Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferdi-Sue Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacobus
Ferdinand ...

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Ferdi-Sue Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Liesel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel B

Rustig, ontvangs was vriendelik, lekker braaiplekkie en naby die strand.

Lekker naby die strand, was awesome om op te staan, see toe te stap en sonsopkoms te sien.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit. Hoop ons sien julle weer.

Ferdi-Sue Accommodation
Sonika J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika J

Great value, friendly service and good.

Every room is tidy and equipped with all necessities. The owners are great people. This is our third year visiting and we love it.

Benette N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benette N

Veilig, privaat en gemaklik.

Absoluut 'n plesier om daar te bly. Ons was 'n paartjie en my ouers, die plekkie is regtig goed uitgerus en baie netjies. Gemaklik vir 4 mense en regtig goed as jy ouer mense by jou het. Stapafstand (selfs met seer knieë) see toe. Foto's op die webtuiste is bietjie ouer. Plekkies is bietjie ge-upgrade en lyk nou nog beter en netjieser. Die oom is altyd baie behulpsaam en vriendelik. Geen klagtes nie.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir poitiewe terugvoer, ons waardeer dit.

Ferdi-Sue Accommodation
Essie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie E

Uitstekende waarde vir geld, beste ligging.

Sien sterre.

Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise S

Pragtige vissersman dorpie. Pragtige natuur.

Net ligging is fantasties.

Anja C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anja C

Nie op standaard skoongemaak nie.

Die aankoms op 23 Desember was vriendelik. Die plekkie is oorkant die see. Dit is gerieflik met kinders. Dit was egter jammer dat die eenheid glad nie op standaard skoongemaak was nie. Daar was oorblyfsels van kos op die eetgerei en die laaie was baie vuil. Die koppies het koffieringe onderin gehad. Die kaste vir kos en klere moes ons uitvee om uit te pak. In die kamer se kassie was pleisters wat gebruik was. Die drommetjies en wasgoedmandjie was vuil en vol sand. Die kaste ruik baie bedompig. In die groenterakkie was daar papiere, vullis en ou batterye. Ons was oor Kerstyd weg en het op 27 Desember 'n skoonmaker gestuur. Twee dae later het die skoonmaker weer gekom om die laaie uit te vee. Tydens kragonderbreking was daar nie ligte of enige alternatiewe kosgeriewe nie. Die plekkies het soveel potensiaal en met klein veranderinge baie meer gerieflik wees. Gesinne met klein kinders moet dalk plastiek eetgerei saambring.

Liezl B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Heerlike wegbreek en totale rus is beslis moontlik.

Verblyf was binne stap afstand van die strand. Die verblyf voorsien in alle basiese behoeftes vir 'n asem skep naweek.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, bly julle kon lekker uitrus.

Ferdi-Sue Accommodation
Wilfred M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred M

Altyd 'n plesier om by Ferdi-Sue Accommodation oor te bly. Om die dorpsgeraas te verruil vir die gedruis van die see is great!

So 'n naweekwegbreek na Witsand is 'n moét om net bietjie te ontlaai van die dorpsbedrywighede.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie,ons waardeer julle kuiertjie altyd.

Ferdi-Sue Accommodation
Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ongelooflike goeie ligging stil en prys doodreg.

Stil ligging, vriendelike en hulpvaardige inwoners.

Nadine O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine O

Kuier het ons baie geniet en was baie gerieflik en is dii moeite werd om daar te kuier.

Ons was baie goed ontvang en alles was net soos ons dit verwag het, baie netjies, veilig en rustig.

Jan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Heerlik gekuier, sal beslis weer gaan.

Sien sterre.

Kenny E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny E

Very friendly couple.

We have been going there for year and we always get a great reception. Ferdi knows the river very good and always have a tip or two for fisherman.

Lamees A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lamees A

Rustig, heerlik en veilig

Ek en my gesin het dit vreeslik geniet by Ferdi-Sue. Die eienaars was baie vriendelik en het ons glad nie gepla nie. Die eenheid waarin ons tuis was, was netjies, privaat en baie ideaal vir my gesin van 4. Baie dankie vir julle goeie diens.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Ferdi-Sue Accommodation
Mavis V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mavis V

Fishing not very good. Rained a lot but stayed lekker and relaxed well. Flat nice with everything that we needed.

Enjoyed it despite of the rain.

Stewart F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Stewart F

Baie klein.

Was bietjie klein en raserig met mense bo. Verder wat Witsand aanbetref, is dit 'n uitstekende en veilige plek.

Carmen S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Dit was baie lekker!

Ons maak planne om so gou as moontlik weer terug te keer. Die mense was baie behulpsaam en vriendelik. Netjiese plekkie en kan dit vir enige iemand aanraai.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning. Julle is enige tyd welkom.

Ferdi-Sue Accommodation
Jay-dee L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-dee L

Baie lekker en baie gerieflik.

Ons was baie vriendelik ontvang en het geensins moeilikheid gehad of onvriendelikheid ervaar nie.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Bly julle het dit geniet, kom kuier weer.

Ferdi-Sue Accommodation
Innovative Steelwork T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innovative Steelwork T

Altyd 'n plesier.

Baie dankie aan oom Ferdi en tannie Sue. Altyd 'n plesier om by julle tuis te wees. A home away from home.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom.

Ferdi-Sue Accommodation
Petrus T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T

Place away from home.

Very cosy place with friendly host. Neat, and everything you need.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Thank you. Hope to see you soon again.

Ferdi-Sue Accommodation
Madelein C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Ongelooflik rustig en gerieflik.

Ons het 'n ongelooflike naweek by Ferdi-Sue Acc gehad. Blyplekkie was skoon, netjies, gerieflik en meer as genoeg spasie vir 'n gesin van 5. Eienaar is baie vriendelik en respekteer jou privaatheid. Ons kan hulle regtig aanbeveel!

Gerald K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald K

Baie netjies en gerieflik.

Ons het die 2 dae baie geniet. Die woonstel was baie netjies en alles was daar. Baie dankie aan Ferdi vir sy gasvryheid en die lekker gesels. Sien julle binnekort weer.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie, julle is altyd welkom!

Ferdi-Sue Accommodation
Riaan E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Wonderlike rustyd.

Wat ‘n wonderlike rustyd. Ferdi se vriendelikheid en behulpsaamheid het ons dadelik tuis laat voel en hy het kinders so bederf. Eenheid baie goed toegerus. Strand net af in straat en binne loopafstand van swemstrand en getypoel. Definitief waarde vir geld.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, ons waardeer dit opreg!

Ferdi-Sue Accommodation
Cecelia H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H

Dit was lekker om daar te bly.

Die omgewing is lekker stil. Die eienaars is vriendelik. As jy wil rus is Ferdi-Sue se plek die regte plek.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.

Ferdi-Sue Accommodation
Joaquim D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joaquim D

Tranquil and relaxing.

Beautiful place to relax in tranquil environment, we really had an awesome time.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Thank you so much.

Ferdi-Sue Accommodation
Ebrahim H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ebrahim H

Had a nice relaxing weekend with the family in the small place we had.

Not the ideal accommodation I would choose for my entire family. Its rough and ready and usually okay for when I just go fishing with the boys. Oven is way too small. We had a good laugh when my youngest mentioned that the microwave is bigger than our little tiny 2 plate oven. Otherwise everything was okay. We still made the best of the precious family time we had away together and that is priceless.

Murray M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Murray M

Geskik vir mense wat vas slaap en die heel dag uit is.

Daar is 'n deur tussen ons woonstel en die een langsaan wat maak dat dat alle klank oorspoel na ons woonstel.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Werner G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Werner G

Teleurgesteld.

Ons was baie vriendelik ontvang en Ferdi is baie gasvry, maar ons is beter gewoond van plekke wat ons deur die webtuiste bespreek. Ek probeer altyd my resensies positief hou, maar in die geval is dit maar moeilik. Ek glo die webtuiste se gebruikers verdien net my eerlike opinie. Die plekkie is uitstekend geleë en kan voorwaar 'n juweel wees. Dis net jammer die plekkie is verwaarloos en die kaste ruik erg na muf. Die kombuiskaste was baie vuil. Die breekware, kombuisgereedskap en kookware was vuil in die kaste, so ons moes alles eers was voor ons dit kon gebruik. Daar is plekke wat lanklaas 'n stoflap gesien het. Die meubels en dekor is outentiek en benodig aandag. Die DStv-pakket wat deel uitgemaak het van die aanbieding was net Vrydag en Saterdag beskikbaar, maar die Sondagoggend op die uitklokdag was dit afgesny so ons het maar vroeg gepak en gewaai.

Kristoph F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristoph F

Was lekker stil en koel

As jy wil weg kom is dit die plek om dit te doen.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Ferdi-Sue Accommodation
Maureen D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Goed toegerus, lekker naby strand.

Baie lekker gekuier met ons hondekind, neem net eie handdoeke en toiletpapier saam. Bekostigbare verblyf naby strand.

Marelia J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelia J

Dit was baie gemaklik vir my en my ma van 82.

Die akkommodasie is skoon, netjies en goed toegerus. Alle toerusting is in goeie werking. Die eienaars maak seker dat alle gaste gemaklik is. Die kort stappie na die strand is baie gemaklik, veral vir ouer persone. Ek beveel hierdie akkommodasie beslis aan en sal weer daar gaan bly.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te hê.

Ferdi-Sue Accommodation
Nic G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic G

Veilig, met als wat mens nodig het.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Benette N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benette N

Absoluut ideaal vir 'n wegbreek van ons besige lewens.

Regtig nie een klagte nie. Alles was fantasties. Die ligging is regtig wonderlik, 5 minute se stap, as dit ooit so baie is, van die see en visvangwaters af. Ons is ontvang deur wonderlike, vriendelike mense en 'n pragtige, vriendelike hondjie wat myne kom groet het. Was heerlik om my hond saam te kon neem en so goed verwelkom te word. Gedurende ons verblyf het die oondjie in die kombuis geblaas en hulle was so wonderlik om vir ons hulle oond se gebruik aan te bied en selfs ekstra hout vir die buitebraai, alhoewel dit glad nie nodig was nie. Die huisie was net genoeg vir ons twee en die kleine hondjie en ons sal beslis weer gaan, maar definitief meer in die somer (winters langs die see is net te koud vir ons en 'n sopnat hond), alhoewel die walvisse die tyd van die jaar bitterlik mooi is.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning, hoop ons sien julle gou weer!

Ferdi-Sue Accommodation
Fatimah B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fatimah B

Baie vriendelike en veilige diens, naby aan die strand.

Die woonstel is reg op die strand en naby aan 'n eetplek. Ferdi was baie vriendelik en die plek was netjies en eenvoudig. Sal weer daar kuier.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi oorsig. Julle is welkom enige tyd.
Groete,
Ferdie en Sue

Ferdi-Sue Accommodation
Clement M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clement M

Dit is 'n baie netjies plek en die ligging is goed. Beslis aanbeveel.

Ferdi-Sue Accommodation is 'n baie uitstekende plek met 'n goeie ligging en netjies woning. Mense is vriendelik en dit is stapafstand na die hoofstrand. Ek het my tydjie daar baie geniet.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning.

Ferdi-Sue Accommodation
Corlie H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corlie H

Aangenaam en bied alles wat nodig is.

Die plekkies is klein, maar netjies. Enkele items kort aandag bv. badmatte al effens verouderd en beligting kan beter wees. Ons het ook die eienaar daarop gewys dat daar nie 'n beker of teepot in die kombuis is nie.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dankie vir jul ondersteuning!

Ferdi-Sue Accommodation
Goolam E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Goolam E

Rustig en waardevol.

Gerieflik, stapafstand vanaf die see. Veilig and netjies. Miskien 'n bietjie meer DStv-kanale veral sport sal waardeer word.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.

Ferdi-Sue Accommodation
Priscilla J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla J

Rustig.

Dit is 'n baie rustige plek.

Sharon P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P

Heerlik.

Ons het heerlik gekuier en vakansie gehou.

Tertia L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Tertia L

Heerlik en daar was als wat nodig was in die woonstel.

Ons het heerlik gekuier en sal weer daar gaan bly

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Goei dag Tertia,
Baie ,baie dankie vir jou goeie resensie.Ek en Sue waardeer dit baie.Kom kuier weer by ons
Groete,
Ferdie&Sue

Ferdi-Sue Accommodation
Joresa B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joresa B

Baie lekker en alles die moeite werd.

Baie lekker en jou geld werd, goeie diens en geen probleme. Fantastiese naweek en baie veilig. Alles wat mens nodig het.

Kenny E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenny E

Baie, baie liefdevolle mense.

Baie behulpsaam. Het al klaar my buddies van hulle vertel. Baie dankie.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Baie dankie Kenneth, ons waardeer julle kommentaar. Kom kuier weer.
Groete,
Ferdie en Sue

Ferdi-Sue Accommodation
Elma O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma O

Dit was 'n wonderlike naweek.

Baie oulike woonstel, privaat en beskerm teen wind. Naby strand.

Gloria B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gloria B

Dit was 'n baie lekke rustige naweek as wegkomkansie van die stad se gejaag.

Alles was goed en aanvaarbaar behalwe dat ek sou sê die yskas was lelik geroes aan die buitekant. Daar was 'n onaangename reuk in die kombuiskaste. Miere was ook 'n probleem. TV het ook nie gewerk nie. Sou sê daar moet bietjie meer aandag aan die skoonmaak van die kombuistoebehore gegee behoort te word. Sou voornoemde aspekte aandag geniet sal dit 'n puik eenheid wees. Eienaar is baie vriendelik. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie eenheid!

Sandra S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S

Teleurgesteld.

Ferdinand het ons beskuldig dat ons meer as 5 mense in die woonstel slaap, wat onsin was aangesien ons dogter by familie geslaap het. Die woonstel was ook nie skoon nie. Kombuiskaste stink. Storte vuil. Ek merk Ferdinand se kommentaar op die webtuiste rakende ander negatiewe terugvoering. Ek kan wel bevestig dat die kommentaar nie korrek is nie aangesien hulle nogsteeds nie doen wat daar belowe word nie. Ferdinand sal moet leer hoe om met mense te kommunikeer aangesien sy swak optrede in die toekoms sy besigheid skade kan berokken. Ons sal nie weer van die akkommodasie gebruik maak nie.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Dit is onwaar dat die woonstel nie skoon was nie en dat die kaste stink. Die bure, en ander huurders, het gemeld van die hoeveelheid mense wat in die woonstel was. Daar het tot 4 ekstra voertuie op ons, ons bure, en die bure oorkant die straat geparkeer sonder toestemming. Daar was 'n toestroming van besoekers deur die dag wat daar kom stort het. Dit is mense wat in die karavaan park gewoon het. Daar was 2 honde, hulle mis was nie een dag opgetel nie, hulle het tot die buurman se gras besoedel. Agt foto's van die honde mis kan vir u gestuur word. Die gaste langsaan se plaveisel was ook met hulle honde se mis besmet. Weens die oor-bewoning het ek vir hulle gemeld dat daar slegs parkeer plek vir 2 voertuie per woonstel beskikbaar is. Van toe af is hulle nors en het die meneer die een oggend gemeld dat hy my wil kom spreek. Ek het gemeld dat dit al lankal moes gebeur het. Tot nou toe het hy nie opgedaag nie.

Ferdi-Sue Accommodation
Samukeliso E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Samukeliso E

I did not like it there.

The place was very dirty and the owner kept on checking on us like little children. Kept reminding us that the place is for 4 people. I knew that and only booked for 4. He then saw a truck standing outside and assumed it was us adding more people when we didn't even know the people. I will never stay there again.Very disappointing. I am on holiday not on a prison tour.

Yunus A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yunus A

Had a very enjoyable stay.

I was almost 20 years last in Witsand and had a great time especially with having my family and friends who stayed elsewhere to braai at the guesthouse. Ferdi was great with giving updated information about the area and also recommending places to visit. Thank you Ferdi! The only thing we weren't too happy about was the sleeping area for the fifth person who has to sleep on a sleeper couch using a sleeping bag and also the extra blankets weren't fresh.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Thank you for the overall rating.
1. Sleeper couch using a sleeping bag - we always provide a sleeping bag for the sleeper couch.
Yunus should have asked for bed linen when we visited them during their stay.
2. Blankets. I agree that the extra blankets had a misty smell, due to a lot of rain/misty days. The clean extra blankets are now in sealed plastic bags. Thank you, Yunus.

Ferdi-Sue Accommodation
Sonette R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonette R

Ligging is OK, maar ek sal nie weer daar bly nie.

Dis na aan die see, maar ek sal nie weer daar bly nie. Dit het baie beslis 'n "upgrade" nodig.

Derek S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derek S

Rustic and functional.

Well looked after by Ferdi-sue but the accommodation needs a bit of a personal touch. Had fishermen preceeding us so the place had a lasting fishy smell. Everything worked and was functional. Location good. Good value for money.

Ferdi-Sue Accommodation se terugvoer

Good day Derek.
Thank you for the advise. I must say sorry for the "fishy smell". Sometimes you also get a fishy smell coming from the sea, which is out of my control.
Hope to see you sometime again.Regards
Ferdie&Sue

Ferdi-Sue Accommodation
Monita J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monita J

Fantasmagories!

Die dienste was uitstekend. Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal binnekort weer gaan. Dankie Ferdi.

Philip E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip E

Geen probleme met akkommodasie gehad nie.

Skoon, vars beddegoed. Alles wat jy nodig het, was daar.

Elsebeth K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebeth K

Dit was 'n heerlike rustige naweek.

Heerlike wegbreekplekkie. Gerieflik, netjies en lekke naby die see.

Henk B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Ek het Witsand 15 jaar laas besoek en die dorpie het nog steeds dieselfde, rustige gevoel. Hier jaag niks jou aan nie. Die mense is vriendelik en knoop graag 'n geselsie aan.

Die verblyf is gemaklik met alles wat jy nodig het tot jou beskikking. Die strand is feitlik op jou voorstoep, jy hoef nie strand toe te ry nie, maar jy moet voor die huis gaan staan om die strand te sien. Al wat my gepla het is dat die woonstel nie kon sluit nie. Ons het nie 'n sleutel gekry vir die voordeur nie. Witsand is wel 'n rustige dorpie, maar jy wil jou beursie ten minste iewers kan toesluit. Daar is geen kluis of veilige bêreplek beskikbaar nie.

Rainer H - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer H

Baie geniet en lekker gekuier!

Ferdie was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n baie aangename kuier aan Witsand.

Johan R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R

Sien julle vir seker weer!

Dit was 'n baie aangename 5 dae by julle, Ferdi!

Katrien S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrien S

Dit was baie heerlik!

Dit was wonderlike. Ferdi en Sue was baie gasvry. Daar was geen probleme nie.

Marina V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Baie lekker gebly!

Ons het die vakansie baie geniet en goed gerus. Eienaar was baie tegemoetkomend met inligting en advies oor Witsand. Dit het die vakansie interessant gemaak.

Jenny E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny E

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Deon H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Rustig en netjies.

Baie dankie aan Ferdie en Sue. Die weer was lekker, en jul plek baie netjies en skoon. Dit was regtig 'n tydjie van "rus vir jou siel en net weer batterye herlaai". Sal beslis weer in die nabye toekoms gebruik van maak van jul blyplek. Sterkte vir die res van 2014.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZWJhZDgyLTBiYjAtNDJmNy1hMjI5LTE2YWJiZGZlOWIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 4 Protea Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.395289755793 20.856242969242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang