Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Felsenblick Self-Catering

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hesmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Smaakvol! Vriendelike gasvrou! Opset uitstekend met pragtige uitsig en smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyfopsie gewees. Felsenblick kan ek definitief aanbeveel en sal net daar bespreek as ek weer in Windhoek kom, skoon en netjiese woonstel, goed toegerus, lieflike uitsig. Monica baie gasvry en was 'n bederf om daar tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Charlene, baie dankie en julle is altyd welkom.

Carl David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekende verblyf! Die beste selfsorgeenheid wat ons nog gebly het. Alles was perfek en ontvangs was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Baie dankie Carl en Gretha. Julle is altyd welkom.

Jan C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Felsenblick is a fantastic place to stay and Monica, the owner, is an absolute gem. Felsenblick is a fantastic place to stay and Monica, the owner, is an absolute gem! It was another home for us away from home. Highly recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent all round. Everything about the accommodation was very good. Great location, pool area, and large terrace were very welcoming. The accommodation was large, spotlessly clean, and equipped with everything. Good communication throughout.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely perfect. Wow, what a beautiful place to stay. Thank you for making us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Dear Lutz, thank you for staying with us. You are always welcome.

Esta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Gerieflik, mooi uitsig, baie goeie gehalte. Alle was van baie goeie gehalte, uiters gerieflik, silwer skoon en baie spasie. Ons enigste probleem, wat maar moeilik is om op te los, is dat swart miertjies in al ons kos gekom het, selfs in die yskas. Ek besef egter dis moeilik om dit te hanteer. Ons het besonder lekker gebly, dankie Monica!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Dear Esta, it was a pleasure to have met you. The tiny ants have now also moved on. You are always welcome to come and visit us again.

Gerhardus Marthinus L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Perfect home away from home when I'm on business. Clean and tidy and ideally situated. Feslenblick provided everything I needed to be comfortable in a city I had never been to. It is perfectly situated for access to all major roadways and restaurants. The host was very kind and accommodating. They provide wood for a fireplace and have a cleaning lady come through 3 days a week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Dear Gerhardus, thank you very much for your kind review. You are always welcome.

Berenice N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Absolutely wonderful! What a lovely place to stay. Spacious and comfortable and fully equipped with everything you need. Friendly host. Will be recommending them to anyone I know going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Dear Berenice, thank you very much for your kind words and you are always welcome.

Magda En Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ontvangs, diens en parkering is uitstekend. Dankie Monica, alles was baie goed. Ons het drie nagte daar oorgebly en al die geriewe en ruimte was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Felsenblick Self-Catering
Liewe Magda en Hannes, ek is bly dat julle die verblyf by my geniet het. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gutsche-straat 8, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf93c9d3bc685bbed8d2acd4173843cd3a7473a2a6e216637d966a67b7f974ab2a5b0955117a7c06c45b17c5ab36cfb5a1244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 8 Gutsche Street Klein Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.550222072662 17.097679473958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang