Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernhill Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Claire H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Relaxing, well situated stay great for children. We enjoyed the spacious homely cottage, warm welcome, and connection to the farm from Marcelle and the relaxed, beautiful setting just outside of Knysna yet easily accessible to the fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige wegbreek saam met die hondekinders. Baie lekker gekuier, waardeer dat diere toegelaat word. Almal het 'n goeie tyd gehad in die pragtige, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Baie dankie vir daardie lieflike resensie, Hannelie - ons waardeer dit baie. Troeteldiere is vir families baie kosbaar, en om saam met hulle te kan wegbreek is vir baie gesinne belangrik. Ons is bly dat julle so lekker kon kuier, saam met julle honde kinders en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Die Fernhill Span

Lize B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Wat 'n ongelooflike plek om te bly! Ons het dit verskriklik geniet! I will definitely recommend Fernhill! The children so enjoyed the animals, milking a cow, feeding the sheep, the rabbits etc. Really a lovely place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Dankie Lize vir jou resensie. Dit was so lekker om die plaas aktiwiteite saam met julle en die kinders te doen. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Alicia S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Rustige, pratige omgewing. Baie lekker geslaap. Ons het baie lekker geslaap en gekuier by Fernhill. Mia het alles deur gegee vooraf en ons het die plek maklik gekry.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Mooi uitsig, verder alles op standaard. Het die verblyf baie geniet. Kon net nie glo dat daar geen ysbakkie in die vrieskas was in tye waar dit tot 38 grade was nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Beste Louis Baie dankie vir jou resensie. Ons is jammer om te hoor dat jou cottage nie ysbakkies in gehad het nie - daar is veronderstel om ys bakkies in al ons eenhede te wees, so ek sal beslis opvolg hiermee. Ek wens dat jy vir ons laat weet het terwyl julle op die plaas was, sodat ons kon ysbakkies of 'n sak ys vir julle kon bring. Vriendelike groete, die Fernhill span

Karlien T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

A lovely stay in a beautiful setting. Thank you for a lovely few days. We thoroughly enjoyed the cottage and especially the large area where our dogs could roam freely. They also enjoyed the walk in the woods. The farm is very neat and well kept. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Dear Karlien, What a lovely review. Thank you so much. We are happy to hear that your doggies enjoyed the nice big garden that Sunflower Cottage has, as well as their walk on the farm. We look forward to having you all back in the not-too-distant future. Warm regards, The Fernhill Team.

Len H
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

An awesome, relaxing stay. Great hospitality, scenic location, fantastic hostesses and staff, great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Aaaaah, thanks so much Len! We are so happy that you had an awesome and relaxing stay with us. We appreciate your review, lovely words and fantastic rating so much. We hope to see you again in the future. Warm regards The Fernhill Team

Katja H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Beautiful farm surrounded by nature! The perfect place to relax and reset. And the best of all is that you can have your dogs with you. We were so happy to have we an accommodation that was pet friendly as we wanted a holiday with all 3 of our dogs. They absolutely loved both Fernhill and Knysna. Fernhill is a magical farm with a breathtaking forest and surrounds. We loved going for daily walks on the farm. Knysna also has many beautiful walks along the beach and forest which both the dogs and we loved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Thank you for your lovely words and that excellent review Katja. We are so glad that you enjoyed the stay so much and that your doggies could explore the farm and surrounding areas. Warm regards, The Fernhill Team

Sanel T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Ons het ons tyd by Fernhhill baie geniet en sal dit beslis aanbeveel. Dit is 'n baie lekker plek vir klein kinders, al die diere was baie spesiaal. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Baie dankie vir daardie pragtige resensie Sanel. Ons is bly die kinders het ons diere so baie geniet. Ons sien baie uit daarna om julle weer op die plaas te he. Vriendelike groete Die Fernhill Span

Uwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Perfekte plek om jou batterye te herlaai. Ons kuier by Fernhill Guest Farm was heerlik. My 6 jarige dogter was in haar element met al die diere om ons. Perfekte plek om weg te kom van als en te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marcelle
Fernhill Guest Farm
Dear Uwe Thanks for your kind words and for that wonderful review!! It was great to spend time with your lovely family at the milking and we enjoyed seeing the way Emily latched onto "Kolbe" - it was precious!! We look forward to seeing you again sometime in the future.... Warm regards The Fernhill Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 99

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highway West-weg, Mount Pleasant, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ef8caf7e0fa41a3e046c4b3217ea92565bdc58925c6f0728362d503c0ef4e2d9952ee643fe0642caa1ecdd6749b199264f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Highway West Road, Mount Pleasant Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.990405772164 22.955158357672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang