Ferrous Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corinne B - Mrt 2024
Algehele gradering
We received a very warm welcome, accommodation was neat & clean. Sea view stunning.
Ferrous Nest se terugvoer
Dear Corinne
Thank you for your lovely review. Hope to see you again in the future. Vanessa
Michael P - Des 2023
Algehele gradering
Blissful.
Ferrous Nest se terugvoer
Dear Michael
We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.
Vanessa & Fred
Jan M - Sep 2023
Algehele gradering
Die juweel van Struisbaai!
Lees meerFerrous Nest se terugvoer
Beste Jan en Marico Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons is so bly julle het jul kuier hier by ons geniet al het die weer gesorg vir baie stresvolle oomblikke. Ons hoop om julle in die toekoms weer te verwelkom.
Groete - Vanessa en Fred
Androzelle K - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerFerrous Nest se terugvoer
Baie dankie Androzelle. Jy is baie welkom om weer te kom kuier. Beste groete
Vanessa
Yolandelene P - Apr 2023
Algehele gradering
My home away from home.
Ferrous Nest se terugvoer
Baie dankie Yolandelene. Ons waardeer dit baie en sien uit om julle weer te ontvang. Vanessa & Fred
Runel S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Ferrous Nest se terugvoer
So bly julle het lekker gekuier. Julle is sommer baie lekker mense. Kom kuier gerus weer. Vanessa en Fred
Jason L - Jan 2023
Algehele gradering
All you need for 2 people with back up power and a great braai area.
Ferrous Nest se terugvoer
Dear Jason. It was great having you guys here. So glad you enjoyed it. Hope to see you again. Fred & Vanessa
Cor W - Feb 2023
Algehele gradering
Baie, baie lekker.
Ferrous Nest se terugvoer
Dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Vanessa en Fred
Mandy H - Okt 2023
Algehele gradering
Idiale plek as jy net wil "chill".
Ferrous Nest se terugvoer
Baie dankie Mandy. Hoop julle kom kuier weer by ons op Struisbaai. Groete Vanessa & Fred
Henriette S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Gasvrou baie behulpsaam. Baie mooi uitsig.
Ferrous Nest se terugvoer
So bly julle het dit geniet hier by ons. My gemmerkat mis julle. Ons hoop julle kom kuier weer. Fred en Vanessa
Yolandelene P - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige 5-ster-wegbreek.
Ferrous Nest se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle kuier by ons geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Fred en Vanessa Hall.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang