Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Festina Lente

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Jenneke B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Pragtige gastehuis met als wat jy nodig het! Ons het heerlik gebly en die ontbyt was wonderlik! Elna gaan uit haar pad om dit so aangenaam as moontlik vir haar gaste te maak. Ons sal definitief weer daar oorslaap indien die geleentheid opduik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Vreeslik baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is so inspirerend om te hoor! Nogmaals baie dankie vir die ondersteuning en kom asb weer. Met dankbaarheid. Elna

Nicol F
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Ek het weer eens 'n uitsonderlike verblyf geniet. Dankie vir die skep van 'n mooi en interessante omgewing. Festina Lente is not merely a guest house, it's a feast for the senses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Puik! Gasvryheid, hartlikheid en vriendelikheid! Elna laat mens se hart warm klop met haar goeie mens wees! Puik akkomodasie met die mooiste detail om elke hoek en draai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer en ondersteuning. Dit was heerlik om te kon ontmoet en julle hier te kon huisves. Kom asb weer. Met dankbaarheid .

Nicole V
1 nag
5.0
Mei 2021

Wonderlikste bederf! Ek kan nie wag om terug te keer na die eienaar se stukkie paradys in die stad nie! Wat 'n voorreg om die mooi en rustigheid van Festina Lente te kon beleef. Volgende keer mik ek vir 'n hele week (of twee!) in JHB, net om hier te kan bly. Baie dankie, Elna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Baie dankie Nicole vir die positiewe terugvoer - jy maak my hart so bly. Kom gerus weer. Met dankbaarheid Elna

Andre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Die beste in Johannesburg. Puik verblyf en waarfde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Oh wow! Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom. Met dankbaarheid. Elna

Joggie A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Ongelooflik! Definitief 5 ster! Elna die gasvrou is ‘n engel! Die gasvrou Elna is ongelooflik en haar ontbyte uit die boeke! Baie stylvol, netjies en werklik 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Tonne dank dat julle nog tyd gemaak het om vir ons sulke opbouende terugvoer te stuur. So bly ons kon ontmoet en onthou ons deure bly oop aan die kant om julle terug te verwelkom. Met dankbaarheid. Elna

Rinus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Baie lekker. Netjies, skoon en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer. Met dankbaarheid, Elna

Yolande T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Fantasties! Ons het die verblyf terdeë geniet! Die kamer is pragtig en daar is aan elke detail aandag gegee wat ons verblyf baie spesiaal gemaak het. Elna het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was ook heerlik. Ons sal beslis weer by Festina Lente gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoer! Hoop ons kan julle weer terug verwelkom in die toekoms. Met dankbaarheid Elna

Danel D
1 nag
5.0
Mrt 2019

Fantasties! Die verblyf was absoluut tops en die gasvryheid vandat ons daar aangekom het totdat ons gery het was fantasties! Sal definitief die plek aanbeveel en hulle in die toekoms ondersteun!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Baie, baie dankie Danel dat jy ons so opbeur met jou positiewe terugvoer op 'n Maandag! Ons sien uit om jou terug te verwelkom in die toekoms. Met dankbaarheid, Elna

Elmarette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Franse rustigheid in die stad. Ongelooflik netjies. Ontvangs was baie vriendelik en gasvry. Ontbyt was baie lekker. Sal die plekkie definitief aanbeveel aan almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henrico
Festina Lente
Liewe Elmarette, Dis met 'n hart vol dankbaarheid wat ek jou terugvoer ontvang en maak die Maandag sommer baie minder blou. Dit was inderdaad 'n voorreg om julle hier te huisves en ons deure staan altyd oop om julle terug te verwelkom, enige dag. Alles van die beste vir julle. Elna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henrico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-laan 41, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn7nuOpVjBjA3fHZ8NvqhLzk5oJiCKcZBRgtWp2sTHRSZp3bnqF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 41 Balmoral Avenue Hurlingham 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.102156067348 28.029011665012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang