Ferndene Farm
Kry 10% af vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ferdene Farm, Plaas 8, Distrikstraat 17, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R4 800R4 320 per nag (plek vir 15)
Beskrywing
Welkom by Ferndene Farm! Ons bied verblyf in 'n pragtige plaashuis met 6 slaapkamers en selfsorggeriewe. Die gerieflike huis staan in 'n reuse, welige tuin met 'n kabbelende stroompie in die Dargle Bewarea in KwaZulu-Natal se luisterryke Middellande.
Dié huis is het 'n grasdak en bestaan uit 1940's-doloriet. Die eiendom beslaan meer as 20 hektaar en die huis is ideal vir groot groepe of families. Dit is gedurende die Tweede Wêreldoorlog herbou en het aanvanklik diens gedoen as 'n landboukollege.
Die huis bied slaapplek vir tot 15 gaste in 6 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamers het ekstra-lang koningingrootte-beddens. Daar is ook 3 enkelbeddens vir kinders en 'n bababedjie vir babas en peuters. Die hoofbeddens het elektriese komberse en elke slaapkamer het kaste en 'n waaier. Daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die groot familiebadkamer in die middel het net 'n bad maar dit is baie ruim. En die badkamer by die leefareas het 'n bad, stort en aparte toilet.
Die lieflike woonkamer se vloer is van Oregon-dennehout en die groot kaggelstoof is ideaal vir koue nagte in die Middellande. Die eetkamer het 'n enorme tafel wat ook diens doen as 'n pool- en snoekertafel. Die kombuis het 'n tafel met 6 stoele, asook 'n spens en bedieningsluik, so dit is ideaal vir groot groepe en gesinne wat saam wil kosmaak. Die outydse veranda is net so lank soos die huis en is omskep in 'n reeks gangetjies met foto's uit 'n vervloë era. Sit rustig en eet in die binnehoftuin of wandel deur die privaat tuine op jou tyd.
Ferndene Farm is natuurlik ook ideaal vir diegene wat die Middellande wil verken. Gaan maak gerus 'n draai in die ongerepte woud of geniet een van die doendinge in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Phil & Lindsey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ferdene Farm, Plaas 8, Distrikstraat 17, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ferndene Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dargle Howick Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ferdene Farm, Plaas 8, Distrikstraat 17, Dargle, 3265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang