Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fever Tree with Valley Views

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Matshediso T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beautiful. The stay was beautiful, I needed a good rest and I got exactly that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome tyd gehad. Ons was baie gelukkig met hulle diens. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige ongewing en baie rustig. Rustige omgewing en hulpvaardige gasvrou. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Ons kom weer! Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Ons het die aand baie geniet. Die gasvrou doen baie moeite om dit vir gaste aangenaam te maak. Sy het ook met ons gekontak om reëlings te tref vir ons aankoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Bietjie laat ariveer, maar baie "nice" ontvang. Baie rustige atmosfeer! Heerlike nagrus gehad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Awesome. Alles was baie lekker sou net baie graag badkamermatjies wou gehad het en ook toegang tot braaigeriewe, verder was alles perfek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Belis waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang. Die uitsig is ongelooflik. Rustige verblyf. Ons het tuis gevoel. Indien ons ooit weer Oos-London toe moet reis, sal ons beslis weer by Fewer Tree with Valley Views bly. Nogmaals baie dankie. Andre en Lynette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsebet T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Naweek oorslaap. Baie lekker plek. Baie mooi uitsigte en pragtig gemeubileer. Ruim. Sal aanbeveel vir enige iemand wat in Oos-Londen wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Uitstekende ligging en stil slaapplek. Ongelooflike mooi uitsig op 'n pragtige vallei, as jy nie daar inry nie, sal jy nie weet van die pragtige vallei nie. Basiese geriewe, voldoende vir oorbly en slaap, aangesien ons meestal bedags die omgewing besoek het en slegs gebruik het vir stort en slaap.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2022

Convenient overnight. Lovely accommodation, very convenient. Very comfortable lounge furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 8472, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf35875a252737ab4de45e605230c9d9d1012692c65e829c042f33760b2ca1f5c926f5674f9c41669d3101f44625193ab51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8472 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.935411201243 27.981801804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang