Felicita Camping
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mrt 2025 tot 22 Mrt 2025.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
-
Vanaf
R500R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Felicita Country Lodge Camping is 12 km buite Stanford. Die eiendom word omring deur melkhoutbome en dis reg langs die Panthera Africa Big Cat Sanctuary.
Geriewe sluit 'n plonspoel, ablusieblok met 2 toilette en 2 storte, 'n braai-area, 'n kroeg met swaaistoele en 'n omgewingsvriendelike sonkragstelsel vir beligting en die laai van selfone in.
Die kampterrein beskik oor 3 verskillende staanplekke.
Die maksimum kapasiteit is 12 gaste.
Die karavaan het 'n koninggrootte-bed en 'n yskassie en mikrogolf. Daar is 'n bosstort wat baie lekker is in die somermaande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Felicita Camping het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas D5, Modderrivier, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang