Fermata
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Howie F - Sep 2024
Algehele gradering
Absoluut waarde vir jou geld.
Babs H - Sep 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Karen K - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable and safe.
Fermata se terugvoer
Thank you, Karen. So glad you enjoyed your stay.
Much appreciated.
Miemie D - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en uitstekend.
Fermata se terugvoer
Baie dankie Cornee en die res!
Dit was 'n voorreg om julle te gaan aflaai/haal.
Net jammer ek kon nie help om Grey te laat wen nie
Johan
Othniel F - Jul 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, die gasheer is ook baie tegemoetkomend en gasvry.
Fermata se terugvoer
Baie dankie Othneil!
So dankbaar die hospitaalbesoek het goed afgeloop.
Tracy R - Jun 2024
Algehele gradering
Homely atmosphere, friendly and accommodating hosts.
Fermata se terugvoer
Thank you, Tracy!
It was great meeting you guys.
Johan
Elmarie L - Mei 2024
Algehele gradering
Uitsekend.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Elmarie!
Waardeer jou terugvoer.
Chantel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf met 'n kitchenette.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Chantel! Waardeer jou resensie en dit was baie lekker om julle vier hier te ontvang. Johan
Frank G - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklik. Johan is baie vriendelik en hulpvaardig.
Fermata se terugvoer
Baie dankie Frank!
Waardeer jou resensie en ons is saam met julle dankbaar oor julle dogter wat haar kant gebring het met die atletiek .
Johan
Joanne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic accommodation. Highly recommend.
Fermata se terugvoer
Thank you, Joanne! Much appreciated, and it was lovely meeting you. Congratulations on your daughter's graduation. Johan
Tessa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met vriendelike gasheer.
Fermata se terugvoer
Baie dankie Tessa!
Ons waardeer julle terugvoer en is saam met julle danobaar dat die rugbytoernooi goed afgeloop het.
Johan
Janine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Kind caring hosts. Safe. Perfect location.
Fermata se terugvoer
Thank you Janine, for your review and the kind words! Much appreciated.
Johan and Elana
Carola V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en naby die Mediclinic geleë.
Fermata se terugvoer
Dankie Carola - waardeer jou terugvoer! En ons is saam met julle dankbaar dat die vriendin se operasie goed afgeloop het. Johan
David S - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Fermata se terugvoer
Thank you, David!
It was an honour meeting and accommodating you.
We value your feedback. Much appreciated!
Johan and Elana
Lizanne H - Feb 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, veilig en binne stap afstand van kruidenierswinkel.
Fermata se terugvoer
Dankie Lizanne! Dit was 'n voorreg om jou te akkommodeer - en baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Johan
Marelize T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld!
Fermata se terugvoer
Dankie Marelize!
Waardeer jou terugvoer en dit was lekker om jou te ontmoet.
So dankbaar ons kon ook vir jou van hulp wees.
Johan
Rossouw O - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Rossouw. Waardeer jou terugvoer en is dankbaar dat ons vir julle van waarde kon wees. Johan en Elana
Amelia H - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Fermata se terugvoer
Dankie Amelia!
Dit was net 'n voorreg om julle vroeër te kon laat slaap. Julle het ver gery.
Baie dankie vir jou resensie.
Johan
Baretta N - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie ligging en baie goeie verblyf.
Fermata se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Dankbaar dat julle die stap geniet het.
Jorina B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en rustig.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Jorina.
Ons waardeer jou terugvoer.
Johan
Gerhard L - Feb 2024
Algehele gradering
Ligging, ligging, ligging.
Fermata se terugvoer
Dankie Gerhard! Ons waardeer jou terugvoer. En dit was 'n lekker verrassing toe ek agterkom ons ken mekaar. Johan
Heidi D - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese en vriendelike ontvangs, gemaklik soos jou eie huis.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Heidi!
Ja-nee - Windhoek is nie agter die eerste bult nie.
Dankbaar dat julle goed kon rus!
Johan
Monica M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Monica!
Waardeer jou terugvoer
Weston S - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Fermata se terugvoer
Thank you, Weston, for the review. We value every effort when guests take time to give us feedback. Unfortunately, we can't change the "ligging" (that was said tongue in cheek). Have a great day. Johan
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly dat ek onmiddellik weer 'n bespreking gedoen het.
Fermata se terugvoer
Dankie Jaco! Waardeer jou terugvoer/resensie en ons sien uit na julle volgende kuier. Gelukkig het jou (nuwe) eerstejaar nou 'n plek waar sy kan kom hulp vra. Sien julle weer een van die dae. Johan en Elana
Lynne N - Des 2023
Algehele gradering
Recommend.
Fermata se terugvoer
Lynne, it was only a pleasure accommodating the four of you! Your feedback is much appreciated!
Cynthia W - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese stil area gerieflik.
Fermata se terugvoer
Baie dankie, Cynthia.
So bly julle het ook die troue geniet!
Johan en Elana
Vanessa D - Des 2023
Algehele gradering
The accommodation was lovely and clean and in a quiet safe neighbourhood.
Fermata se terugvoer
Thank you, Vanessa, we're so glad you and your daughter enjoyed the outing and the stay at Fermata. Thank you for the feedback - much appreciated! Johan and Elana
Michele M - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Fermata se terugvoer
Thank you Michele, appreciate the feedback! So grateful that Elana's rusks gave your legs the extra strength during the Winelands marathon. Johan and Elana
Nelia S - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, alles wat mens nodig het vir kort verblyf.
Fermata se terugvoer
Dankie, Nelia, ons waardeer jou terugvoer! Julle beddens sal weer opgemaak wees wanneer julle hier aankom.
Nuraan M - Okt 2023
Algehele gradering
Johan warmly welcomed us and gave us a tour.
Fermata se terugvoer
Thank you, Nuraan, for taking time to review Fermata.
We really appreciate it.
Loking forward to seeing you again.
Johan and Elana
Echard K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en privaat.
Fermata se terugvoer
Hallo Echard
Baie dankie vir hierdie resensie - ons waardeer dit !
En ons sien ook daarna uit om julle 4 weer te sien.
Groete
Johan en Elana
Christa M - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Fermata se terugvoer
Dankie vir die resensie, Marelize.
Dit word opreg waardeer.
Groete aan die ander.
Johan en Elana
Elizna M - Sep 2023
Algehele gradering
Voel soos huis.
Fermata se terugvoer
Dankie Elizna.
Jou terugvoer word opreg waardeer.
Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Ons sal jou sekerlik sien by die kersiepluk in Ceres.
Johan en Elana
Kirsté C - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely hosts and quiet spot.
Fermata se terugvoer
Thank you so much for your review Kirste, we're so glad you enjoyed your stay in the Western Cape.
Johan and Elana
Mark R - Des 2023
Algehele gradering
Neat and tidy.
Fermata se terugvoer
Thank you, Mark!
Trust your son passed his exam with flying colours.
Johan
Karien S - Nov 2023
Algehele gradering
Slegs 'n oornagopsie vir 'n gesin - langer verblyf sou uitdagend wees.
Fermata se terugvoer
Inderdaad Karien, Fermata is nie 'n selfsorg eenheid nie.
Soos julle ook agtergekom het, is ons altyd bereid om te help waar ons kan, sou julle iets benodig.
Mary V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic value for money.
Fermata se terugvoer
Mary, it was such a pleasure to accommodate you.
Thank you, Mary, for taking time to give Fermata a review.
We really appreciate it.
Johan and Elana
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang