Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fern Glen Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R475 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fern Glen Suites is in die voorstad Ferndale in Johannesburg geleë, wat onder die Randburg-streek val. Of dit nou vir besigheid of ontspanning is, die selfsorgverblyf by Fern Glen het iets om in gaste se behoeftes te voorsien.

Die verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhede wat op 'n ruim en veilige staanplek van een akker geleë is. Elke eenheid is goed toegerus vir selfsorg en het 'n TV met HDMI-kabel vir stroom en gratis WiFi. Die Wi-Fi het 'n batteryrugsteun vir 2-uur-beurtkragsessies, maar slegs vir 'n gedeelte van 4-uur-sessies.

Eenhede word een keer per week skoongemaak wanneer beddegoed omgeruil word en vars handdoeke word voorsien. Skoonmaakgeriewe word in elke eenheid voorsien.

Onderdakparkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Die area bied 'n vlak van sekuriteit, met 2 sekuriteitsvoertuie wat 24/7 in die area rondloop. Die eiendom het elektriese heining bo-op 'n 6 voet omtrekmuur en 'n outomatiese hek met 'n 1-ton elektromagnetiese slot.

Hierdie gebied was baie jare gelede 'n voëlskuiling en so ook 'n oorvloed voëllewe. Die ryk loof van die bome skep 'n natuurlike klankbuffer wat 'n rustige en stil omgewing tot gevolg het waar jy steeds die voëls kan hoor roep.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink Fern Glen Suites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R475
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R475
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vale-laan 420, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf773794ba5e3913d25658ce39d28573155e78c59e27d4c2244282b060326725f456e32db900e9c6f9068a0b8983adf5b4c99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 420 Vale Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.079566495351 27.989550758266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang