Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FernIvy Guest House

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
2.8
Veiligheid
4.3
Leon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2024

Nie baie lekker nie. Die plek het potensiaal maar ongelukkig was daar baie redes waarom ek nie weer sal gaan nie. Dag 1, geen WiFi. Aanvanklik geen koffie en suiker in die kamer nie. Ons het dit eers ontvang nadat ons self gaan koop het. Kontrakteurs was besig tydens die verblyf. Op een stadium was daar een persoon op ons balkon wat by die woonstel kon inkyk toe ons terugkeer woonstel toe. Stof in die woonstel, takke en blare rondom die swembad a.g.v. kontrakteurs. Die geraas van 'n kettingsaag onder jou venster dra alles by tot 'n onaangename ervaring. Op dag 3 het ek die "maak asb. die kamer skoon" bordjie opgehang en my sleutel ingegee, net om terug te kom na 'n woonstel presies soos ons dit gelos het - hulle het blykbaar "nie die bordjie gesien nie".

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nastacha B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Briefly. No milk, towels or kettle in the room. At 00:00, there were still people making noise in die guesthouse. Parking was a problem. Basin did not drain in room 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lucinda B
1 nag Saam met vriende
2.8
Aug 2023

Baie teleurstellend. Die plek is vervalle. Een handdoek per kamer. Geen bottel water in yskas. Geen haardroër. Geen ketel. Vorige gas se badspons was nog in bad. Moet deur kombuis stap om by kamer te kom. Een wynglas, een koeldrankglas, een koppie. Dit was regtig baie teleurstellend. Vriendelike personeel.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jessica Botha B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2018

Baie lekker privaat kamers en mooi en gerieflik. Baie mooi gastehuis met vrek oulike personeel. Die kamer was heerlik groot privaat en baie gerieflik. Sou 'n week daar kon bly met graagte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Caroline
FernIvy Guest House
Baie dankie vir positiewe terugvoer Jessica. Ek is bly julle het verblyf geniet. Ons hoop om julle weer in toekoms te ontvang. Vriendelike groete, Marguerite en FernIvy span.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merton-rylaan 793, Eastwood, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51a474e17039855b836a5796926be1e0650bb8207888b0e8dd021996bac7badfa9163afc563a3216597ee54a9884301b10e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 793 Merton Avenue Eastwood 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.742767 28.218816

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang