Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fever Tree Suite

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Charl N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gerus. Sal vir seker weer hier bly en dit sterk aanbeveel vir vriende. Uitstekende geriewe. Rustige en mooi atmosfeer. Baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Dankie, Charl. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Earl K
1 nag
5.0
Jan 2025

Beautiful accommodation and beautiful gardens. Peaceful and worth it. Very friendly host. Homely feel with a lovely home setting. Well-kept gardens with a pool. Accommodation is clean and nicely furnished with a comfortable bed and lounger. Free WiFi with loads of TV channels to choose from. Will gladly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Thanks Earl, please come and stay again at Fever Tree.

Danie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n heerlike ervaring om by Fever Tree Suite te oornag. Ligging en sekuriteit. Ligging en sekuriteit was goed, eenheid was heerlik ruim, goed toegerus en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Dankie, ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Neil C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Clean, safe and quiet. The bed was very comfortable and we had everything we needed. We enjoyed a cup of Bodum coffee in the morning. It was a lovely quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Thanks Shenley, it was good to have you. Please come again.

Sherize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely! Very lovely room with a really nice set-up. The area is very safe, and the accommodation had a beautiful garden. There was also an outside area which we could enjoy. The television included Netflix accounts specifically for the different rooms. The room also had an aircon. The shower was a bit temperamental - it was a bit difficult to get it at the right temperature. Overall, we had a really nice stay and would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Thanks Sherize, hope to see you soon.

Sandra D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Great. Perfect and beautiful, well managed and looked after place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

As above. It was great, friendly reception, quiet area and very safe suburb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
It was great having you. Hope to see you soon.

Sandra D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Comfortable. Perfect and comfortable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Hope to see you in the near future.

Henriette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Netjies en skoon. Let asb. daarop dat die webwerf sê dit is 'n B&B. Hulle bied egter glad nie ontbyt aan en ons moes ons reëlings verander.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lekker verblyf. Goeie waarde vir geld. Vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nadia
Fever Tree Suite
Dankie Wynand, hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbuiastraat 68, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395be56f8f6edafe48c78e326880d220fe95ad8f92db603d4fedf7363aa40b4b68e6dc8ea215d863858b5e888774fb976261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 68 Imbuia Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.151730929739 27.948665131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang