Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Feet Up Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jeanita L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker kuier gewees. Ja, dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon en netjiese verblyf in 'n rustige omgewing. Gerieflike en ruim eenheid. Goed toegerus. Baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly, netjies en rustig. Rustig en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Ons was in Somerset Wes vir doktersbesoeke, so die ligging van Feet Up Cottage is ideaal. Dit is gerieflik geleë en die eenheid het alles wat mens nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik. Ek het egter al in beter plekke tuisgegaan teen laer tariewe.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nokubonga Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Perfect. It was exactly what we needed with my friend, a short getaway and easy access to places to explore. It was very peaceful, we are sure going back soon. Thank you for the warm welcome and nice stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gussie
Feet Up Cottage
Thank you very much for your positive feedback. You are always welcome!

Wesley J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

As advertised. The accommodation was as advertised and was as shown in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Safe, friendly, great location, cottage has everything you could need. We loved our stay at Feet up. The hosts we friendly and helpful. We loved that our dog could come with us. The cottage has everything you can think of with a sun rack to dry clothes or towels if needed. We as guests had our own parking and did not have to share which was a bonus! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gussie
Feet Up Cottage
Thank you for your positive feedback.

Boudine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Friendly hosts. Perfect location as we needed to be at Vergelen Hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag
5.0
Jul 2022

Baie lekker plek naby aan als - goeie waarde vir geld. Heerlike kuier en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gussie
Feet Up Cottage
Hi Johan Dankie vir die positiewe terugvoer.

Myra D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Gasvry en netjies gewees. Feet Up Cottage was werklik 'n rusplek vir ons voete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gussie
Feet Up Cottage
Beste Myra Dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gussie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 3 mense
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinegrove-straat 40, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e623c9fd6c480e7cc7ca01ac30c0e0e3a83ba455e6f437740134bc4a12cbc23c00de0f9143a1619f151d4545c799d9a5f46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag, vir 3 mense 21 5 1 5 40 Pinegrove Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.080581126125 18.863586122684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang