Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felicitas Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicitas-plaas, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Felicitas Gasteplaas is op die N6 roete na Oos-Londen, 50 km vanaf Bloemfontein, geleë. Die verblyf is in 'n historiese ou plaasopstal wat in 1918 gebou is en dit bied slaapplek aan 9 gaste.

Die selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste het toegang tot 1 badkamer met stort- en badgeriewe. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 eetareas en 'n sitarea met gemaklike sitplekke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kaggel is perfek vir koue wintersaande.

Die huis met sy ou stoep bied 'n ontspanne atmosfeer waar jy rustig jou oggend se koppie koffie kan geniet. Daar is ook 'n lapa met 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, sitplek, gemaklike rusbanke en 'n pooltafel toegerus is.

Ontsnap die stadsgewoel en geniet die heerlike prag en stilte van die mooie Suid-Vrystaat. Hier kan gaste gaan stap, die sonsopkoms of sonsondergang bewonder, hul fiets en motorfiets bring en die fietsry- en motorfietsrybaan geniet, piekniek hou in die berg of net kuier om 'n vuur by die swembad en onder die sterre.

Let asb. dat die eienaars in die huis in die hoofslaap kamer met ensuite badkamer woon.

Let asb. dat die eienaars saam met hul 5 honde op die perseel in die hoofhuis woon.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Felicitas Gasteplaas
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Felicitas-plaas, Reddersburg, 9904, Vrystaat
  • Gaste dink Felicitas Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Felicitas-plaas, Reddersburg, 9904, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc871803fac12de8ec32945f01bcbbf98945a1ba0c85ac11899a1c1c4dd7bb9cccdb84a5f22595dbf1c27b710317a2949bac5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 Felicitas Farm Reddersburg 9904 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.595216393284 26.138737756417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang