Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferien am Meer

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Moya R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Fantastic Modern accommodation. Lovely stay and close to the ocean with magnificent views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Ons het die lieflike huis met groot stoep vreeslik geniet. Die ligging is perfek en daar is so baie om te doen en sien in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinclair
Ferien am Meer
Hi Melanie, Ek is bly julle het julle kuier by ons geniet. Kom kuier gerus weer. Groete, Sinclair

Rikus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike huisie by die see. Ons het 6 nagte gebly en het dit baie geniet. Die huis is modern en baie ruim. Die wasmasjien en skottelgoedwasser was 'n groot pluspunt. Die stoep en braai-area was baie gerieflik om te gebruik. Dit is so 1 km se stap teerpadlangs na die hoofstrand. Die fishermans walk wandelpaadjie bied mooi uitsigte en kan mens ook by die strand uitbring via baie trappe by die helling af. Ons kinders van 4 en 8 het dit maklik gedoen, maar mag moeilik wees vir die onfikses. Dis 'n mooi strand met pragtige rotsformasies. Ons het die buurt baie veilig gevind. Die verblyf was beslis goeie waarde vir geld en ek sal dit verseker kan aanbeveel. Sinclair en Jimmy was maklik bereikbaar tydens ons verblyf. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinclair
Ferien am Meer
Dankie Rikus, Ek is bly julle het julle tyd geniet. Kom kuier gerus weer. Groete Sinclair

Andrea J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Lekker gebly. Brenton on Sea is pragtig! Lekker gebly. Brenton on Sea is pragtig! Die huis is goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina H
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Comfortable, spacious, clean, and with beautiful views. Welcoming upon arrival. Love the attention to detail (bath, plugs, toiletries, washing machine, and dishwasher, heater). Location: lovely safe area close to the beach for swimming. The property has a view of the lake and ocean, offering beautiful sunrise and sunset views. For an even more beautiful sunrise and sunset, one can take a 5-minute drive to the lake. Road works are causing delays. It's about a 15-minute drive to a shop. Upon checkout, there was a miscommunication that just needed to be resolved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sinclair
Ferien am Meer
Glad to hear you had a nice breakaway. As much as we love the view of the lagoon and ocean and wish to see them from our property, with recent development most of our ocean view has sadly diminished. We now only have corridor views of the ocean from our property. Fortunately, we have the Fisherman's Walk with an entrance across the street - where the unobstructed 180-degree sea and sunset views can be enjoyed from a bird's eye view. Our checkout time is set as 10am and we try to accommodate visitors as best we can when vacating the property. We had new guests arriving at 15:00 which gives us only 5 hours to strip the house down, clean, refit bedding, towels, and freshen up. This is not a lot of time to turn a house around and takes input from many hands to get this task done. Your check-out was at 11am, which reduces this by an hour. The miscommunication was between me and the cleaning crew, who were under the impression that checkout is at 10am. We are always open to guests' requests for later checkout and try to accommodate as best we can. On a change over day, this is just not possible. Thanks for understanding. Kind regards, Sinclair

Hanre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Amazing and relaxing. We loved our stay. Go to sleep with the sound of the ocean and wake up with it. The beach was close and the water is nice and warm. The weather was not in our favour but that didn't stop the kids from running into the sea with their warm clothes on, because the water is not that cold. We enjoyed sitting at braai area, even my twins (6) sat with me falling asleep on the couch listening to the sea. Will definitely go back to Ferien am Meer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinclair
Ferien am Meer
Thanks Hanre, lovely to hear you and your family enjoyed the house and the surroundings. Hope to see you back soon.

Enid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Lieflike groot huis met alles wat nodig is. Die beste ligging vir 'n baie lekker vakansie. Jimmy en Carla (Sinclair se ouers) was baie behulpsaam, vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Afgesien van fase 6-beurtkragonderbrekings, was daar genoeg om te doen. WiFi het steeds gewerk, die gasstoof kon gebruik word, daar was warm water en genoeg noodliggies. Die huis was goed toegerus en ons sal bitter graag weer daar wil vakansie hou. Ons het baie veilig gevoel en kon ons motor in die motorhuis toesluit. Pragtige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sinclair
Ferien am Meer
Baie dankie vir terugvoer! Bly julle het so tuis gevoel. Julle is baie welkom om weer te kom kuier. Vriendelike Groete Sinclair

Portia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Our stay was wonderful. Perfect location in nature. At night you can hear the waves crashing. The place is spacious and has everything you need. Jimmy was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2023

Ten spyte daarvan dat ons 'n see-uitsig verwag het, het ons baie lekker gebly. Ons het 'n see-uitsig verwag, maar ten spyte daarvan is die huis baie naby aan die voorpunt, so mens kan vinnig tot daar stap vir 'n mooi see-uitsig. Die huis is ruim met 'n lekker stoep. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel Gauche G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Awesome! It was great and the house is amazing. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sinclair Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 470, Brenton-On-Sea, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9GLPOS7XDDKt9D0xhBur1s0pQgprIdPjJXTvdbZ5cQChHeVnLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 470 Steenbras Street Brenton-On-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.074766347466 23.031524094024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang