Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicia 22

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Adelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tevrede, dankie. Heerlik oornag verblyf geniet, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie R
1 nag
5.0
Jan 2024

Ideaal vir naweek wegbreek. Baie goeie en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Geen klagtes. Sal beslis weer daar oornag. Voldoen aan al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luanka F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Value for money, neat and clean. Pitty your car needs to sleep outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvida M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Beautiful, relaxing and clean stay. The host was nice and professional. The host allowed our space even though she was staying on the premises. Would recommend this accommodation any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

A great experience. Thank you to our lovely host for all the little extras and touches. Very much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillebet
Felicia 22
Thank you Tania for the positive feedback! Was so nice meeting you!

Prof Kobus L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Rustig Goeie verblyf. Daar kort net 'n tafel. Ongemaklik om geen tafel te hê om borde en koppies op neer te sit nie. Ook geen gemakstoele nie. Moet dus heeltyd op bed sit en selfs op bed eet en koffie drink.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anna-marie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Great place. Great place to stay. They made a great effort for our baby girl.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lillebet
Felicia 22
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering! Dit maak my hart bly!

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2019

Dis nie vir mense wat langer as 'n dag wil by. Geen stoof, geen braaigeriewe, kan niks in yskas sit, te klein, geen plek vir you vleis of eetgoed.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Lillebet
Felicia 22
Die advertensie vir my instansie sê duidelik dat dit slegs 'n kamer met 'n adkamer is. Daar is wel 'n mikrogolf, klein yskassie, ketel, koffiemasjien en broodrooster. Daar is ook 'n braaidrom en rooster.

Yvette C
Kort verblyf
4.0
Mrt 2018

Baie vriendelike gasvrou. Presies wat ek nodig gehad het. Baie rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Lillebet
Felicia 22
Baie dankie Yvette vir mooi rapport. Dit was lekker om jou hier te ontvang. Maak weer so. Groete Lillebet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lillebet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feliciastraat 22, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3OTIwOGYzLWRmMjktNDgxZC1hYjYxLWU0MzBmNGM1YmYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 22 Felicia Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356376878381 18.158732056618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang