Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fest Self-catering Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantal K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon, vriendelike diens en alles wat jy nodig het. Skoon, vriendelike diens en alles wat jy nodig het. Daar was TV en WiFi ook. Baie stil area en genoeg parkeering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Comfortable and quiet. The beds are really comfortable and the place is very clean. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Alles was keurig en pragtig en verfrissend. Die allervriendelikste gasheer en gasvrou. Baie dankie dat ons so welkom kon voel. Ons waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Private, microwave and fridge and parking behind gates. Enjoyed our stay. Comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Alle behoeftes vir oornag is bevredig. Baie ruim eenheid, baie skoon en netjies en genoeg veilige parkeerplek vir 'n boswa ook. Kan selfs yskaste by krag inprop. Ideale oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kan aanbeveel. Baie skoon en netjies. Al was dit vir ons net 'n oornag, was alles daar om ons verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ons het heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf, op 'n mooi, gemaklike en smaakvolle manier gedoen! Die verblyf is nie so naby aan die B1 soos sommige van die ander plekke nie, maar is gemaklik naby aan die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie netjies, skoon en 'n pragtige plek met vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent service from owner. One of our best stays. We enjoyed everything. All our needs were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Stay was pleasant. We had a warm welcome from the owner and they checked on us regularly. Awesome experience. Thank you very much, Christelle and husband.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4764e56be76fd5a69bd3530b246082840bac6246ff2d69e89234313b69f70bd16f0a4e5260128ab2252694b2eb65ee56ed98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 7 Wheeler Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.583432888901 18.135213566709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang