Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fermata

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Comfortable and safe. Johan is a wonderful host. He attended to everything. Fermat is a safe and homely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miemie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vriendelik, hulpvaardig en uitstekend. Was uitstekende diens, netjies, gerieflik en veilig. Johan het uit sy pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak en selfs 'n braaier en rooster gegee omdat ons gebraai het in die aande. Hy het ook aangebied om ons na Paul Roos te neem en te gaan haal, sodat dit net geriefliker is vir ons om nie met parkering te sukkel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Cornee en die res! Dit was 'n voorreg om julle te gaan aflaai/haal. Net jammer ek kon nie help om Grey te laat wen nie Johan

Othniel F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie vriendelik ontvang, die gasheer is ook baie tegemoetkomend en gasvry. Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies. Ek beveel dit hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Othneil! So dankbaar die hospitaalbesoek het goed afgeloop.

Tracy R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Homely atmosphere, friendly and accommodating hosts. Extremely friendly and accommodating hosts who made our stay even more wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Tracy! It was great meeting you guys. Johan

Elmarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitsekend. Ons het heerlik gebly in 'n veilige, baie netjiese plek. Die diens was uitstekend en ons is vriendelik ontvang. Ek beveel die verblyf enige tyd vir iemand wat verblyf nodig het aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Elmarie! Waardeer jou terugvoer.

Chantel L
1 nag
5.0
Apr 2024

Netjiese verblyf met 'n kitchenette. Gemaklike netjiese een-slaapkamer woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Chantel! Waardeer jou resensie en dit was baie lekker om julle vier hier te ontvang. Johan

Frank G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en gemaklik. Johan is baie vriendelik en hulpvaardig. Was in Stellenbosch vir USSA atletiek byeenkoms by Coetseburg stadion. Kon nie vir beter verblyf gevraag het nie. Baie netjies en skoon asook lekker sentraal geleë, 5 min vanaf stadion en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Frank! Waardeer jou resensie en ons is saam met julle dankbaar oor julle dogter wat haar kant gebring het met die atletiek . Johan

Joanne J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastic accommodation. Highly recommend. Johan was an amazing host. The unit was exceptional. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Joanne! Much appreciated, and it was lovely meeting you. Congratulations on your daughter's graduation. Johan

Tessa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflike verblyf met vriendelike gasheer. Gerieflike verblyf met alles wat ons benodig het. Vriendelike en behulpsame gasheer. Sal weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Tessa! Ons waardeer julle terugvoer en is saam met julle danobaar dat die rugbytoernooi goed afgeloop het. Johan

Janine M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Kind caring hosts. Safe. Perfect location. Lovely stay in a peaceful location. Very convenient. Kind and caring hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you Janine, for your review and the kind words! Much appreciated. Johan and Elana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e40469529e903c4a5ebb62edb7709a7bd6b33b1d4e7f8da7ce4eca82303ed1e9649eca5e0c181e808b4abad642f01d0fc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang