Fermata
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R935 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid geleë op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woonbuurt in Stellenbosch. Die eiendom is gerieflik geleë naby winkelsentrums, hospitale, hoofweë en gholfklubs.
Hierdie 2-slaapkamer-eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag, en is ideaal vir 'n gesin. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei kamers het 'n lessenaar vir diegene wat wil werk. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die eenheid het ook 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasbak, 'n privaat vermaakarea en braaigeriewe. Eetgerei, linne, handdoeke en seep word ook voorsien. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is toegerus met 'n 50/50 vesel Wi-Fi/direkte verbindingslyn, wat perfek is vir aanlyn vergaderings.
Besoekers kan verskeie nabygeleë stap-, fietsry- en bergfietsroetes geniet. Daar is ook 'n verskeidenheid wynkelders en plaaslike restaurante vir gaste om in die area te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Fermata het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cynaroides-weg 18, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap