Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicitas Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Rons R
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Uitstekende waarde vir geld. Dis 'n pragtige plek, ruim en gerieflik. Alles is baie skoon en netjies. Ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Felicitas Gasteplaas
Rons, dit was 'n plesier om julle te huisves. Sien uit om julle weer te ontvang.

Rohan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie goeie waarde vir geld. Beveel dit beslis aan vir enige iemand. Vriendelike eienaar wat baie behulpsaam was. Ligging is perfek vir enige iemand wat weg wil kom vir 'n rustige naweek en alles is baie netjies. Was baie tevrede met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Felicitas Gasteplaas
Rohan baie dankie vir mooi terugvoering. Ek is baie bly julle die naweek geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.

Trevor T
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Great place really well hosted. Beautiful old farmhouse just far enough off the main road. The host is an absolute gentleman.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Felicitas Gasteplaas
Thank you, Trevor, it was a pleasure to host you on the farm. I am looking forward to seeing you again.

Bryan W
1 nag Saam met vriende
3.0
Feb 2024

Baie mooi en rustig op die plaas. Baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Elize
Felicitas Gasteplaas
Martie, bly jy het die tyd geniet. Sien uit om julle weer te ontvang.

Debbie B
1 nag
4.0
Des 2023

Rustic charm. It was an immersive experience, even though it was just an overnight stop. Johan opened his home to us, and we got a feel of what it's like being a farmer (without the hard work). The farmhouse is full of history. It's lovely to walk around and see the 3 stallions galloping in the paddock, the sheep being herded into the pen by Johan on a motorbike, geese, peacocks, etc. The pool was great to cool off, and we braaied on the big stoep. There is tons of space, and it was rustic but comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Felicitas Gasteplaas
Hi Debbie It was a pleasure to host you on the farm. I am looking forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicitas-plaas, Reddersburg, 9904, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc871803fac12de8ec32945f01bcbbf98945a1ba0c85ac11899a1c1c4dd7bb9cccdb84a5f22595dbf1c27b710317a2949bac5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 Felicitas Farm Reddersburg 9904 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.595216393284 26.138737756417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang