Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicia 22

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lillebet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Felicia 22
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Adelia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia L

Tevrede, dankie.

Heerlik oornag verblyf geniet, dankie.

Willie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie R

Ideaal vir naweek wegbreek. Baie goeie en vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies.

Irma K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma K

Geen klagtes.

Sal beslis weer daar oornag. Voldoen aan al ons behoeftes.

Luanka F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanka F

Value for money, neat and clean.

Pitty your car needs to sleep outside.

Elvida M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvida M

Beautiful, relaxing and clean stay.

The host was nice and professional. The host allowed our space even though she was staying on the premises. Would recommend this accommodation any time.

Tania B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

A great experience.

Thank you to our lovely host for all the little extras and touches. Very much appreciated.

Felicia 22 se terugvoer

Thank you Tania for the positive feedback! Was so nice meeting you!

Felicia 22
Prof Kobus L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Prof Kobus L

Rustig

Goeie verblyf. Daar kort net 'n tafel. Ongemaklik om geen tafel te hê om borde en koppies op neer te sit nie. Ook geen gemakstoele nie. Moet dus heeltyd op bed sit en selfs op bed eet en koffie drink.

Anna-marie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Great place.

Great place to stay. They made a great effort for our baby girl.

Felicia 22 se terugvoer

Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering!
Dit maak my hart bly!

Felicia 22
Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis C

Dis nie vir mense wat langer as 'n dag wil by.

Geen stoof, geen braaigeriewe, kan niks in yskas sit, te klein, geen plek vir you vleis of eetgoed.

Felicia 22 se terugvoer

Die advertensie vir my instansie sê duidelik dat dit slegs 'n kamer met 'n adkamer is. Daar is wel 'n mikrogolf, klein yskassie, ketel, koffiemasjien en broodrooster. Daar is ook 'n braaidrom en rooster.

Felicia 22
Yvette C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yvette C

Baie vriendelike gasvrou.

Presies wat ek nodig gehad het. Baie rustig en veilig.

Felicia 22 se terugvoer

Baie dankie Yvette vir mooi rapport. Dit was lekker om jou hier te ontvang. Maak weer so.
Groete
Lillebet

Felicia 22
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Feliciastraat 22, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3OTIwOGYzLWRmMjktNDgxZC1hYjYxLWU0MzBmNGM1YmYyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 22 Felicia Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.356376878381 18.158732056618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang