Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fermata

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magdaleen D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Aangenaam, aantreklik, gerieflik, stil. Baie aangename verblyf, aantreklik en gerieflik ingerig, uitstekend geleë naby toegangsroetes en besienswaardighede in 'n stil en boomryke omgewing. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, ook vir die beskrywing van die omgewing. Waardeer jou terugvoer.

Mercia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely, quiet and peaceful. Great value for money in a lovely setting. Great communication from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Mercia! So grateful for your feedback.

Babs H
1 nag
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies! Het heerlik gebly. Was ongelukkig net vir een nag. Alles wat nodig is, was daar. Skoon en netjies! (En daar was 'n bolaken! Ekstra punte.) Johan baie gaaf en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly as ons plek kan kry. Beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Babs. Ek waardeer jou terugvoer. Ek het die (bolaken punte) vir Elana deurgegee!

Howie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absoluut waarde vir jou geld. Goeie ligging. Baie netjies, gemaklik en veilig. Die gasheer laat jou lank voor jy arriveer tuis en gemaklik voel. Dit was 'n goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Howie, dit was ook heerlik om julle hier te hê. Baie dankie vir jou terugvoer - waardeer dit!

Karen K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Comfortable and safe. Johan is a wonderful host. He attended to everything. Fermat is a safe and homely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Karen. So glad you enjoyed your stay. Much appreciated.

Miemie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Vriendelik, hulpvaardig en uitstekend. Was uitstekende diens, netjies, gerieflik en veilig. Johan het uit sy pad gegaan om dit vir ons gerieflik te maak en selfs 'n braaier en rooster gegee omdat ons gebraai het in die aande. Hy het ook aangebied om ons na Paul Roos te neem en te gaan haal, sodat dit net geriefliker is vir ons om nie met parkering te sukkel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Cornee en die res! Dit was 'n voorreg om julle te gaan aflaai/haal. Net jammer ek kon nie help om Grey te laat wen nie Johan

Othniel F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie vriendelik ontvang, die gasheer is ook baie tegemoetkomend en gasvry. Baie lekker gebly. Kamer is skoon en netjies. Ek beveel dit hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie Othneil! So dankbaar die hospitaalbesoek het goed afgeloop.

Tracy R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Homely atmosphere, friendly and accommodating hosts. Extremely friendly and accommodating hosts who made our stay even more wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Thank you, Tracy! It was great meeting you guys. Johan

Elmarie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitsekend. Ons het heerlik gebly in 'n veilige, baie netjiese plek. Die diens was uitstekend en ons is vriendelik ontvang. Ek beveel die verblyf enige tyd vir iemand wat verblyf nodig het aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Elmarie! Waardeer jou terugvoer.

Chantel L
1 nag
5.0
Apr 2024

Netjiese verblyf met 'n kitchenette. Gemaklike netjiese een-slaapkamer woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Fermata
Baie dankie, Chantel! Waardeer jou resensie en dit was baie lekker om julle vier hier te ontvang. Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 130
R 1 130 R 961
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 130
R 1 130 R 961
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6efd3da3beb61960ec5bc4db39e5811b7f63091bba2f9c765fc9c69dbae10d92df058e01b17790087ebff341128dc3addf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 130 nouVanaf R961 per nag, vir 4 mense 40 5 1 5 18 Cynaroides Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965855262317 18.853906462964

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang