Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ferrous Nest

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ferrous Nest is 'n gerieflike woonstel op die grondverdieping van die eienaar se huis in Struisbaai. Dié woonstel het veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek en is ideaal vir enige iemand wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Die eiendom het sonpanele.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n pragtige see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n TV. Gaste deel n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het mooi uitsigte, gemaklike sitplek, WiFi en 'n kombuisie wat toegerus is met eetgerei, 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, elektriese braaipan, induksieplaat en 'n lugbraaier.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, en hout, braaitange en 'n rooster word voorsien. Die eienaar het 3 vriendelike katte wat dalk mag kom groet tydens gaste se verblyf.

Struisbaai spog met die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond en spog met visvangplekke en ander buitelug-aktiwiteite. Dit is bekend vir sy wit vissermanshuisies wat bekend is onder fotograwe en kunstenaars.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Arthur P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Verblyf was uitstekend.
Okt 2024
Corinne B
Saam met lewensmaat
5.0
We received a very warm welcome, accommodation was neat & clean. Sea view stunning. Relaxing, safe, clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Michael P
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Owners were friendly and welcoming. Cozy unit with ample space for 2 people. The bathroom is openly attached to the bedroom w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jan M
Saam met lewensmaat
5.0
Die juweel van Struisbaai! Ons het onlangs die ongelooflike voorreg gehad om by Ferrous Nest te bly en kan met selfvertroue sê dit was niks minder as ...
Sien meer
Sep 2023
Androzelle K
5.0
Wonderlik. Dit was 'n wonderlike wegbreek met pragtige see-uitsig. Die huiseienaars is ook baie vriendelik. Baie dankie Vanessa vir die vriendelike on...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ferrous Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moira-straat 15, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6cc495557ce5c45f0430286d5c4a76e6c4cb0bba7c22996ada5289073f5d3259560bd53c7eb2e10bdf5828295e2ba8e0b70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 15 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811179531811 20.03008154841

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang