Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferien am Meer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sinclair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Ferien am Meer
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Moya R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moya R

Fantastic

Modern accommodation. Lovely stay and close to the ocean with magnificent views!

Melanie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Ons het die lieflike huis met groot stoep vreeslik geniet.

Die ligging is perfek en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing.

Ferien am Meer se terugvoer

Hi Melanie, Ek is bly julle het julle kuier by ons geniet. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sinclair

Ferien am Meer
Rikus S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus S

Heerlike huisie by die see.

Ons het 6 nagte gebly en het dit baie geniet. Die huis is modern en baie ruim. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n groot pluspunt. Die stoep en braai-area was baie gerieflik om te gebruik. Dit is so 1 km se stap teerpadlangs na die hoofstrand. Die fishermans walk wandelpaadjie bied mooi uitsigte en kan mens ook by die strand uitbring via baie trappe by die helling af. Ons kinders van 4 en 8 het dit maklik gedoen, maar mag moeilik wees vir die onfikses. Dis 'n mooi strand met pragtige rotsformasies. Ons het die buurt baie veilig gevind. Die verblyf was beslis goeie waarde vir geld en ek sal dit verseker kan aanbeveel. Sinclair en Jimmy was maklik bereikbaar tydens ons verblyf. Ons sal weer kom.

Ferien am Meer se terugvoer

Dankie Rikus, Ek is bly julle het julle tyd geniet. Kom kuier gerus weer. Groete Sinclair

Ferien am Meer
Andrea J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea J

Lekker gebly. Brenton on Sea is pragtig!

Lekker gebly. Brenton on Sea is pragtig! Die huis is goed ingerig.

Amina H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amina H

Comfortable, spacious, clean, and with beautiful views.

Welcoming upon arrival. Love the attention to detail (bath, plugs, toiletries, washing machine, and dishwasher, heater). Location: lovely safe area close to the beach for swimming. The property has a view of the lake and ocean, offering beautiful sunrise and sunset views. For an even more beautiful sunrise and sunset, one can take a 5-minute drive to the lake. Road works are causing delays. It's about a 15-minute drive to a shop. Upon checkout, there was a miscommunication that just needed to be resolved.

Ferien am Meer se terugvoer

Glad to hear you had a nice breakaway. As much as we love the view of the lagoon and ocean and wish to see them from our property, with recent development most of our ocean view has sadly diminished. We now only have corridor views of the ocean from our property. Fortunately, we have the Fisherman's Walk with an entrance across the street - where the unobstructed 180-degree sea and sunset views can be enjoyed from a bird's eye view.

Our checkout time is set as 10am and we try to accommodate visitors as best we can when vacating the property. We had new guests arriving at 15:00 which gives us only 5 hours to strip the house down, clean, refit bedding, towels, and freshen up. This is not a lot of time to turn a house around and takes input from many hands to get this task done. Your check-out was at 11am, which reduces this by an hour. The miscommunication was between me and the cleaning crew, who were under the impression that checkout is at 10am. We are always open to guests' requests for later checkout and try to accommodate as best we can. On a change over day, this is just not possible.

Thanks for understanding.
Kind regards,
Sinclair

Ferien am Meer
Hanre M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanre M

Amazing and relaxing.

We loved our stay. Go to sleep with the sound of the ocean and wake up with it. The beach was close and the water is nice and warm. The weather was not in our favour but that didn't stop the kids from running into the sea with their warm clothes on, because the water is not that cold. We enjoyed sitting at braai area, even my twins (6) sat with me falling asleep on the couch listening to the sea. Will definitely go back to Ferien am Meer.

Ferien am Meer se terugvoer

Thanks Hanre, lovely to hear you and your family enjoyed the house and the surroundings. Hope to see you back soon.

Ferien am Meer
Enid V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid V

Lieflike groot huis met alles wat nodig is. Die beste ligging vir 'n baie lekker vakansie.

Jimmy en Carla (Sinclair se ouers) was baie behulpsaam, vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Afgesien van fase 6-beurtkragonderbrekings, was daar genoeg om te doen. WiFi het steeds gewerk, die gasstoof kon gebruik word, daar was warm water en genoeg noodliggies. Die huis was goed toegerus en ons sal bitter graag weer daar wil vakansie hou. Ons het baie veilig gevoel en kon ons motor in die motorhuis toesluit. Pragtige omgewing.

Ferien am Meer se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer! Bly julle het so tuis gevoel. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Vriendelike Groete Sinclair

Ferien am Meer
Portia L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia L

Our stay was wonderful. Perfect location in nature. At night you can hear the waves crashing. The place is spacious and has everything you need.

Jimmy was very helpful.

Neil C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil C

Ten spyte daarvan dat ons 'n see-uitsig verwag het, het ons baie lekker gebly.

Ons het 'n see-uitsig verwag, maar ten spyte daarvan is die huis baie naby aan die voorpunt, so mens kan vinnig tot daar stap vir 'n mooi see-uitsig. Die huis is ruim met 'n lekker stoep. Ons het lekker gebly.

Ronel Gauche G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Gauche G

Awesome!

It was great and the house is amazing. Highly recommended.

Linda F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Baie mooi en lekker leefhuis en die binnebraai is 'n groot pluspunt.

Ons het die verblyf baie geniet. Die huis is gerieflik en baie goed geleë en het alles wat 'n mens nodig het. Baie gawe vriendelike mense, ons sal beslis graag weer wil terug gaan. Ons was ongelukkig daar in 'n "stage 6" loadshedding die hele week en ons sou dit nogal baie waardeer het indien daar bv. 'n battery met 'n inverter was of selfs 2 of 3 van hierdie herlaaibare flitse sou baie welkom gewees het! Ons het gevlieg so ons kon glad nie so iets saambring nie. Daar is gelukkig wel gas kookgeriewe. Ons besef baie goed Eskom is nie een van ons se skuld nie, maar vir die toekoms sal dit dalk gaaf wees, dink nie Eskom gaan verbeter in die nabye toekoms nie.

Ferien am Meer se terugvoer

More Linda, dankie vir die mooi woorde en goeie resensie.

Ja, ek dink ons was optimisties dat die beurtkrag vinnig verby sal wees.
Ons het ons nuwe gaste gewaarsku, maar soos jy uitgewys het dit is nie altyd moontlik nie. Natuurlik, wanneer jy vlieg kan jy die noodliggies nie op die vliegtuig neem nie.
Ons sal kyk om so paar nood lampjes aan te koop.
Groete, hoop ons sien julle gou weer.

Sinclair

Ferien am Meer
Arrie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie V

Ons het ons verblyf regtigwaar geniet.

Die akkommodasie was baie skoon en netjies en het al die kombuisware / gereedskap wat 'n mens sou nodig kry. Jimmy was 'n ongelooflike gasheer en het ons laat welkom voel.

Wiebe T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiebe T

Baie geniet.

Goeie waarde vir geld. Area baie rustig en stil. Diens was uit die boonste rakke. Baie dankie. Sal definitief weer daar oorbly.

Frederik L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik L

Very enjoyable.

Ferien am Meer has a lovely location and is a lovely spacious and comfortable holiday home. We would certainly visit again!

Dane B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane B

Gem in Brenton-On-Sea.

Beautiful, modern beach house. The interior of the home has been done beautifully, with a lot of natural light being allowed in. The home has all the comforts away from home - Wi-Fi, DStv, dishwasher and all the kitchen utensils you would need (my husband loves cooking, so we cooked every night and not once did he need something not available). The home was very clean and has a perfect location, the kingfisher walk is diagonally across the road. The host (Sinclair) and his father (Jimmy) were also super helpful and made sure everything was okay during our stay. Perfect holiday home and we will definitely be visiting again!

Susan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Awesome!

What a lovely holiday home! Clean, spacious, quiet, serene and safe. Just what you need to wind down and relax. Jimmy and Carla are wonderful and always ready to help! Love it, love it, love it.

Ferien am Meer se terugvoer

Hi Susan, thank you for the lovely review. Glad you enjoyed your visit.
Hopefully we will see you again soon.
Regards,
Sinclair

Ferien am Meer
Juanita J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Great value for money. Awesome location.

Everything you need.

Jean-lize S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-lize S

Ongelooflik.

Ons het die tyd baie geniet en het lekker gaan stap op die Fisherman's walk om die draai van die huis.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Le Clue B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le Clue B

Ons het so lekker gebly. Alles wat ons kon benodig was daar. 'n Braai met die beste uitsig. Alles wat ons kon benodig, was daar. Ferien en Meer sal beslis my weer sien.

Beslis meer as waarde vir geld. Mnr. Jimmy is die beste gasheer.

Nicolene W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene W

Absoluut fantasties

Dit was die ideale wegbreek naweek waarvoor ons gesoek het. Lekker rustig en die huis is baie goed toegerus. Die omgewing is ook lekker stil. 10/10 vir Jimmy en Sinclair.

Pierre F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre F

Lekker ruim, netjiese huis.

Ruim huis met al die geriewe naby, strand in baie veilige gebied.

Euodia R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Euodia R

Lekker groot huis.

Baie lekker gebly, dankie Sinclair en Jimmy. Let wel dat daar 'n huis oorkant die straat gebou word huidiglik.

Estelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Oktober vakansie.

Ferien am Meer is goed geleë as jy wil rondry in die area. Ons was teleurgesteld dat daar nie meer 'n gedeeltelike see-uitsig is soos dit wys op die foto's nie. Daar word tans voor die huis gebou wat die gedeeltelike see-uitsig wat daar was wegneem. Die daaglikse tarief was egter in ooreenstemming hiermee en ons het nie gevoel dat ons te veel betaal het nie, maar ons sou dit vooraf wou weet dat dit verander het. Jimmy wat ons ontvang het was baie behulpsaam en baie aangenaam. Die huis was toegerus met alles wat ons nodig gehad het om dit gerieflik te maak.

Ferien am Meer se terugvoer

Middag Estelle, Dankie vir die resensie. Jammer julle was teleurgesteld in die uitsig van ons stoep af.
Ongelukkig het ons nie beheer oor wat die bure gaan bou en wanneer nie. Ons wag eintlik dat die mense klaar kan bou en verf sodat ons weer fotos kan neem. Dit was nog nie moontlik nie. Ek het ook die fotos nou verwyder van ons huis se fotoslys af. Hopelik was die res van julle vakansie aangenaam. Groete Sinclair

Ferien am Meer
Nina C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina C

Amazing break away from city life in this very stylish home.

Peaceful, safe and truly relaxing break in this gorgeous house just a short walk from the beach. Loved the braai area/deck with views and comfy furniture. Everything we needed was there, including a dishwasher! Friendly hosts. Thank you, we will be back for sure!

Peter V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Baie gerieflik, netjies en skoon.

Baie gerieflik, netjies en skoon. Goed geleë en was beslis die moeite werd.

Ferien am Meer se terugvoer

Dankie Peter, ek is bly julle het ons huis geniet! Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Groete
Sinclair

Ferien am Meer
Mildred V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred V

Rustig.

Lieflike huis met 'n pragtige see-uitsig. Vriendelike ontvangs.

Raaisie J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raaisie J

Ons het baie lekker gebly in die pragtige huis.

Die huis is baie ruim en baie goed toegerus. Dit het gevoel soos 'home away from home'. Dis baie netjies en skoon en die styl is smaakvol en ek is mal oor die argitektuur en groot vensters wat sorg vir baie lig wat oral instroom. Ek wens ek kon vir altyd daar bly!

Ferien am Meer se terugvoer

Dankie Raaisie vir die wonderlik terugvoering! Ons is bly hulle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Sinclair

Ferien am Meer
Armand J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand J

Friendly owners with a beautiful and clean house.

We were a group of friends travelling from Cape Town to Knysna for a weekend of racing at the Simola Hill Climb. When we arrived we were greeted by the friendly owner of the house who made us feel right at home. We immediately noticed the cleanliness of the home coupled with all the amenities required and a beautiful outside braai area which we utilised every evening. Our stay was quick but good and would recommend it to other potential guests too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike eienaars met 'n pragtige, skoon huis.

Is was 'n groep vriende wat van Kaapstad tot Knysna gereis het vir 'n wedrennaweek by die Simola Hill Climb. Ons is vriendelik verwelkom deur die eienaar wat ons dadelik tuis laat voel het. Ons het dadelik raakgesien hoe skoon die huis is en alle geriewe was beskikbaar, daar was ook ’n buitebraai-area wat ons elke aand gebruik het. Ons verblyf was vinnig, maar goed en ons sal dit aan ander potensiële gaste aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ferien am Meer se terugvoer

Morning Armand, thank you for the great review. Hope to see you back soon. Kind regards, Sinclair.

Ferien am Meer
Stephanie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Heerlike leefhuis, met genoeg privaatheid vir almal.

Heerlike leefhuis met genoeg privaatheid vir elkeen. Goed geleë.

Ferien am Meer se terugvoer

Haai Stephanie, Dankie vir die terugvoer. Julle moet gou weer kom kuier.
Lekker dag,
Sinclair

Ferien am Meer
Kobus J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Fantasties.

Splinternuwe 5-ster-verblyf!

Hanani P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanani P

Familievakansie met Ouma en Oupa en twee kinders.

Ons het baie lekker gekuier. Die enigste negatiewe punt was dat ons moes vertrek.

Lisa M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M

A lovely relaxing stay in a beautiful environment.

We had a wonderful stay at Ferein am Meer, the house is even lovelier in reality and the area is great, close to an amazing beach and the lovely Fishermans Walk. The house itself is beautiful, light and spacious. Jimmy, Carla and Sinclair are wonderful hosts and the house was spotless and very well equipped on arrival. I would highly recommend this location, and will definitely be back.

Corne V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Rustig.

Ons het baie lekker gebly by Ferien am Meer, sal definitief weer terug wees.

Dane L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane L

A place of relaxation and peace.

It was such a pleasure to stay at Ferien am Meer. I went with a few friends for the Knysna Marathon. The service and welcome that we received, was friendly and warm. Jimmy supplied us with his blender when we wanted to make butter chicken. He supplied us with an extra pot when we wanted to make spaghetti bolognese. That extra helped showed us how important they considered our enjoyment of our stay to be. I'll definitely recommend a friend to stay there.

Lauren G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren G

Ferien Am Meer het ons verwagtinge oortref! 'n Lekker ontspannende see vakansie.

Ons het so lekker gebly. Die huis is netjies, skoon en goed toegerus en die uitleg is prakties en ruim. Die stoep met ingeboude braai sorg vir ‘n gesellige kuier. Die area is mooi met 'n asemrowende staproete reg oorkant die straat. Die strand is ook mooi en naby genoeg om te stap. Die gasheer, Jimmy, gaan regtig uit sy pad om seker te maak als is 100% en het selfs toe daar 'n krag onderbreking in die area was, vir ons laataand 'n lampie en ketel wat ons op die gasstoof kon gebruik gebring. Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Niwou A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niwou A

Netjies, modern met spasie en vriendelike diens! Sal vir seker weer hier tuisgaan.

Vandat ons gearriveer het tot die dag wat ons weer (ongelukkig) moes teruggaan huis toe was dit net 'n plesier om by Ferien am Meer te bly. Die mense is uiters vriendelik en hulpvaardig (gaan uit hulle pad om te help), die plek is netjies en ongelooflik goed toegerus. Met die moderne oopplan-uitleg en netjiese afwerking het die plek atmosfeer en spasie soos min. Wanneer ons weer die rigting gaan sal ek sonder twyfel hier 'n bespreking maak. 5 sterre vir julle!

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9GLPOS7XDDKt9D0xhBur1s0pQgprIdPjJXTvdbZ5cQChHeVnLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 470 Steenbras Street Brenton-On-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.074766347466 23.031524094024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang