Fernhill Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marcelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Claire H - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing, well situated stay great for children.
Hannelie B - Jan 2024
Algehele gradering
Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek saam met die hondekinders.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir daardie lieflike resensie, Hannelie - ons waardeer dit baie. Troeteldiere is vir families baie kosbaar, en om saam met hulle te kan wegbreek is vir baie gesinne belangrik. Ons is bly dat julle so lekker kon kuier, saam met julle honde kinders en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete, Die Fernhill Span
Lize B - Jun 2023
Algehele gradering
What an amazing place to stay! We enjoyed it terribly!
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dankie Lize vir jou resensie. Dit was so lekker om die plaas aktiwiteite saam met julle en die kinders te doen. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span
Alicia S - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige, pratige omgewing. Baie lekker geslaap.
Louis V - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig, verder alles op standaard.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Beste Louis
Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer om te hoor dat jou cottage nie ysbakkies in gehad het nie - daar is veronderstel om ys bakkies in al ons eenhede te wees, so ek sal beslis opvolg hiermee. Ek wens dat jy vir ons laat weet het terwyl julle op die plaas was, sodat ons kon ysbakkies of 'n sak ys vir julle kon bring. Vriendelike groete, die Fernhill span
Karlien T - Jan 2023
Algehele gradering
A lovely stay in a beautiful setting.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dear Karlien,
What a lovely review. Thank you so much.
We are happy to hear that your doggies enjoyed the nice big garden that Sunflower Cottage has, as well as their walk on the farm. We look forward to having you all back in the not-too-distant future.
Warm regards, The Fernhill Team.
Len H - Jul 2022
Algehele gradering
An awesome, relaxing stay.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Aaaaah, thanks so much Len! We are so happy that you had an awesome and relaxing stay with us. We appreciate your review, lovely words and fantastic rating so much. We hope to see you again in the future.
Warm regards
The Fernhill Team
Katja H - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful farm surrounded by nature! The perfect place to relax and reset. And the best of all is that you can have your dogs with you.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Thank you for your lovely words and that excellent review Katja. We are so glad that you enjoyed the stay so much and that your doggies could explore the farm and surrounding areas.
Warm regards,
The Fernhill Team
Sanel T - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het ons tyd by Fernhhill baie geniet en sal dit beslis aanbeveel.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir daardie pragtige resensie Sanel. Ons is bly die kinders het ons diere so baie geniet. Ons sien baie uit daarna om julle weer op die plaas te he.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span
Uwe M - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte plek om jou batterye te herlaai.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dear Uwe
Thanks for your kind words and for that wonderful review!! It was great to spend time with your lovely family at the milking and we enjoyed seeing the way Emily latched onto "Kolbe" - it was precious!! We look forward to seeing you again sometime in the future....
Warm regards
The Fernhill Team
Johathan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Ek was vir vier dae op die gasteplaas en ek het dit ten volle geniet.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Johnathan, baie dankie vir daardie wonderlike resensie - ons waardeer dit baie!! Ek is bly ons diere het julle so lekker vermaak en ons sien uit daarna om jou weer hier op die plaas te he...
Vriendelike groete
Die Fernhill Span
Marlise V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus en vrede.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dankie Marlise!! Ons hoop ook dat jy volgende keer langer bly en is so bly dat jy rus en vrede hier ervaar het ....
Vriendelike groete
Die Fernhill Span
Karien M - Apr 2022
Algehele gradering
Very peaceful and quiet.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review us Karien. We are glad that you enjoyed our farm hike and could have a good rest during your stay.
Warm regards,
The Fernhill Team
Brendalee O - Apr 2022
Algehele gradering
Restfull.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dear Brendalee,
Thank you for your review and suggestions and we are pleased that you enjoyed your farm stay. We prefer not to have TV's in our cottages, as it interferes with family time, but we will definitely try and stock up with a few more board games.
Warm regards,
The Fernhill Team
Rozanne A - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir ons wonderlike rating Rozanne! Ons is bly dat julle en die kindertjies die tyd op die plaas geniet het. Ons maak gewoonlik nie daagliks skoon nie, want meeste mense verkies dit so deesdae, maar ons sal wel op versoek daagliks skoonmaak. Jammer dat dit nie aan julle so oorgedra was nie.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span
Karen P - Nov 2021
Algehele gradering
Amazing and so peaceful.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Thanks so much for that wonderful review Karen - we really appreciate it! We are so glad that your stay was awesome and we look forward to having you here for a longer stay in the future....farm life has a way of slowing a person down, to the pace of nature, where nothing is rushed!
Warm regards
The Fernhill Team
Magdalena Anna L - Okt 2021
Algehele gradering
Enjoyable stay on the farm with peacocks and horses and a braai area.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review us Dalene and for the excellent rating! We appreciate it so much.
We are glad you enjoyed the brownies and your stay on the farm. Hope we see you again in the future.
Warm regards
The Fernhill Team
Chantel B - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige plaasomgewing. Baie gasvry.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Aaaah dankie vir hierdie wonderlike resensie Chantal. Ons geniet dit so baie as ons gaste en hulle kinders deelneem in die plaas activities :-) ....Ons is bly dat julle ook die roomys en brownies geniet het. Ons sien uit daana om julle weer hier te sien.
Vriendelike groete,
Die Fernhill Span
Marius S - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekke gebly.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Sjoe Marius, dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit baie. Ons is bly dat julle lekker ontspan het en die rustigheid van ons omgewing geniet het.
Vriendelike groete
Die Fernhill Span
Marlene T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerFernhill Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons geniet dit so baie as ons gaste ook inspring en die plaaslewe saam met ons geniet! Ons sien baie uit daarna om julle weer hier by ons te he.
Amy A - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Hannie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en huis is skoon.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Hannie, ons waardeer dit baie. Ons is bly dat Mia so mooi na julle gekyk het en dat julle sommer weer gaan kom kuier. Ons sal seker maak dat daar weer Brownies is vir julle.
Vriendelike groete, die Fernhill span.
Caitlin G - Jan 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Lees meerFernhill Guest Farm se terugvoer
Thank you so much for that incredible review and rating! Your kitty was our first feline guest and we are glad that all 3 of you could enjoy the cottage and your farm experience. I know how much you needed the break and we are thrilled that the experience at Fernhill was such a good one. We look forward to your next visit.
Marí V - Jan 2021
Algehele gradering
Tydloos.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Sjoe, Mari wat mooi woorde. Baie dankie! Julle het lekker lank gebly en was sulke maklike gaste. Ons is bly dat dit vir julle 'n lekker vakansie was. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te sien in die toekoms. Alles van die beste vir 2021.
Vriendelike groete Marcelle en die Fernhill span :-)
Ben F - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Hi Ben.
Baie dankie vir jou mooi woorde. Julle was puik gaste en dit was lekker om te sien dat julle almal die plaas so geniet het. Tot weersiens.
Vriendelike Groete
Die Fernhill Span
Danie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige, stil, plaas atmosfeer.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dankie Danie, ons is so bly dat julle die rustige plaas atmosfeer geniet het. Ons sien uit daarna om julle weer te sien en glo dat julle die rustigheid van die woud waar die tente is, net so sal geniet. Dankie dat julle ons sal aanbeveel aan ander mense, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete, die Fernhill span.
Claudio D - Des 2021
Algehele gradering
Awesome time, weather was poor but accommodation was perfect.
Lees meerFernhill Guest Farm se terugvoer
Thanks so much for the lovely review! It certainly sounds like you made the most of your stay and we are glad that you made the time to look up at the starry night sky. Our horses really love our guests and all the spoils and treats they receive... as do the piggies!
Rhoda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie goeie, vriendelike diens. Goed ingerig.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Rhoda. Ons diere raak so bederf deur ons gaste, dat hulle al hoe meer vir die gaste gaan besoek. Ons is bly dat julle kinders daardie ervaring geniet het.
Vriendelike groete, die Fernhill Span.
Rob M - Jan 2021
Algehele gradering
Very restful.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Thank you for your review and we are glad that your farm stay was restful and peaceful. We will definitely put a few more markers out on the trail - thanks for bringing that to our attention. I am glad that Mia looked after you well.
Ansie B - Des 2021
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dankie Ansie
Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het en dat julle darem kon ontspan.
Vriendleike groete
Die Fernhill Span
Johann D - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig en net ver genoeg van Knysna-dorp af.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Ons het laas week nuwe hout signboards opgesit op die grondpad om mense aan te wys, so nou hoef ons gaste nie net gebruik te maak van die Google pin wat ons hulle stuur nie. Dankie vir die voorstel.
Marianne D - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik rustig, baie vriendelike gasvrou met haar familie.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Wow, Marianne - dankie vir ons wonderlike rating en jou mooi woorde. Ons sien uit daarna dat julle terugkom en ons Glamping Tented Treehouses probeer. Tot weersiens.
Vriendelike groete die Fernhill Span
Nickey T - Sep 2020
Algehele gradering
Business & leisure
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Nickey, thank you so much for taking the time to review us, we really appreciate it. We are thrilled that you enjoyed your stay and that we will be seeing you again in the future. Warm regards, the Fernhill Team.
Kobie J - Aug 2020
Algehele gradering
Wegbreek van alle stadsgeraas en stres, 'n eerste na die grendeltyd met warm, huislike atmosfeer.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Kobie, Baie dankie vir daardie wonderlike "Review" ....ons waardeer dit so baie. Kalliebal is te oulik en ons is bly dat hy ook lekker gekuier het :-) Dankie dat jy vir ons gekies het as jou "Post Lockdown" wegbreek en ons hoop om vir jou en Kalliebal weer eendag te sien. Virendelike Groete, Die Fernhill Span
Le-maitre R - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker plaaskuier.
Fernhill Guest Farm se terugvoer
Lezanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly dat die plaaskuier heerlik was en dat julle lekker kon ontspan.
Vriendelike groete, die Fernhill span
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highway West-weg, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang