Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fernwood Manor Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Theron S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Tuis, skoon, netjies, uitmuntende ontbyt. Tipies wat mens van 'n 5 ster boetiekgastehuis kan verwag. Dis net dood eenvoudig in 'n ander klas. Noemenswaardig is die skoonheid, netheid, en fantastiese ontbyt. Baie behulpsame en vriendelike staf. Het ook geen probleem gehad dat ek eers 23:00 inboek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Beautiful location, stunning room, excellent service. Thoroughly enjoyed our stay at this little gem, and appreciated their hospitality and willingness to accommodate our early check-in. Would 10/10 recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris J
Kort verblyf
4.6
Mrt 2017

Pragtige kamer in 'n rustige omgewing. 'n Pragtige, ruim kamer in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2016

Onverbeterlik. Ek het gevoel ek het by my naaste familie gaan oornag. Fernwood Manor is uitstekend geleë vir stilte en privaatheid soos jou eie huis en die atmosfeer is fantasties om nie eers te praat van die berg-uitsig nie. Die Manor is 'n 6-ster gastehuis. Ek het my Kaap-bestemming gevind wanneer ek vir sake daarheen moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

Luxe en verwennerij op uitstekende lokatie. Ligt vlak bij de M3 waardoor je heel gemakkelijk alle bezienswaardigheden van Kaapstad kan bereiken en toch heel rustig gelegen. Zeer vriendelijk en hulpvaardig personeel dat ons bijzonder verraste met een champagne ontbijt op onze trouwdag. Mooie aangelegde tuin en fantastische mooie kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard Max S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2013

Private, quiet, extraordinary I highly recommend! Great breakfasts, great staff, nice pool, quiet, safe, near University, enjoy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

FRANCOISE
CHRISTINE ...

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R3 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Amandelstraat 35, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f874504f9308d8f02e585965e5e93830fe85c7003866152a6266dcdaa2ca12982708f9561d34cc4e60950c5ad33899bfab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 35 Almond Street Fernwood, Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.979212646268 18.44654917717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang