Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fever Tree with Valley Views

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Fever Tree with Valley Views
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Matshediso T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso T

Beautiful.

The stay was beautiful, I needed a good rest and I got exactly that.

Ronald D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald D

Awesome tyd gehad.

Ons was baie gelukkig met hulle diens. Baie dankie vir alles.

Linda F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Pragtige ongewing en baie rustig.

Rustige omgewing en hulpvaardige gasvrou. Sal weer daar bly.

Erna M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna M

Ons kom weer!

Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig. Ons het die aand baie geniet. Die gasvrou doen baie moeite om dit vir gaste aangenaam te maak. Sy het ook met ons gekontak om reëlings te tref vir ons aankoms.

Ben O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O

Bietjie laat ariveer, maar baie "nice" ontvang. Baie rustige atmosfeer!

Heerlike nagrus gehad.

Werner R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Awesome.

Alles was baie lekker sou net baie graag badkamermatjies wou gehad het en ook toegang tot braaigeriewe, verder was alles perfek.

Lynette R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Belis waarde vir geld.

Baie vriendelik ontvang. Die uitsig is ongelooflik. Rustige verblyf. Ons het tuis gevoel. Indien ons ooit weer Oos-London toe moet reis, sal ons beslis weer by Fewer Tree with Valley Views bly. Nogmaals baie dankie. Andre en Lynette.

Elsebet T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsebet T

Naweek oorslaap.

Baie lekker plek. Baie mooi uitsigte en pragtig gemeubileer. Ruim. Sal aanbeveel vir enige iemand wat in Oos-Londen wil oorslaap.

Amanda C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Uitstekende ligging en stil slaapplek.

Ongelooflike mooi uitsig op 'n pragtige vallei, as jy nie daar inry nie, sal jy nie weet van die pragtige vallei nie. Basiese geriewe, voldoende vir oorbly en slaap, aangesien ons meestal bedags die omgewing besoek het en slegs gebruik het vir stort en slaap.

Martin B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Convenient overnight.

Lovely accommodation, very convenient. Very comfortable lounge furniture.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 8472, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf35875a252737ab4de45e605230c9d9d1012692c65e829c042f33760b2ca1f5c926f5674f9c41669d3101f44625193ab51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 8472 Main Road Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.935411201243 27.981801804893

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang