Ferns Country Lodge
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooke-straat 12, Golf View, Mahikeng, 2745, Noordwes
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ferns Country Lodge is in Mahikeng, Noordwes. Dit bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hier kan gaste ontspan, herlaai en na aan die natuur leef.
Die gastehuis het 21 pragtige kamers met lugversorging. Elke kamer het 'n slim-TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat en suite-badkamer en 'n telekomstelsel wat ontvangs, die kroeg en restaurant kan kontak.
Buite is daar 'n pragtige tuin en 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Cooke-straat 12, Golf View, Mahikeng, 2745, Noordwes
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooke-straat 12, Golf View, Mahikeng, 2745, Noordwes