Fever Tree Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imbuiastraat 68, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fever Tree Suite is op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Johannesburg. Dis naby die sakekern en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word gebied in 'n oopplan-suite met slaapplek vir 2. Daar is 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het ook linne, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook 'n swembad en 'n stoep wat na die tuin lei.
Fever Tree Suite is naby die sakekern, hospitale en verskeie ander trekpleisters.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Imbuiastraat 68, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
- Gaste dink Fever Tree Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Imbuiastraat 68, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng