Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernwood Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

FRANCOISE
CHRISTINE ...

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Fernwood Manor Boutique Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Theron S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theron S

Tuis, skoon, netjies, uitmuntende ontbyt.

Tipies wat mens van 'n 5 ster boetiekgastehuis kan verwag. Dis net dood eenvoudig in 'n ander klas. Noemenswaardig is die skoonheid, netheid, en fantastiese ontbyt. Baie behulpsame en vriendelike staf. Het ook geen probleem gehad dat ek eers 23:00 inboek nie.

Tarryn T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn T

Beautiful location, stunning room, excellent service.

Thoroughly enjoyed our stay at this little gem, and appreciated their hospitality and willingness to accommodate our early check-in. Would 10/10 recommend it.

Chris J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Pragtige kamer in 'n rustige omgewing.

'n Pragtige, ruim kamer in 'n rustige omgewing.

Adriaan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Onverbeterlik. Ek het gevoel ek het by my naaste familie gaan oornag.

Fernwood Manor is uitstekend geleë vir stilte en privaatheid soos jou eie huis en die atmosfeer is fantasties om nie eers te praat van die berg-uitsig nie. Die Manor is 'n 6-ster gastehuis. Ek het my Kaap-bestemming gevind wanneer ek vir sake daarheen moet reis.

Rene U - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene U

Luxe en verwennerij op uitstekende lokatie.

Ligt vlak bij de M3 waardoor je heel gemakkelijk alle bezienswaardigheden van Kaapstad kan bereiken en toch heel rustig gelegen. Zeer vriendelijk en hulpvaardig personeel dat ons bijzonder verraste met een champagne ontbijt op onze trouwdag. Mooie aangelegde tuin en fantastische mooie kamers.

Richard Max S - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard Max S

Private, quiet, extraordinary

I highly recommend! Great breakfasts, great staff, nice pool, quiet, safe, near University, enjoy!

Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amandelstraat 35, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f874504f9308d8f02e585965e5e93830fe85c7003866152a6266dcdaa2ca12982708f9561d34cc4e60950c5ad33899bfab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 35 Almond Street Fernwood, Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.979212646268 18.44654917717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang