Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Fest Self-catering Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fest Self-catering Accommodation is in 'n rustige deel van die dorp binne stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keetmanshoop geleë. Die gashere bied gehalte-verblyf.

Daar is selfsorgverblyf in 'n gesinskamer en 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers is privaat, veilig, netjies en gemaklik. Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is, lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met DStv en WiFi. Buite het elke kamer 'n patio met ingeboude braaigeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jana J
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Heerlik gebly en lekker koel geslaap.
Jan 2025
Chantal K
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, vriendelike diens en alles wat jy nodig het. Skoon, vriendelike diens en alles wat jy nodig het. Daar was TV en WiFi ook. Baie stil area en gen...
Sien meer
Jan 2025
Arthur W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and quiet. The beds are really comfortable and the place is very clean. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Petro S
Saam met vriende
5.0
Alles was keurig en pragtig en verfrissend. Die allervriendelikste gasheer en gasvrou. Baie dankie dat ons so welkom kon voel. Ons waardeer.
Des 2024
Antoinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Private, microwave and fridge and parking behind gates. Enjoyed our stay. Comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Gaste dink Fest Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc460579f31e563612c203558dfe590558569e6af5083404595ca2c8b5f35ce8725cc3398c2516f115b02072e28a27e5e985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 7 Wheeler Street Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.583432888901 18.135213566709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456