Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferdi-Sue Accommodation

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ferdi-Sue Accommodation is by die Breederiviermond in Witsand geleë en bied basiese en gerieflike akkommodasie aan gaste.

Daar is 3 volledig toegeruste selfsorgwoonstelle wat na aan die see is, maar ongelukkig nie see-uitsigte het nie. Die 3 selfsorgwoonstelle het slaapplek vir 1 tot 13 gaste. Dit is stapafstand vanaf die swemstrand. Elke eenheid het 1 of 2 slaapkamers, 1 of 2 badkamers met storte, en sy eie braai-area.

Besoekers kan walviskyk, vanaf Julie tot November, en verskeie ander doendinge aanpak soos riviervaarte, 4x4-roetes, visvang, fietsry, swem, seilplankry, vlieërbranderry en voëlkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Liesel B
5.0
Rustig, ontvangs was vriendelik, lekker braaiplekkie en naby die strand. Lekker naby die strand, was awesome om op te staan, see toe te stap en sonsop...
Sien meer
Des 2023
Sonika J
Gesin met klein kinders
5.0
Great value, friendly service and good. Every room is tidy and equipped with all necessities. The owners are great people. This is our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Benette N
5.0
Veilig, privaat en gemaklik. Absoluut 'n plesier om daar te bly. Ons was 'n paartjie en my ouers, die plekkie is regtig goed uitgerus en baie netjies....
Sien meer
Apr 2023
Essie E
4.8
Uitstekende waarde vir geld, beste ligging. Sien sterre.
Mrt 2024
Liezl B
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike wegbreek en totale rus is beslis moontlik. Verblyf was binne stap afstand van die strand. Die verblyf voorsien in alle basiese behoeftes vir ...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacobus
Ferdinand ...

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferdi-Sue Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protea-weg 4, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0ZWJhZDgyLTBiYjAtNDJmNy1hMjI5LTE2YWJiZGZlOWIyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 4 Protea Road Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.395289755793 20.856242969242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang