Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fermata

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Fermata
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karen K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Comfortable and safe.

Johan is a wonderful host. He attended to everything. Fermat is a safe and homely place to stay.

Miemie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie D

Vriendelik, hulpvaardig en uitstekend.

Was uitstekende diens, netjies, gerieflik en veilig. Johan het uit sy pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak en selfs 'n braaier en rooster gegee omdat ons gebraai het in die aande. Hy het ook aangebied om ons na Paul Roos te neem en te gaan haal, sodat dit net geriefliker is vir ons om nie met parkering te sukkel nie.

Fermata se terugvoer

Baie dankie Cornee en die res!
Dit was 'n voorreg om julle te gaan aflaai/haal.
Net jammer ek kon nie help om Grey te laat wen nie
Johan

Fermata
Othniel F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othniel F

Baie vriendelik ontvang, die gasheer is ook baie tegemoetkomend en gasvry.

Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies. Ek beveel dit hoogs aan.

Fermata se terugvoer

Baie dankie Othneil!
So dankbaar die hospitaalbesoek het goed afgeloop.

Fermata
Tracy R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R

Homely atmosphere, friendly and accommodating hosts.

Extremely friendly and accommodating hosts who made our stay even more wonderful.

Fermata se terugvoer

Thank you, Tracy!
It was great meeting you guys.
Johan

Fermata
Elmarie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L

Uitsekend.

Ons het heerlik gebly in 'n veilige, baie netjiese plek. Die diens was uitstekend en ons is vriendelik ontvang. Ek beveel die verblyf enige tyd vir iemand wat verblyf nodig het aan.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Elmarie!
Waardeer jou terugvoer.

Fermata
Chantel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Netjiese verblyf met 'n kitchenette.

Gemaklike netjiese een-slaapkamer woonstel.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Chantel! Waardeer jou resensie en dit was baie lekker om julle vier hier te ontvang. Johan

Fermata
Frank G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G

Skoon, netjies en gemaklik. Johan is baie vriendelik en hulpvaardig.

Was in Stellenbosch vir USSA atletiek byeenkoms by Coetseburg stadion. Kon nie vir beter verblyf gevraag het nie. Baie netjies en skoon asook lekker sentraal geleë, 5 min vanaf stadion en winkels.

Fermata se terugvoer

Baie dankie Frank!
Waardeer jou resensie en ons is saam met julle dankbaar oor julle dogter wat haar kant gebring het met die atletiek .
Johan

Fermata
Joanne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne J

Fantastic accommodation. Highly recommend.

Johan was an amazing host. The unit was exceptional. Highly recommend.

Fermata se terugvoer

Thank you, Joanne! Much appreciated, and it was lovely meeting you. Congratulations on your daughter's graduation. Johan

Fermata
Tessa N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa N

Gerieflike verblyf met vriendelike gasheer.

Gerieflike verblyf met alles wat ons benodig het. Vriendelike en behulpsame gasheer. Sal weer terugkeer.

Fermata se terugvoer

Baie dankie Tessa!
Ons waardeer julle terugvoer en is saam met julle danobaar dat die rugbytoernooi goed afgeloop het.
Johan

Fermata
Janine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Kind caring hosts. Safe. Perfect location.

Lovely stay in a peaceful location. Very convenient. Kind and caring hosts.

Fermata se terugvoer

Thank you Janine, for your review and the kind words! Much appreciated.
Johan and Elana

Fermata
Carola V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carola V

Baie gemaklik en naby die Mediclinic geleë.

Fantasties en sal weer daar bly.

Fermata se terugvoer

Dankie Carola - waardeer jou terugvoer! En ons is saam met julle dankbaar dat die vriendin se operasie goed afgeloop het. Johan

Fermata
David S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Excellent.

Johan and Elana are great hosts. Felt right at home. Peaceful neighborhood.

Fermata se terugvoer

Thank you, David!
It was an honour meeting and accommodating you.
We value your feedback. Much appreciated!
Johan and Elana

Fermata
Lizanne H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H

Baie rustige omgewing, veilig en binne stap afstand van kruidenierswinkel.

Heerlik gebly, kon stap in die omgewing en die kamer het alles gehad wat ek benodig het.

Fermata se terugvoer

Dankie Lizanne! Dit was 'n voorreg om jou te akkommodeer - en baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Johan

Fermata
Marelize T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize T

Baie gerieflik en waarde vir geld!

Baie dankie vir 'n skoon en gerieflike blyplek en aan die gasvryheid. Waarde vir geld en baie goed toegerus met alles wat jy nodig het.

Fermata se terugvoer

Dankie Marelize!
Waardeer jou terugvoer en dit was lekker om jou te ontmoet.
So dankbaar ons kon ook vir jou van hulp wees.
Johan

Fermata
Rossouw O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw O

Baie goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Baie gerieflik en in 'n stil area. Ligging is baie goed.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Rossouw. Waardeer jou terugvoer en is dankbaar dat ons vir julle van waarde kon wees. Johan en Elana

Fermata
Amelia H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Uitstekend.

Baie vriendelik ontvang, plekkie het alles wat jy sou benodig. Johan en Elana het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom, selfs toe ons vroeër gearriveer het. Baie dankie vir dit.

Fermata se terugvoer

Dankie Amelia!
Dit was net 'n voorreg om julle vroeër te kon laat slaap. Julle het ver gery.
Baie dankie vir jou resensie.
Johan

Fermata
Baretta N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baretta N

Goeie ligging en baie goeie verblyf.

Dit was 'n baie goeie keuse. Hul het baie moeite gedoen.

Jorina B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jorina B

Baie veilig, netjies en rustig.

Baie lekker gebly, baie vriendelik diens. Sal definitief aanbeveel.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Jorina.
Ons waardeer jou terugvoer.
Johan

Fermata
Gerhard L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Ligging, ligging, ligging.

Absoluut goeie ervaring.

Fermata se terugvoer

Dankie Gerhard! Ons waardeer jou terugvoer. En dit was 'n lekker verrassing toe ek agterkom ons ken mekaar. Johan

Fermata
Heidi D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi D

Netjiese en vriendelike ontvangs, gemaklik soos jou eie huis.

Na 'n langpad - Vriendelike ontvangs, alles wat ek nodig gehad het was daar. Veilige parkering vir groot motor. Stil en rustige buurt.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Heidi!
Ja-nee - Windhoek is nie agter die eerste bult nie.
Dankbaar dat julle goed kon rus!
Johan

Fermata
Monica M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Baie rustig.

Alles was baie netjies en die eienaar was ongelooflik vriendelik.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Monica!
Waardeer jou terugvoer

Fermata
Weston S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Weston S

Peaceful and quiet.

Very nice place to stay.

Fermata se terugvoer

Thank you, Weston, for the review. We value every effort when guests take time to give us feedback. Unfortunately, we can't change the "ligging" (that was said tongue in cheek). Have a great day. Johan

Fermata
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Ons het so lekker gebly dat ek onmiddellik weer 'n bespreking gedoen het.

Die ontvangs deur Johan en sy vrou was uitstekend. Die kamers en badkamer was mooi skoon. Die omgewing is stil, veilig en pragtig.

Fermata se terugvoer

Dankie Jaco! Waardeer jou terugvoer/resensie en ons sien uit na julle volgende kuier. Gelukkig het jou (nuwe) eerstejaar nou 'n plek waar sy kan kom hulp vra. Sien julle weer een van die dae. Johan en Elana

Fermata
Lynne N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne N

Recommend.

Very friendly and hospitable. Clean and functional, met our needs.

Fermata se terugvoer

Lynne, it was only a pleasure accommodating the four of you! Your feedback is much appreciated!

Fermata
Cynthia W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia W

Baie netjiese stil area gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer kom.

Fermata se terugvoer

Baie dankie, Cynthia.
So bly julle het ook die troue geniet!
Johan en Elana

Fermata
Vanessa D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

The accommodation was lovely and clean and in a quiet safe neighbourhood.

We had a very pleasant stay and it was perfect for our needs. Johan gave us a warm welcome and was very friendly. I can definitely recommend the place as a stay over place.

Fermata se terugvoer

Thank you, Vanessa, we're so glad you and your daughter enjoyed the outing and the stay at Fermata. Thank you for the feedback - much appreciated! Johan and Elana

Fermata
Michele M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele M

Excellent.

We were made to feel very welcome by Johan who went out of his way to make our stay enjoyable.

Fermata se terugvoer

Thank you Michele, appreciate the feedback! So grateful that Elana's rusks gave your legs the extra strength during the Winelands marathon. Johan and Elana

Fermata
Nelia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Pragtige plek, alles wat mens nodig het vir kort verblyf.

Dit was heerlik. Die plekkie is pragtig, ruim en netjies. Veilige parkering. Alles wat mens nodig het vir oornag of naweek. Oom is vriendelik en hy gee om. Ons sal weer gaan as ons in Stellenbosch moet wees.

Fermata se terugvoer

Dankie, Nelia, ons waardeer jou terugvoer! Julle beddens sal weer opgemaak wees wanneer julle hier aankom.

Fermata
Nuraan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan M

Johan warmly welcomed us and gave us a tour.

I appreciated the email and WhatsApp message that I received on the morning of my expected arrival. Well done - I appreciate your effective communication. Keep up the good work!

Fermata se terugvoer

Thank you, Nuraan, for taking time to review Fermata.
We really appreciate it.
Loking forward to seeing you again.
Johan and Elana

Fermata
Echard K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Echard K

Baie netjies, rustig en privaat.

Die plek is gerieflik geleë in 'n rustige area. Dit is skoon en netjies, en die eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal hulle beslis weer ondersteun.

Fermata se terugvoer

Hallo Echard
Baie dankie vir hierdie resensie - ons waardeer dit !
En ons sien ook daarna uit om julle 4 weer te sien.
Groete
Johan en Elana

Fermata
Christa M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Heerlik.

Baie netjies en skoon.

Fermata se terugvoer

Dankie vir die resensie, Marelize.
Dit word opreg waardeer.
Groete aan die ander.

Johan en Elana

Fermata
Elizna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna M

Voel soos huis.

Fermata is rustige verblyf, vrede. Baie netjies en ruim. Johan het vooraf met ons gekommunikeer vir aanwysings en ook besonderhede gestuur oor beurtkrag, wifi en selfs die weer. Hul gasvryheid is kosbaar! Daar is veilige parkering by die eenheid, ruim genoeg vir 2 voertuie. Ons sal graag weer by Fermata tuisgaan.

Fermata se terugvoer

Dankie Elizna.
Jou terugvoer word opreg waardeer.
Dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Ons sal jou sekerlik sien by die kersiepluk in Ceres.
Johan en Elana

Fermata
Kirsté C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsté C

Lovely hosts and quiet spot.

Lovely attentive hosts in quiet spot in Stellenbosch.

Fermata se terugvoer

Thank you so much for your review Kirste, we're so glad you enjoyed your stay in the Western Cape.
Johan and Elana

Fermata
Mark R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R

Neat and tidy.

So pleasant. Very kind owner. Very neat and tidy. What more can you ask for?

Fermata se terugvoer

Thank you, Mark!
Trust your son passed his exam with flying colours.
Johan

Fermata
Karien S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karien S

Slegs 'n oornagopsie vir 'n gesin - langer verblyf sou uitdagend wees.

Dit is 'n baie vriendelike korttermyn verblyfopsie vir 'n gesin.

Fermata se terugvoer

Inderdaad Karien, Fermata is nie 'n selfsorg eenheid nie.
Soos julle ook agtergekom het, is ons altyd bereid om te help waar ons kan, sou julle iets benodig.

Fermata
Mary V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mary V

Fantastic value for money.

Staying at Fermata was a lovely experience. It was perfectly located very close to Blaauwklippen Estate where we were working for the week. The owners went out of their way to make our stay comfortable and provided everything we needed. We enjoyed the private outside area in quiet surroundings. 5 stars!

Fermata se terugvoer

Mary, it was such a pleasure to accommodate you.
Thank you, Mary, for taking time to give Fermata a review.
We really appreciate it.
Johan and Elana

Fermata
Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e40469529e903c4a5ebb62edb7709a7bd6b33b1d4e7f8da7ce4eca82303ed1e9649eca5e0c181e808b4abad642f01d0fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang