Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fels Retreat Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 42 resensies vir Fels Retreat Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Puni M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Puni M

Comfortable and homely.

The host was kind and lovely.

Wendy P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy P

Lovely pet friendly accommodation.

The removal company came horribly late, and the host kindly moved the booking to the following night. It's a beautiful place, and our doggie Ginger loved all the open space to run around.

Daryl A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl A

Beautiful setting with very clean facilities. Good value for money.

I stayed one night and I was more than happy with everything.

Rainer V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer V

Die gasvrou is hulpvaardig en baie verwelkomend.

Die akkommodasie is skoon en gemaklik. Die gronde is pragtig met die groot grasperke en baie bome. Die drie miniatuur perde is baie oulik en mak. Ideaal vir groepfunksies soos troues, familiefeeste en vryetydsaktiwiteite.

Denise L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise L

Excellent service and good accommodation.

Loved our stay. Rooms were clean with enough bedding for the cold weather. Breakfast was excellent.

Mariska G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G

Amazing, beautiful quiet.

Such an amazing spot. Friendly and inviting area. Absolutely loved waking up in this beautiful place.

Eugene R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene R

Wow.

Mees asemrowende uitsigte wat 'n mens voor kan vra, baie vriendelike mense. Sam het my dadelik gemaklik laat voel en my op sy hande gedra. Ontbyt was bo verwagting lekker gewees. Sal beslis weer by julle kom oornag as ek in die omgewing is.

Anita F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Was in die are vir sake. Alles was perfek.

Ek het al vantevore hier gebly en sal beslis weer boek indien ek in die area moet werk. Dankie vir julle vriendelikheid. Soos altyd was die kamers netjies en skoon.

Dumisani N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisani N

Good and enjoyable.

Staff very helpful and eager to please. Visited on a pretty cold night - an extra blanket would have been helpful. All in all, value for money.

Ada B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ada B

Vriendelik, hulpvaardig en netjies.

Baie stil en rustige omgewing. Die pad vanaf Piet Retief baie sleg.

Nkosiyapha D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nkosiyapha D

We had a wonderful stay.

The place is peaceful and very welcoming.

Marina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Stunningly, beautiful scenery!

The surroundings are breathtaking and our rooms were clean and equipped with all the necessities. In the absence of closeby restaurants, it would have been lovely if the facility offered dinner or breakfast on request, at additional cost, obviously. We would gladly have made use of it instead of having to bring our own food in.

Waldo K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Waldo K

Gans en al te duur.

Mooi omgewing. Beter geskik vir 'n trou venue. Kamers nie op standard van koste nie.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Hallo Waldo
Ek is so jammer dat dit is hoe jy voel.
Waar dink jy sou ons kon verbeter sodat jy waarde vir jou geld kan kry.
Groete,
Sarina

Fels Retreat Lodge
André S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André S

Baie netjies en in 'n pragtige omgewing.

Ons was met 'n baie vriendelike gesig verwelkom en so ook kon ons reëlings maklik deurgegee word. Baie dankie dat julle so behulpsaam was.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te ontvang. Julle was sterre. Hoop om julle weer te sien.
Sarina

Fels Retreat Lodge
Marion B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B

Pragtig so bly ons het hierdie plek ontdek.

Pragtig plek, skoon, netjies en waarde vir geld. Die ligging van die lodge is beeldskoon. Sal dit verseker weer deel maak van ons volgende vakansie as oornag fasiliteit.

Fels Retreat Lodge se terugvoer


Thank you so much. Also was a pleasure having you here and looking forward to the next visit.

Fels Retreat Lodge
Johan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Dankie vr die persoonlike aandag.

My vrou se rolstoel aandag was goed aangespreek.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Julle moet weer kom kuier. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Fels Retreat Lodge
Christiaan P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan P

Gasvry. Behulpsaam. Netjies. Vriendelik.

Ons het gekamp. Die mistigheid deur die nag maak alles nat. Om in die kamers tuis te gaan is 'n baie beter opsie. Gerieflik skoon met eie stort en toiletgeriewe. Yskas, mikrogolf, TV, ketel, bekers, glase en koffie ens. maak die verblyf aangenaam.

Dania M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dania M

Perfek.

Alles was perfek en presies waarna ons gesoek het teen 'n perfekte prys.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Was a great pleasure having you here.
Hope to see you again

Fels Retreat Lodge
Monica S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Lekker ontspanne atmosfeer en waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ons het so lekker gebly en sal beslis weer wil gaan. Dit was vir ons waarde vir geld.

Anke S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke S

Dit was heerlik!

Baie dankie, dit was 'n heelike oornag-kuier, ons was aangenaam verfris!

Thandi T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thandi T

It was enjoyable.

I liked the quietness and natural environment. Also the security and the hospitality and care from management.

David G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G

Superb!

Will come back, awesome place to stay.

Fels Retreat Lodge se terugvoer


See you again in September 2022

Fels Retreat Lodge
Justin P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P

Very pleasant stay.

Wonderful farm to stay on with very friendly horses and dogs!.

Michelle N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle N

Not pleasant.

Host was unaware of my booking on arrival. I was told that both the unit I had booked, as well as the one similar to that were fully booked. After some negotiating, I was given the unit. The unit was not clean, floor was dirty, curtains were dirty. A real pity, as the location is lovely, and with a little love and care, it could be a great option. Unfortunately I did not have a good experience, and won't be returning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie lekker nie.

Gasheer was nie bewus van my bespreking met aankoms nie. Is gesê dat die eenheid wat ek bespreek het, vol is. Na 'n rukkie van onderhandeling, het hulle die eenheid vir my gegee. Dit was nie skoon nie, vloer en gordyne was vuil. Regtig 'n jammerte, die ligging is lieflik, en met 'n bietjie moeite, sal dit 'n goeie opsie wees. Ongelukkig het ek 'n slegte ervaring gehad en sal ek nie terugkeer nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Madelyn N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn N

Baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is netjies en baie mooi.

Sien sterre.

Dieter K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter K

Baie vriendelike mense en baie hulpvaardig.

Die gasvrou het ons baie tuis laat voel.

Glen P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen P

What a great place to stay and relax.

What a fantastic place to stay. Our room was comfortable with en-suite shower and toilet, hot water and towels provided. Rooms were serviced and kept clean. Great atmosphere and large open lawns for activities. Horses, dogs, a tame lamb and a cat all added to the homely feel of Fels Retreat. Sarina always on hand to attend to requests - she even had a pair of water pump pliers handy when I needed one! Highly recommended, and I will definitely be returning there again, probably in December.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Hallo Glen,

Thank you, it was a great pleasure having you here. Will be looking out for your December booking.

Greetings
Sarina

Fels Retreat Lodge
Marisa R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa R

Gemaklik, huislik en rustig.

Sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat wil kom rus en ontspan. Dis 'n mooi plekkie netjies ingerig met 'n huis like atmosfeer en die diens is onverbeterlik.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Beste Marisa,

Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang en ek is bly julle is weer veilig tuis.

Hoop om julle weer eendag te sien.

Groete,
Sarina

Fels Retreat Lodge
Zenda E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenda E

Heerlik.

Dis 'n pragtige omgewing. Verskillende soorte akkommodasie wat lekker is. Sarina was 'n uitstekende gasvrou.

Zenda E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zenda E

Dit was heerlik om warm persoonlikheid van Sarina te ervaar saam met koue winternag in KZN.

Dis my tweede keer dat ek daar oornag en ek sal definitief dit weer doen. Miskien 'n aanbeveling dat daar twee pryse vir ontbyt sal wees, 'n klein en 'n groot ontbyt wat mens van kan kies. Ek voel altyd welkom en dis 'n heerlike plek om te oornag van Richardsbaai na Gauteng.

Marilize V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilize V

Helpful, friendly and very accommodating.

I had a team of 5 that worked in the area and found Fels Retreat perfectly located. They were very accommodating in the change of our program. I would recommend this to anyone visiting the area either for work or just an easy get away.

Maurits V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maurits V

Dit lyk nie regtig soos die fotos nie. Die verblyf was so-so. Die gemeenskaplike kombuisie was bepaald onder-standaard - ek kan dit nie aanraai nie.

Is dit net ek wat vol fiemies is? Die prys was eintlik nie duur nie - nou weet ons hoekom. Die berg agter die huis is 'n mooi agtergrond. Die ligging is eintlik nogal interessant, maar die inrypad vanaf die straat is lanklaas geskraap. Die hek het 'n knoppie, maar dis nie 'n deurklokkie nie; Dit is 'n skandeerder vir die hek. Moes 3 keer toeter druk om aandag te trek. Die afdak waarlangs ons gestop het was vol met skroot material, braairoosters ensovoort. Daar was darem vriendelike honne en 'n ponie of 2 wat kom groet het. Die kamers was skoon, maar die meubels oud. Die kopstuk van die bed was 'n ou staal venster-raam. Oulike idee, behalwe dat daar nog stukkies glas in was - eina! Die badkamer het 'n stort en 'n ander deel van die badkamer het 'n ou toilet en 'n klein wasbakkie - redelik afgeleef. Mens kan die middelmuur uitbreek en 'n baie beter badkamer bou. Miskien is ons net die tipe kliënte wat nie hier tuishoort nie. Dit het die indruk gegee dat dit meer 'n trou-geleentheid is. Ons het geselligheid gemis. Daar was bv. nie 'n stoep voor die huisie nie - net 'n afgetrapte trappie en gras en 'n draad-tafel uit 1921 (omtrent). Die "eetvertrek" waar ons soggens ons eie ontbyt gemaak en geëet het, was 'n splitpaal tipe lapa met 'n enkel kombuisie waar ek nie graag iets sal wil kook nie. Bietjie grillerig. So, in opsomming, skuus, maar ek sal nie die plek aanbeveel nie, tensy daar werklik moeite gedoen word om die ruimte netjies te maak nie. Miskien is dit net nie ons tipe van plek nie - of is ons net vol fiemies?

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Ek is regtig jammer as dit julle ervaring was. Die algemene terugvoer wat ek gekry het is dat die fotos die waarheid is. Miskien is 'rustic' net nie die ding vir julle nie, dit is die tema hier. Ou meubels, en kreatief. Miskien moet 'n mens maar gaan vir duurder plekke as jy dit kan bekostig.
Vriendelike groete,
Sarina

Fels Retreat Lodge
Andre K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Baie gerieflik en netjies.

Ons het lekker gebly hier - ligging perfek!

Bianca P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Asemrowende plekkie, rustig en het so tuis gevoel.

Baie dankie tannie vir die gasvryheid en ook aan al die diere wat ons so mooi verwelkom het. Ons het die tydjie daar so baie geniet, die rustigheid weg van die stad af. Ons hoop om gou weer terug te kom.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Was baie lekker om julle hier te he en hoop regtig om julle weer hier te verwelkom.
Bly julle is veilig tuis

Fels Retreat Lodge
Ben F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F

Pragtige omgewing, netjies en skoon.

Ons het dit baie geniet om hier te bly, baie oulike gasvrou, sy dra die belange van haar kliënte op die hart. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Nokukhanya D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya D

Exceeded expectations.

What a beautiful venue!

Eugene N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Baie mooi en rustige plek om oor te slaap.

Baie mooi en rustige plek om oor te slaap. Gasvrye diens van Fels Retreat Lodge.

Carin T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin T

Lovely venue.

Guest toilet flush mechanism needs maintenance. Room B9 - the cold water tap needs to be tightened. The toilet cistern is inclined to leak into the bowl.

Mauritz K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz K

Die rustigheid vanself.

Dit was regtig 'n rustige atmosfeer waar jy verdwaal tussen die berge en die nostalgie van plaaslewe. Sal kan doen met iets meer vir die kinders, 'n beter speelpark, miskien 'n swembad, of selfs 'n trampolien. Dis definitief weer ons slaapplek volgende keer.

Jeanne B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanne B

Mooi omgewing, maar blyplek nie skoon.

Die omgewing was baie mooi. Die oord is baie mooi en mooi geleë. Die eenheid waarin ons gebly het was nie goed versorg nie en was vuil.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek hou daarvan om te hoor as dinge nie op standaard was nie maar ek sou nog meer daarvan gehou het as julle dit ook persoonlik vir my kon noem. Dit maak dit net makliker om dit dan vir my werkers te wys. Dit hou hulle ook op hulle tone.
Baie dankie
Groete
Sarina

Fels Retreat Lodge
Ronél L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél L

Oulike blyplekkie wat in al ons behoeftes voldoen het, pragtige uitsig en lekker ontbyt!

Rustige plek, mooi skoon en vriendelike gasvrou. Ontbyt was ingesluit by die prys wat nogal 'n lekker verrassing was.

Louise P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

Lovely setting but a bit outdated, needs a revamp.

Everything was fine except the room we stayed in needs attention, its outdated and a bit run down. The lady who runs Fels Retreat was very friendly and breakfast was good.

Fels Retreat Lodge se terugvoer

Thank you so much for your feedback and advice, I have since started to revamp the room. It was nice having you here.

Fels Retreat Lodge
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zendelingspost Plaas, Langs die R33, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0Y2NhY2UzLTBlZDQtNGM3Mi1iYzJmLTYxMjFlMmFiZTRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Farm Zendelingspost Off the R33 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.460707917552 30.835936123039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang