544545655dc1dce753ee45ba900f1cd883c12db26fe6b7260d504526b29d3a7a42547dbe09ee488eb7c4aab86a0324910a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 71 Ronelle Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8957461 18.7097366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang