Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fest Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R770 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fest Self-catering Accommodation is in 'n rustige deel van die dorp binne stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keetmanshoop geleë. Die gashere bied gehalte-verblyf.

Daar is selfsorgverblyf in 'n gesinskamer en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers is privaat, veilig, netjies en gemaklik. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met DStv en WiFi. Buite het elke kamer 'n patio met ingeboude braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Alma P
Saam met lewensmaat
5.0
Alle behoeftes vir oornag is bevredig. Baie ruim eenheid, baie skoon en netjies en genoeg veilige parkeerplek vir 'n boswa ook. Kan selfs yskaste by k...
Sien meer
Sep 2024
Amelia H
Saam met lewensmaat
5.0
Kan aanbeveel. Baie skoon en netjies. Al was dit vir ons net 'n oornag, was alles daar om ons verblyf gerieflik te maak.
Aug 2024
Anlie B
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gebly! Ons het baie lekker gebly! Alles wat jy nodig het vir selfsorgverblyf, op 'n mooi, gemaklike en smaakvolle manier gedoen! Die v...
Sien meer
Jul 2024
Christa M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie netjies, skoon en 'n pragtige plek met vriendelike gasvrou.
Jun 2024
Wayne K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent service from owner. One of our best stays. We enjoyed everything. All our needs were met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Fest Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R770
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4764e56be76fd5a69bd3530b246082840bac6246ff2d69e89234313b69f70bd16f0a4e5260128ab2252694b2eb65ee56ed98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 7 Wheeler Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.583432888901 18.135213566709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang