Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fellowship

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waddel-straat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 640 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Fellowship is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in L'Agulhas. Dis 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat 'n vakansie naby die kus wil hê.

Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër insluit. Die sit- en eetareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnebraai. Vir gastevermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n aangelegde grasperk met see-uitsigte in die verte. Gaste kry genoeg parkeerplek op die perseel en sal 7 km vanaf Stuisbaai se hoofstrand en 1 km vanaf L'Agulhas-vuurtoring geleë wees.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Waddel-straat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 640
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 640
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waddel-straat 1, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b496edd7582f5f8433357c35b2b6f9946c40e94e158162ff1fd31ab8e03b8858d0a0d4a61e018c3c2e8d83519834dd34f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 640 per nag (plek vir 8) 1 Waddel Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.823100919367 20.014326728906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang