Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferdi-Sue Accommodation

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Liesel B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig, ontvangs was vriendelik, lekker braaiplekkie en naby die strand. Lekker naby die strand, was awesome om op te staan, see toe te stap en sonsopkoms te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Ferdinand
Ferdi-Sue Accommodation
Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer.

Sonika J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Great value, friendly service and good. Every room is tidy and equipped with all necessities. The owners are great people. This is our third year visiting and we love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benette N
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Veilig, privaat en gemaklik. Absoluut 'n plesier om daar te bly. Ons was 'n paartjie en my ouers, die plekkie is regtig goed uitgerus en baie netjies. Gemaklik vir 4 mense en regtig goed as jy ouer mense by jou het. Stapafstand (selfs met seer knieë) see toe. Foto's op die webtuiste is bietjie ouer. Plekkies is bietjie ge-upgrade en lyk nou nog beter en netjieser. Die oom is altyd baie behulpsaam en vriendelik. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Ferdinand
Ferdi-Sue Accommodation
Baie dankie vir poitiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Essie E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Uitstekende waarde vir geld, beste ligging. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf
3.4
Sep 2024

Pragtige vissersman dorpie. Pragtige natuur. Net ligging is fantasties.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anja C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Nie op standaard skoongemaak nie. Die aankoms op 23 Desember was vriendelik. Die plekkie is oorkant die see. Dit is gerieflik met kinders. Dit was egter jammer dat die eenheid glad nie op standaard skoongemaak was nie. Daar was oorblyfsels van kos op die eetgerei en die laaie was baie vuil. Die koppies het koffieringe onderin gehad. Die kaste vir kos en klere moes ons uitvee om uit te pak. In die kamer se kassie was pleisters wat gebruik was. Die drommetjies en wasgoedmandjie was vuil en vol sand. Die kaste ruik baie bedompig. In die groenterakkie was daar papiere, vullis en ou batterye. Ons was oor Kerstyd weg en het op 27 Desember 'n skoonmaker gestuur. Twee dae later het die skoonmaker weer gekom om die laaie uit te vee. Tydens kragonderbreking was daar nie ligte of enige alternatiewe kosgeriewe nie. Die plekkies het soveel potensiaal en met klein veranderinge baie meer gerieflik wees. Gesinne met klein kinders moet dalk plastiek eetgerei saambring.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Liezl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Heerlike wegbreek en totale rus is beslis moontlik. Verblyf was binne stap afstand van die strand. Die verblyf voorsien in alle basiese behoeftes vir 'n asem skep naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Ferdinand
Ferdi-Sue Accommodation
Dankie vir julle ondersteuning, bly julle kon lekker uitrus.

Wilfred M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Altyd 'n plesier om by Ferdi-Sue Accommodation oor te bly. Om die dorpsgeraas te verruil vir die gedruis van die see is great! So 'n naweekwegbreek na Witsand is 'n moét om net bietjie te ontlaai van die dorpsbedrywighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Ferdinand
Ferdi-Sue Accommodation
Baie dankie,ons waardeer julle kuiertjie altyd.

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflike goeie ligging stil en prys doodreg. Stil ligging, vriendelike en hulpvaardige inwoners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Kuier het ons baie geniet en was baie gerieflik en is dii moeite werd om daar te kuier. Ons was baie goed ontvang en alles was net soos ons dit verwag het, baie netjies, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacobus
Ferdinand ...

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZWJhZDgyLTBiYjAtNDJmNy1hMjI5LTE2YWJiZGZlOWIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 4 Protea Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.395289755793 20.856242969242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang