Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FE’s

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Perlemoen 1, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

FE is 'n lieflike selfsorghuis in 'n kusdorpie langs die Tuinroete genaamd Tergniet. Dié see-uitsighuis is 12,4 km vanaf Hartenbos en net 19 minute se ry vanaf George Lughawe.

Dié verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat altesaam 5 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Hierdie slaapkamer sluit 'n bababedjie in. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Dié huis het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n groot etenstafel in die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die leefarea sluit 'n groot slaapbank voor die TV in wat 'n volledige keuse van DStv-kanale het asook 'n dubbelslaapbank.

Die ligging van hierdie huis is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir FE’s
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Perlemoen 1, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink FE’s het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Perlemoen 1, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc462513dd826c5cbe2b486f49f50ad6e22e88eed67b7308c0463cf6d67bcab55d95364484278736f81a290ac0eefa4f3ce2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 1 Perlemoen Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 08:00-20:00 16:00 -34.070075683781 22.184159459525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang